7mm remington magnum

DieLem
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 58
Joined: Mon Jul 11, 2011 4:03 pm

7mm remington magnum

Post by DieLem »

Middag Almal

Kan iemand my asb bietjie help met inligting oor die 7mm.
'n Vriend van my wil syne verkoop en ek oorweeg dit nogal om die geweer te koop.
As iemand my kan help, met inligting soos kostes van ammunisie en sommer inligting wat julle dink belangrik is om in ag te neem voor ek my besluit maak.
Ek het die geweer nog nie self gesien nie maar ek weet dis 'n remmington nie seker oor die model nie.Die geweer is seker so 5 jaar oud.
Ek gaan oor so 2 weke kyk na die geweer.Dan sal ek presies weet hoe lyk die geweer.Ek weet die geweer is nie baie gebruik nie.
Ek gaan bosveld sowel as langafstand jag met die geweer.

Groete

Lem
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Hero Member
Posts: 947
Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm

Re: 7mm remington magnum

Post by .::Alwyn-U::. »

Yes Lem

Jy se bosveld en langafstand, dan is hy perfek. Ek jag mos met een. Huple skiet lekker plat.

Wat mense soms oor klA en my vrae is die skop. Ek vind dit baie mak, skiet al my lewe lank met hom. In die begi. Is dit seker iets om aan gewoond te raak.

Ammunisie is duur vir hom. Pmp fabriek ammo kos jou tussen R300 en R400.dit is mar aandie duur kant.

Die ander 7mm manne sal ook se, dat as jy hom eers gewoont het dan is dit die beste ding ooit. Seker maar so met alle gewere maar nogtans, ek is mal myne. Dis n sako finbear en ek skiet 175gr PMP..

Groete
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: 7mm remington magnum

Post by Beretta »

AlwynU
Jis ou mat hoeveel gunne het jy vertel ons van die kal wat jy het
Beretta
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Hero Member
Posts: 947
Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm

Re: 7mm remington magnum

Post by .::Alwyn-U::. »

Hi Baretta

Jy weet wat ons hier op die forum se, no photos means it didnt happen. Maar ek sal maar se.

Ek het maar net die perfekte kombinasie alhoewel ek net 20 is.
243win. Brno
7mm rem mag. Sako finbear
375H&H. Winchester mod 70

Ek wil bitter graag nog n klein geweer koop vir op die plaas, iets soos 204 of 223. Sal maarnog sien!

Baretta wat het jy alles?
Jammer ek wil nie topic hi-jack nie

Groete
Biltongjagter

Re: 7mm remington magnum

Post by Biltongjagter »

Alwyn-U,

Hier s? jy jy het reeds 'n .375, ander plasing s? jy weer as jy joune kry, dan weer is jy maar 20 en reeds PH, ens. In wie se naam is die gewere gelisensi?er?
VWet 60 van 2000 is redelik duidelik oor hierdie ouderdomsaspek.

Wat hiervan is feite en wat is fiksie?

Verskoning dat ek so reguit vra, maar volgens jou plasings kom jou aand en m?re praatjies nie mooi ooreen nie.

Help my reg, asseblief.

Groete,
Koos.
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Hero Member
Posts: 947
Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm

Re: 7mm remington magnum

Post by .::Alwyn-U::. »

Hi Koos

Jammer ek praat maar deur mekaar, as jy my persoonlik ken dan sal jy sien hoekom. Ek is maar deur die blare.
Ok met die 375. Ek skiet tans met my oom sin. Nog op sy naam en ek het laas jaar september myne gekoop. Dis die winchester mod 70. Wag nog vir my lisensie!

Ja ek is 20 en wet 60/2000 se dat n toegewyde sport persoon nie n lisensie gewyer mag word nie. Ek is ook n PH, het dit gedoen toe ek 19 was. Alhoewel ek eers oor n maand kan aansoek doen vir my PH lisensie, daar moet mens 21 wees. Vakansies werk ek by shumba safaris wat daar naby ons plaas is as n PH.

