Onervare van Bloemfontein

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
mapstieks
Newbie
Newbie
Posts: 10
Joined: Sat Aug 24, 2019 10:51 am

Onervare van Bloemfontein

Post by mapstieks »

Hallo Forumiete

Ek is al 6 maande ingeteken, maar van voor dit lank reeds 'n roofkyker.

Ek jag al vir 30 jaar aan en af, hoofsaaklik wanneer ek genooi was, maar in die laaste paar jaar vind ek dat ek al hoe vroeër na die laaste jag aan die volgende een begin dink.

Ek is hier om te leer en raad te vra.

Groete,

Andre
Isoleer is die beste geweer
User avatar
Aceofspades
Hero Member
Hero Member
Posts: 598
Joined: Sat Sep 20, 2014 8:59 pm

Re: Onervare van Bloemfontein

Post by Aceofspades »

Welkom André. Ek dink darem nie die roofkyk gaan 'n boete kry nie.

Kriek

User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Onervare van Bloemfontein

Post by tripodmvr »

Ek dink jy is al voorheen verwelkom. Praat met ons en maak jou behoorlik tuis in die familie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Post Reply