Gen Constand Viljoen oorlede
-
BigBoreFanatic
- Full Member

- Posts: 115
- Joined: Wed May 29, 2019 3:43 pm
Gen Constand Viljoen oorlede
Vandag 13:30.
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Gen Constand Viljoen oorlede
RIP. Baie respek
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Gen Constand Viljoen oorlede
Groot gees in ons Geskiedenis!!!
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2958
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Gen Constand Viljoen oorlede
Ons generasie wat moes aanmeld, dit was die orde en tydsgees, ongeag die motivering en of regverdiging. Veral terugskouend.
Hy het trots en doel uitgestraal en verwag. Hy het gedoen wat van hom verwag is, sy soldate
met voorbeeld gelei en nie as politieke speelballe nie, maar landsbelang. Ons het dit geglo en geleef. Meet dit vandag en besluit self.
Daarvoor respekteer ek hom. (Ook genl. Jannie)
Simpatie met sy geliefdes.
RIP Generaal.
Hy het trots en doel uitgestraal en verwag. Hy het gedoen wat van hom verwag is, sy soldate
met voorbeeld gelei en nie as politieke speelballe nie, maar landsbelang. Ons het dit geglo en geleef. Meet dit vandag en besluit self.
Daarvoor respekteer ek hom. (Ook genl. Jannie)
Simpatie met sy geliefdes.
RIP Generaal.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- Nico de Jager
- Hero Member

- Posts: 670
- Joined: Fri Mar 26, 2010 6:12 pm
Re: Gen Constand Viljoen oorlede
RIP. Was n voorreg.
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: Gen Constand Viljoen oorlede
Rus in vrede
-
knipmes
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Mon May 14, 2018 12:02 pm
Re: Gen Constand Viljoen oorlede
Innige simpatie aan gesin en naasbestaandes 
-
Hennie Dreyer
- Full Member

- Posts: 212
- Joined: Sat Aug 10, 2013 8:02 pm
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2598
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Gen Constand Viljoen oorlede
Saluut!!
- EtienneA
- Sr. Member

- Posts: 350
- Joined: Wed Sep 03, 2014 7:31 am
Re: Gen Constand Viljoen oorlede
RIV Generaal. Groot man gewees!!
- Viking
- Hero Member

- Posts: 872
- Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm
Re: Gen Constand Viljoen oorlede
Ek stem!Lategan1 wrote: Fri Apr 03, 2020 3:35 pm Ons generasie wat moes aanmeld, dit was die orde en tydsgees, ongeag die motivering en of regverdiging. Veral terugskouend.
Hy het trots en doel uitgestraal en verwag. Hy het gedoen wat van hom verwag is, sy soldate
met voorbeeld gelei en nie as politieke speelballe nie, maar landsbelang. Ons het dit geglo en geleef. Meet dit vandag en besluit self.
Daarvoor respekteer ek hom. (Ook genl. Jannie)
Simpatie met sy geliefdes.
RIP Generaal.
Genl Viljoen was n ware soldaat, krygsman, leier wat respek verdien het en geliefd was by sy troepe!
Eenmaal n gunner - altyd n gunner.
SALUUT!
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
-
Jaco Bezuidenhout
- Sr. Member

- Posts: 293
- Joined: Tue Dec 09, 2008 1:39 pm
Re: Gen Constand Viljoen oorlede
Rus in vrede en dankie wat jy vir ons land gedoen het.
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: Gen Constand Viljoen oorlede
Hy was 'n leier van formaat. Rus in vrede, Generaal. Jy het jou plek volgestaan hier op aarde.
My innige simpatie aan die bedroefde familie.
My innige simpatie aan die bedroefde familie.
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4599
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Gen Constand Viljoen oorlede
Daar gaan n man verby!
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
BigBoreFanatic
- Full Member

- Posts: 115
- Joined: Wed May 29, 2019 3:43 pm
Re: Gen Constand Viljoen oorlede
Sovêr ek weet was hy ons enigste generaal wat sy vlerkies verdien het. (Die aerie sal nie eers opkom met vandag se dik 'generaals' nie).
Saluut "Stof Strepie'.
Saluut "Stof Strepie'.
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Gen Constand Viljoen oorlede
Amen!
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