Jammer vir die verwaring en jy mag maar enige tyd reguit vrae vrae, ons is mos nie hier om mekaar te bullshit nie. Ek sal enigetyd die bewyse ook vjo email.

Groete
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: 7mm remington magnum

Post by Beretta »

AlwynU
Ek stel voor jy gaan lees weer die wet baie mooi.Is jy net n toegewyde "sport "of is jy n toegewyde sportman. Indien jy n toegewyde sportman is is die semi auto mos nou nie n probleem nie.Of lees en verstaan ek die wet nou verkeerd.Jy moet my maar help ek sukkel maar met die lees en verstaan strorie.Of praat ek nou deur mekaar.
Groete
Beretta
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Hero Member
Posts: 947
Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm

Re: 7mm remington magnum

Post by .::Alwyn-U::. »

Ek verstaan nie wat jy nou wil doen nie. Waar kom die semi auto in die storie in?
Biltongjagter

Re: 7mm remington magnum

Post by Biltongjagter »

Dankie Alwyn, nou is dit wat jy s? baie meer sinvol, hou dit so vorentoe  ;)
Ja ek is 20 en wet 60/2000 se dat n toegewyde sport persoon nie n lisensie gewyer mag word nie.
Watter artikel van die VWet 60 van 2000 s? dit wat jy hierbo s??

Kyk gerus na wat die wet werklik s? hieronder oor hierdie aspekte -
> HOOFSTUK 5 BEVOEGDHEIDSERTIFIKATE (aa 9-10)
> 9 Aansoek om 'n bevoegdheidsertifikaat
> (1) 'n Aansoek om 'n bevoegdheidsertifikaat om 'n vuurwapen te besit, in vuurwapens handel te dryf, vuurwapens te vervaardig of om as wapensmid besigheid te bedryf, moet afgelewer word aan die Aangewese Vuurwapenbeampte verantwoordelik vir die gebied waarin die aansoeker gewoonlik woonagtig is of waarin die aansoeker se besigheid is of gele? sal wees, na gelang van die geval.
> (2) Waar 'n persoon nie vantevore 'n bevoegdheidsertifikaat verkry het nie, kan 'n bevoegdheidsertifikaat slegs aan sodanige persoon uitgereik word indien hy of sy-
> (a) op die dag waarop die aansoek deur die Aangewese Vuurwapenbeampte ontvang word, 21 jaar of ouer is;
Die volgende net om daarop te dui dat die ouderdom 21 as uiters belangrik geag word in die hele wet -
HOOFSTUK 6
LISENSIE OM VUURWAPEN TE BESIT (aa 11-30)
> 22 Houer van lisensie kan ander persoon toelaat om vuurwapen te gebruik
> Ondanks enigiets tot die teendeel in hierdie Wet maar behoudens artikel 120 (5), kan enigiemand wat minstens 21 jaar oud is en die houer is van 'n lisensie om 'n vuurwapen te besit wat ingevolge hierdie Wet uitgereik is, enige ander persoon toelaat om daardie vuurwapen te gebruik terwyl onder sy of haar onmiddellike toesig waar dit veilig is om die vuurwapen te gebruik en vir 'n wettige doel.
Hier volg wat Artikel 120 (5) behels net interessantheidshalwe -
HOOFSTUK 16
MISDRYWE, STRAWWE EN ADMINISTRATIEWE BOETES (aa 120-122)
120 Misdrywe
---
> (5) 'n Persoon is skuldig aan 'n misdryf indien hy of sy beheer gee van 'n vuurwapen, 'n antieke vuurwapen of 'n windgeweer aan 'n persoon wat hy of sy weet, of redelikerwys moes geweet het-
> (a) geestesongesteld is; of
> (b) onder die invloed is van 'n stof wat 'n bedwelmende of narkotiese uitwerking het.
Wat ek dus met al hierdie aanhalings s? is:
1.  Volgens wet kan jy nie aansoek doen vir 'n bevoegdheidsertifikaat voordat jy nie reeds 21 is nie, dus ook nie 'n lisensie sal kan h? om 'n vuurwapen te besit indien jy nog nie 21 is nie.

