Tot jou spyt?

BenJacobs
Hero Member
Hero Member
Posts: 887
Joined: Thu Aug 24, 2017 3:00 pm

Re: Tot jou spyt?

Post by BenJacobs »

Ek is BITTER spuit ek was nie vroeër op Jaracal nie!!! Ek soek al ongelooflik lank so roer :'(
viewtopic.php?f=19&t=77141
geelslang
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 482
Joined: Sat May 31, 2014 1:03 pm

Re: Tot jou spyt?

Post by geelslang »

Ongelooflik spyt dat ek nie vroeër die Z6 post op die verkoop deel raakgesien het nie. Cheers vir eers hartsbegeerte.
User avatar
jankraay
Hero Member
Hero Member
Posts: 1898
Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm

Re: Tot jou spyt?

Post by jankraay »

geelslang wrote:Ongelooflik spyt dat ek nie vroeër die Z6 post op die verkoop deel raakgesien het nie. Cheers vir eers hartsbegeerte.
Die was versker die koop van die jaar gewees...


Sent from my iPhone using Tapatalk
Post Reply