375 H&H laai data
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5030
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
375 H&H laai data
Hallo hier is my data vir die volgende punte met my 375 H&H dit is 'n Musgrave K98 met 24" loop.
Alle data hieronder is met CCI magnum primers.
200 gr Impala
68 gr S335 spoed 2830 fps
210 gr Barnes X
69.5 gr S335 spoed 2945 fps
270 gr Hornady interlock
65 gr S335 spoed 2550 fps.
270 gr Rhino solid shanck
63.5gr S335 spoed 2520 fps. Lyk of ek meer druk uit hulle kry as die hornady's het hulle begin laai 65gr maar het gesien die spoed en recoil was baie hoer.
270gr Impala ronde neus.
68gr S355 spoed 2490 fps
286gr PMP mono solid
65 gr S335 spoed weet nie toe nog nie 'n Chrony gehad nie.
Die ander met Speer 300gr was 65gr maar weet ook nie wat die spoed was nie.

.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
- frinam
- Sr. Member

- Posts: 300
- Joined: Thu Mar 12, 2009 9:03 am
Re: 375 H&H laai data
Dankie Frederik, sal klein aanpassing maak om die 235 gr Barnes HP's te probeer. Mooi week, Duitswes groete-Frinam
Don't pick a fight with an old man. If he is too old to fight, He'll just kill you.
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
-
Rasmus
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm
Re: 375 H&H laai data
Ek het ook een Gerhard. Sover nog net Rhinos en Hornady's geskiet.
270grein Rhino teen 2650vt/s
en
300 grein Hornady's teen 2550vt/s
Beide ladings is met 68gr S 335. Net die primers wat vesrkil tussen die twee ladings.

.40 S&W Sigma, 357mag Colt Trooper MKIII,
44 Magnum Ruger Redhawk, .22 Bruno, 6.5 x 55 Swedish Mauser Ruger, 303 Lee Enfield, .375 H&H Musgrave Semi Custom, .410 mossberg, 12Br over and under Eduard kettner, 12 Br Beretta Semi auto A 301.
THE LIVER IS EVIL AND MUST BE PUNISHED!!!!
44 Magnum Ruger Redhawk, .22 Bruno, 6.5 x 55 Swedish Mauser Ruger, 303 Lee Enfield, .375 H&H Musgrave Semi Custom, .410 mossberg, 12Br over and under Eduard kettner, 12 Br Beretta Semi auto A 301.
THE LIVER IS EVIL AND MUST BE PUNISHED!!!!
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: 375 H&H laai data
Rasmus,
Gebruik jy Large Rifle Magnum primers?
Gebruik jy Large Rifle Magnum primers?
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
Rasmus
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm
Re: 375 H&H laai data
Nee standaard primers. Ek moet net loer ek gebruik CCi 200's en Winchester large rifle primers
.40 S&W Sigma, 357mag Colt Trooper MKIII,
44 Magnum Ruger Redhawk, .22 Bruno, 6.5 x 55 Swedish Mauser Ruger, 303 Lee Enfield, .375 H&H Musgrave Semi Custom, .410 mossberg, 12Br over and under Eduard kettner, 12 Br Beretta Semi auto A 301.
THE LIVER IS EVIL AND MUST BE PUNISHED!!!!
44 Magnum Ruger Redhawk, .22 Bruno, 6.5 x 55 Swedish Mauser Ruger, 303 Lee Enfield, .375 H&H Musgrave Semi Custom, .410 mossberg, 12Br over and under Eduard kettner, 12 Br Beretta Semi auto A 301.
THE LIVER IS EVIL AND MUST BE PUNISHED!!!!
- Johan JvR
- Hero Member

- Posts: 617
- Joined: Mon May 16, 2011 10:06 am
Re: 375 H&H laai data
Hallo menere
.375 Sako AIII, 24 duim loop.
Doppe: PMP - 72mm
200gr GS, 68gr S335, TPL 91mm, 2900fps
250gr Sierra Gameking SBT, 69gr S 335, TPL 90.4mm, 2740fps
286gr PMP solid, 64gr S 335, TPL 92mm
300gr Barnes X (original), 58gr S 335, TPL 91mm, ongeveer 2300fps
225gr Hornady, 70gr S 335, OAL 90mm
260 Nosler Accubond, 68gr S 335, TPL 91mm, 2540 fps
groete

Drenalinjunkie
- Hero Member

- Posts: 835
- Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am
Re: 375 H&H laai data
Ek oorweeg dit om vir my n 375 Mauser M03 te kry...Gerhard wrote: Wie skiet nog met die 375 H&H![]()
-
.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Re: 375 H&H laai data
Ek gooi nog met 'n 375H&H 
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: 375 H&H laai data
Jy moet nie sukkel nie kry hom...Drenalinjunkie wrote:Ek oorweeg dit om vir my n 375 Mauser M03 te kry...Gerhard wrote: Wie skiet nog met die 375 H&H![]()
![]()
Die kaliber skiet vrek lekke ...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- prohunt
- Hero Member