2.  Net soos wat jy nie 'n vuurwapen sonder lisensie mag besit nie, kan jy dus ook nie as PH optree totdat jy nie gelisensi?er is daartoe nie - soos jyself gemeld het eers, op 21 kan gebeur.

Groete,
Koos.
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Hero Member
Posts: 947
Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm

Re: 7mm remington magnum

Post by .::Alwyn-U::. »

Koos

Ek glo jy weet baie meer van die wet as ek, maar Ponkie wat ook op die forum is, is ook in my skoene. Hy het onlangs lisensies ingegee vir sy 22-250. Ek het ook vir ons 243 aansoek gedoen. Dink jy hulle gaan wag tot ons 21 is voor hulle die goed goedkeur? Dan sou hulle mos my gestop het toe ek dit wou inhandig.

Ek wil baie graag my lisensie Motivering vir jou aanstuur, ons sajwv voorsitter het dit vir my gedoen, en daar se dit ook dat as jy toegewyd is, dan kan ek voor ek 21 is lisensie kry. Wat persies gaan nou gebeur?

Groete
Biltongjagter

Re: 7mm remington magnum

Post by Biltongjagter »

Alwyn,

Ek s? net vir jou wat die wet s? in Art. 9 (2)(a) - sien hieronder.

Daarom het ek jou gevra waar s? die wet dit wat jy ges? het oor toegewyde sport persone.

Terloops, beskik jy reeds oor 'n bevoegdheidsertifikaat vir geweer of handwapen?
Last edited by Biltongjagter on Fri Jul 29, 2011 4:13 pm, edited 1 time in total.
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Hero Member
Posts: 947
Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm

Re: 7mm remington magnum

Post by .::Alwyn-U::. »

Biltongjagter

Ek beskik slegs oor n geweer bevoegdheid. Nie hand wapen of ander goed nie.
Ek sal die spesifieke artikel vir jou moet gaan quote, ek ken dit nie uit my kop uit nie.

Ek het dit natuurlik in my motiverings briewe, ek sal terug kom na jou toe.

Groete
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: 7mm remington magnum

Post by Gerhard »

.::Alwyn-U::. wrote: Hi Koos

Jammer ek praat maar deur mekaar, as jy my persoonlik ken dan sal jy sien hoekom. Ek is maar deur die blare.
Ok met die 375. Ek skiet tans met my oom sin. Nog op sy naam en ek het laas jaar september myne gekoop. Dis die winchester mod 70. Wag nog vir my lisensie!

Ja ek is 20 en wet 60/2000 se dat n toegewyde sport persoon nie n lisensie gewyer mag word nie. Ek is ook n PH, het dit gedoen toe ek 19 was. Alhoewel ek eers oor n maand kan aansoek doen vir my PH lisensie, daar moet mens 21 wees. Vakansies werk ek by shumba safaris wat daar naby ons plaas is as n PH.

Jammer vir die verwaring en jy mag maar enige tyd reguit vrae vrae, ons is mos nie hier om mekaar te bullshit nie. Ek sal enigetyd die bewyse ook vjo email.

Groete
Alwyn,

Saam met al die ander vrae wat reeds gevra is...

Hoe kan jy wettiglik n internasionale jagter PH as jy nie n gerigstereerde PH is nie omdat jy te jonk is???

Jy het reeds fotos geplaas van jagters wat jy gePH het en jy gooi n outfitter se naam rond vir wie jy eintlik onwettig PH maak nie saak wanneer jy jou kursus gedoen het nie...

Nou hoe nou?
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: 7mm remington magnum

Post by Beretta »

Alwyn U
Het jy kwitansie gekry en vir wat was die kwitansie gewees
Beretta
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: 7mm remington magnum

Post by Beretta »

AlwynU
Sit n foto op van jou bevoegdheid wil sien of dit soos myne lyk
Beretta
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Hero Member
Posts: 947
Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm

Re: 7mm remington magnum

Post by .::Alwyn-U::. »

Wat hulle dit noem is apprentaceship, omdat ek op so jong ouderdom my ph kursus deurloop het, moet ek eers n paar jagte so doen voor ek my lisensie aansoek mag indien. Maak dit sin?

