Eerste bok met bogie - verlore siel !

Post Reply
henslin
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 401
Joined: Thu Oct 14, 2010 3:34 pm

Eerste bok met bogie - verlore siel !

Post by henslin »

Foto van my eerste bok met die boog. Het so vinnig gebeur dat ek nog my kantoorbroekie aangehad het. Bietjie laat geskiet na my sin, maar ek was seker van die skoot. Ongeveer 30 M ( Gerhard - check weer bietjie daai Bow Tech slogan ! ) Qaway en die pyl is regdeur.  90kg aan die hak.
Assasin op #65
St Epic 340
125 gr Slick Trick Magnum
Totale pylgewig - 472 gr.
Sy het omtrent 50m gegaan voor dit tyd geword het.

Het my dinges gesien met die manier van jag !

Louis Fouche stuur groete aan al die bekendes en ek kan beslis sy opset en kwaliteiet van diens aanbeveel.

[img width=560 height=373]http://i1038.photobucket.com/albums/a46 ... G_1401.jpg[/img]
Agterosse kom ook in die kraal - vir die volgende veiling !
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Eerste bok met bogie - verlore siel !

Post by Gerhard »

Baie Bakgat!!!!

Elke bok met die boog is n trofee!!!

Jy kan met reg trots wees met so n mooi bok.

Ek hoop die gogga het nou eers hard gebyt.  ;D
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Eerste bok met bogie - verlore siel !

Post by BLOK »

Aitsa

Baie geluk regtig wel gedaan en dit nogal n waterbok, regtig seker van die mooiste diere so ooi.

Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
henried
Hero Member
Hero Member
Posts: 2347
Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm

Re: Eerste bok met bogie - verlore siel !

Post by henried »

Baie geluk.
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa

"Deo Valente "
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: Eerste bok met bogie - verlore siel !

Post by Raven »

Henslin,

Geluk met die suksesvolle boogjag, die gogga het jou behoorlik beet  ;D

Raven
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Eerste bok met bogie - verlore siel !

Post by theedge »

netjies
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13648
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Eerste bok met bogie - verlore siel !

Post by Geno »

Oom Hannes,
Baie geluk met daardie eerste kill!
Mag oom nog vele jagte met die boog maak!

Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Re: Eerste bok met bogie - verlore siel !

Post by Frikkiedbr »

Baie geluk Oom, ja daai gogga het oom seker nou lelik gebyt ;D
Geniet en mag daar nog baie meer trofee's op die muur hang van die boog.
"Yesterday is history. Tomorrow is a mystery. Today is a blessing".
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
User avatar
PITSMIT
Hero Member
Hero Member
Posts: 989
Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am

Re: Eerste bok met bogie - verlore siel !

Post by PITSMIT »

geluk hannes

mooi gedoen
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "

.270Win  Brno de Lux  Mod ZKK600
.308Win  Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag  6" barrel
Post Reply