elektriese mincer ?
-
Francios Heins
- Newbie

- Posts: 41
- Joined: Tue Oct 15, 2013 2:16 pm
elektriese mincer ?
Goeie more Manne ek het so bietjie hulp nodig, ek wil my eie droee wors en braai wors begin maak en is opsoek na 'n elektriese enkel vase mincer of 'n 22 of 32 tafel model. dit hoef nie nuut te wees nie net goeie werkende toestand.
As iemand my dalk in die regte rigtring kan stuur, die nuwe masjiene wat ek opgespoor het sover kos oor die R 8000 dis so bietjie bo my vuurmaakplek!
Groete
Francios

- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: elektriese mincer ?
Kyk bietjie na BBRW se produkte, bl 71 van die maand se SAJ tydskrif
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
-
Francios Heins
- Newbie

- Posts: 41
- Joined: Tue Oct 15, 2013 2:16 pm
Re: elektriese mincer ?
Dankie Andre
Ek het hulle gesien maar is hier dalk manne wat ondervinding van daai masjiene? gaan hulle die pyp rook of koop jy dalk 'n kat in die sak
Ek het hulle gesien maar is hier dalk manne wat ondervinding van daai masjiene? gaan hulle die pyp rook of koop jy dalk 'n kat in die sak
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: elektriese mincer ?
Ek weet van n paar manne wat baie gelukkig is met hulle
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
- dsmerrills
- Sr. Member

- Posts: 250
- Joined: Sun Jan 05, 2014 1:04 pm
Re: elektriese mincer ?
Francios why don't you look at auction or liquidation sale for restaurants or butchers that's closed down?
Glock 19 Gen 4
Brno .22LR
Brno .308Win
Brno .375H&H
Custom .404 Jeffrey
Brno .22LR
Brno .308Win
Brno .375H&H
Custom .404 Jeffrey
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: elektriese mincer ?
daai goed is noggal duur, maar werk goed.
as ek jy was, sal ek bietjie rondkyk, en sommer 'n vleis saag koop, wat mincer ook het

HOU HOM DAAI DIKTE
-
Francios Heins
- Newbie

- Posts: 41
- Joined: Tue Oct 15, 2013 2:16 pm
Re: elektriese mincer ?
Dankie julle
My spasie is beperk vir saag en mincer kombinasie (maar sou seker die goedkoopste opsie wees) ek het 'n company in JHB gekontak weet nie of mens mag name noem hier nie dis BBRM hulle het 'n 22 table top model vir R 3900 ex vat en 'n 32 vir R 5 395 hulle pryse is aansienlik beter as ander wat ek ook gekontak het.
Weet iemand dalk iets van die manne af kan mens maar koop of gaan jy later met parte ens sukkel?

- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: elektriese mincer ?
Francois, ek sal maar versigtig wees vir BBRW.
Ek het in 2010 n Italiaanse Reber worsstopper by hulle gekoop. Met die tweede groot bok wat deur hom is het sy ratkas gegroet. Dit was n probleem met n sekere lot van hulle se Cast Aluminium ratkaste. Hulle was toe nêrens te vinde om my te help met dit, ten spyte van die waarborg wat nog nie verstryk het nie.
Aan die ander kant het Catersmart vir my die vervangings ratkas oornag koerier, kosteloos na Upington waar ek toe gebly het, dat ek my vleis kon klaar werk. Nodeloos om te sê sal ek hulle altyd ondersteun.
Ek is maar skepties vir die goedkoper goed. Vind maar eers uit oor waarborge, en naverkope diens. Ek het n tweedehandse Tre-Spade 22 meul gekoop, en hy werk soos n bom. Hou die tweedehandse websites, veilings etc dop, en jy behoort een êrens te kry.

.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
- mossie
- Sr. Member

- Posts: 375
- Joined: Thu May 21, 2009 2:10 pm
Re: elektriese mincer ?
Ek het n Trespade 32 - werk soos n bom.
Koop toe n Springbok saag tweedehands en prakseer toe n voetstuk waarop ek toe n 32 Trespade handmodel met n flexi-coupler vassit.
Die laaste een koop ons toe n 1 KW motor met ratkas by n plek genaamd Noble in Vereeniging en pas toe weer n 32 handmeule met n coupler op.
Beide die "modified" modelle werk vinniger as die Trespade wat ek eerste gekoop het, en was aansienlik goedkoper. Die revolusies op die masjiene verskil wel - die oorspronklike een hardloop so 85 rpm, die een op die 1 kw motor so 110 rpm en die een op die Springbok saag so 125rpm. My ondervinding is dat die oorspronklike model dalk meer wringkrag het, maar die twee "modifieds" werk enige tyd saam. Het al vir kerke, skole en wildsfeeste tot so veel as n ton wors op n slag gemaak.
Eendag as ek groot is -en toegang het tot 3-fase sal ek n GROOOOOT oom en hidroliese stopper koop!!!
MOSSIE