Gerhard ek sal nie soos jy al n PH register he nie, eers as ek my lisensie kry.
Die jagters wat by ons was is mos die outfitter se kliente, niks met my uit te waai nie. Hulle betaal hom en tip hom. Ek ontvang geen geld van die jagters af nie, want soos jy se, moet hulle deur n geregistreerde ph uitgevat word as hulle in SA wil jag.

Ek doen slegs my leerlingskap daar.

Groete
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Hero Member
Posts: 947
Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm

Re: 7mm remington magnum

Post by .::Alwyn-U::. »

Beretta wrote: AlwynU
Sit n foto op van jou bevoegdheid wil sien of dit soos myne lyk
Beretta
Sjoe jy vat my bietjie laag nou ne maar as jy rerig wil sal ek vir jou mail as ek terug is op kampus.
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: 7mm remington magnum

Post by Beretta »

AlwynU
Lees mooi jou "bevoedheid" vat nie aan jou vra net n vraag miskien het jy n nuwe weergawe en ek die ou een.Is jy nou nog op vakansie.Ek dink jy het vir oom Koos gese ons kan maar vrae vra ??? ??? ??? ???die BULLSHITene
Beretta
User avatar
Dawid
Hero Member
Hero Member
Posts: 1079
Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm

Re: 7mm remington magnum

Post by Dawid »

Manne  :laugh: Los die jongman nou, julle trek hom uitmekaar. Die kerel doen sy vakleerlingskap en solank daar nie ongelukke en foute kom nie sou ek se moedig die jongmanne eerder aan. Solank die man net besef veiligheid kom altyd eerste en n ongeluk gebeur op die mees onverwagte tyd.
Noem hom maar n onder 21 jagter.
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER

9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Hero Member
Posts: 947
Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm

Re: 7mm remington magnum

Post by .::Alwyn-U::. »

Dit het net vir my gelyk of jy my eerlikheid bevraag. Alles reg jy kan maar vrae.

Jou bevoegdheid sal verseker ouer wees as myne, ek het myne in 2008 of so eers gedoen!

Nee jong vakansie is klaar ek sit in die hospitaal :(, hulle het my hele dikderm verwyder so 2 maande terug, hierdie is nou die opvolg opperasie.

Jammer Baretta ek klim hoopeloos te vinnig op my perdjie.

Groete
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: 7mm remington magnum

Post by Beretta »

Alwyn U
Geen probleem jislaaik hoe lank is die operasie.Wat gaan hulle nou uithaal
Beretta
User avatar
Dawid
Hero Member
Hero Member
Posts: 1079
Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm

Re: 7mm remington magnum

Post by Dawid »

O Magtig jammer om te hoor boeta. Sterkte daar in die hospitaal
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER

9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Hero Member
Posts: 947
Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm

Re: 7mm remington magnum

Post by .::Alwyn-U::. »

Beretta
Dis ironies hoe dit werk as jy by die dokters is. Jy weet persies wat hulle van praat tot dat jy dit moet gaan oor vertel.

Hier is wat ek weet: eerste opperasie het hulle die hele dikderm uitgehaal en ek moes met n eksterne sakkie lewe vir so 2 maande. 2de opperasie toe verwyder hulle die eksterne sakkie en maak n interne een uit my dinderm. Hulle noem dit n stoma..

Ek was dinsdag ge oppereer en sal seker nog so week hier wees. Vorige een was so 12 dae in die hospitaal.

Maar dit het my nie rerg beperk nie, ek het lekker gejag, gewerk en ge-alles na die opperasie. Ek is net bly ergste is verby!

Groete
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Hero Member
Posts: 947
Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm

Re: 7mm remington magnum

Post by .::Alwyn-U::. »

Dankie oom dawid, ek is maar altyd dankbaar vir wat ek het na hierdie besigheid!
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: 7mm remington magnum

Post by Beretta »

Alwyn U
Nee wat sterkte my maat miskien kan jagtersdok ook vir ons help met n verduideliking verstaan nie daardie goed nie.
Beretta
Post Reply