as jy mis, probeer net weer!!!!!!
-
Francios Heins
- Newbie

- Posts: 41
- Joined: Tue Oct 15, 2013 2:16 pm
Re: elektriese mincer ?
Dankie pappabeer
ja ek stem saam ek sal eerder bietjie meer betaal en gemoedsrus he! Ek glo ook as jy nou regkoop kan hy vir jou baie jare hou!

Middag Manne ek wil darem net se ek het toe reggekom met 'n elektriese mincer jong dis darem nou vir jou 'n storie.
Dit is 'n bitter ou Bizerba mincer wat seker uit die 1960"s dateer hy lyk soos 'n regte space ship maar hy werk soos 'n bom as dit bo in pas spoeg hy hom onder uit. Het nou al heel suksesvol so 4 baches van 30kg wors met hom gemaal.
Ek het hom op gumtree raakgeloop vir R 2000.00.
So manne hou daai neuse op die grond daar is nog bargains daar buite jy moet net soek.

- prohunt
- Hero Member

- Posts: 836
- Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm
Re: elektriese mincer ?
Ai Dewald, nou gee jy my slegte nuus. Ek het sopas 'n Reber Mincer en 'n worsstopper by BBRW bestel en klaar betaal

- Kubus
- Full Member

- Posts: 245
- Joined: Sat Jul 05, 2014 10:44 am
Re: elektriese mincer ?
Vir wat dit werd mag wees, die volgende.
Ek en drie ander ouens was so jaar terug in die mark vir elektriese mincers.
Baie geshop, pryse vergelyk, enjin/motor sterkte ens. ens.
Ons kom toe op n plek se naam af op die internet
"Sunrose online"
Kyk onder "Butcher equipment" en dan "Mincers"
Ons was effe skepties. Die eerste ou koop toe n nommer 12 teen R2999 en twee ander ouens volg hom. Ek het gaan kyk na sy werkverrigting en was impress. Bestel toe vir my die nommer 22 teen R3999 en R500 posgeld en daar is hy afgelewer by my huis.
Enjinsterkte vergelyk goed met Trespade en beter as die Italiaanse maak geadverteer deur BBRW.
Die nice ding is hy is lekker kompak en alles is Stainless steel. Wurm, siffie, lemmetjies die toetie.
En!!!! Crown verkoop sy lemmetjies en siffies.
Glo my ek was nog nie n oomblik spyt nie.

30-06 Winchester Model 70 AI
30-06 Musgrave
223 CZ
.22 Bruno
Born to Hunt - Were forced to work - Now a pensioner
Reino Gerber

- Willie
- Sr. Member

- Posts: 459
- Joined: Thu Dec 09, 2010 1:36 pm
Re: elektriese mincer ?
Lyk my die pryse is met R700 op - sal moet spring voor dit verder styg 
-
svanzyl10
- Newbie

- Posts: 20
- Joined: Fri Dec 01, 2017 7:59 pm
Re: elektriese mincer ?
Middag almal
Ek maak nou so bietjie n ou draad wakker hier. Ek is in die mark vir n 22 / 32 mincer and sien kubus hier bo se hy is gelukkig met sy mincer van sunrose. Ek wil by julle hoor of daar nog van julle is wat hulle mincers gekoop het en tevrede is.
Groete
Stefan

WILLEBEES
- Sr. Member

- Posts: 370
- Joined: Thu Aug 22, 2013 11:54 am
Re: elektriese mincer ?
Indien dit daai REBER mincers is, bly weg - myne het skaars 2 seisoene gewerk toe pak die ratkassie op.Francios Heins wrote: Tue Jun 02, 2015 8:15 am Dankie Andre
Ek het hulle gesien maar is hier dalk manne wat ondervinding van daai masjiene? gaan hulle die pyp rook of koop jy dalk 'n kat in die sak![]()
Ek het 'n ander chinese model by CATERING WAREHOUSE gekoop in 2014 vir R4000.
Gebruik hom nog steeds.
Taurus .357 Magnum 4"
Weatherby Vanguard Sub MOA .300 Win Mag S/S Synthetic
1924 Mauser K98 8x57 JS Standard
Mossberg Maverick 12 Ga P/A
Sola Gratia ~ Deur genade alleen