- Posts: 837
- Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm
Re: 375 H&H laai data
Ek stem.....die ,375 is 'n mooi kaliber, veral met die ligter koele wat sy trajek mooi plat trek. Jy kan ook sommer alles met hom skiet. 
Where He leads me I shall follow!
-
BUSH1
- Newbie

- Posts: 26
- Joined: Wed Apr 21, 2010 3:58 pm
Re: 375 H&H laai data
ek sal graag 225 gr hornady op my 375 H&H wil probeer enige raad ?
- prohunt
- Hero Member

- Posts: 837
- Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm
Re: 375 H&H laai data
Hallo Bush1,
Ek skiet met die 200gr Sierra's wat regtig mooi maak in die .375, maar omdat ek sukkel om te kry het ek ook nou vir my 'n klomp Hornady 225gr gekoop wat ek wil toets. Ek het dit nog nie gelaai nie maar kyk om so rondom 70gr S335 te probeer en te sien wat maak hulle. Ek sal vorentoe laat weet as ek daarby uitgekom het, dit gaan net nou bietjie mal en ek het darem nog 'n mooi klompie gelaaide Sierra's.
Groetnis
Johan

Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7575
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 375 H&H laai data
Hallo Prohunt en Bush1
Baie welkom van my kant af. Is daar enige spesifieke rede hoekom julle die swakste moontlike koeels in die 375 kaliber teen die hoogste moontlike spoed wil skiet? Eet julle wat julle skiet? Wat gebeur met hierdie koeels as julle groot bene vang? Betaal julle vir geweste wild?
Manne askuus vir hierdie vrae maar ek kan vir die lewe van my nie insien hoekom n mens hierdie konstuksie koeels in die 375 H&H wil skiet nie.
Groetnis
Wouter

RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
BUSH1
- Newbie

- Posts: 26
- Joined: Wed Apr 21, 2010 3:58 pm
Re: 375 H&H laai data
Wouter , ek deel jou bekommernis oor die punte as jy wild agter die blad wil skiet , ek skiet gereeld wild uit en uit die aard is dit kopskote , sagte punte werk net beter op kopskote as harde punte en hoe meer spoed jy gee hoe beter .
243 gebruik ek 87 gr v-maks dodelik op klein wild
30- 06 165 gr sst ek sou graag 130 gr of 150 gr wil skiet vir bietjie meer spoed maar die dinge wil nie so lekker groepeer nie , ek wil darem onder 0.5 duim op 100 kan skiet want as jy duim op 100 skiet skiet jy 3 duim op 300 ( so redelik in die algemene rigting maar dit gaan nie veel beteken nie )
nou op die 375 wil ek 200- 225 gr skiet teen so 2900- 3000
Die doel is juis dat die patroon soveel skade as moontlik doen ," premuim " punte is nie gemaak vir kopskote nie , as jy bet barnes X duim laag skiet , hardloop daai gemsbok dat jy hom nooit weer sien nie .
FYI die gemiddelde afstande wat jy op culling in die dag skiet is skeker so 220 meter , dit is hoekom redlike plat trajek ? voorvereiste is sowel as sagte punte , daar is nie tyd om eers te range en dan te skiet nie , jy het 2-3 sec "miss that" en jy kry weer so 3 duine verder ? kans

Hallo Wouter,
Ek gebruik die ligte koe?ls omdat dit ongelooflik akkuraat en 'n plat trajek het. Ek doen baie probleemdierjag op bosvarke, vlakvarke, ens waarop dit ook uitstekend werk. As ek wild daarmee jag skiet ek net kopskote want omdat dit so akkuraat is en ek 'n knaldemper op my ,375 het wat ook die terugskop verminder.........mag ons maar. As ek groter wild of gevaarlike diere jag waar ek dink die geleentheid vir kopskote gaan 'n probleem wees gebruik ek Barnes-X.
Ek stem met jou saam dat dit nie ideale punte vir groot bene tref is nie maar ek weet ook al van elande wat met die 200gr Sierra bladskote (op die been) geskiet is sonder enige probleme. Ek het soos in my oorspronklike boodskap genoem nog nie die Hornady's geskiet nie, maar vir die manier hoe ek die ligter punte gebruik behoort dit ook vir my te werk...........en ja ek betaal ook vir kwesbokke maar deur die genade het ek nog nie 'n kwes met die ,375 gehad nie aangesien ek baie selektief skiet as ek bokke jag. Met varke verseker ek jou het hulle nog nooit verder as 'n paar meter gevorder as dit nie 'n kopskoot was nie.
Verder is ek baie lief vir skiet en jag ek sommer as ek lus is ape en bobbejane ook met my ,375 as ek hom toevallig by my het en die goed kruis my pad waar hulle 'n probleem is. Die rede hiervoor is ook hoofsaaklik omdat die koe?ls relatief goedkoop is in vergelyking met die premium klas en ek gevolglik nie sente tel elke keer as ek 'n skoot met my ,375 wil aftrek nie, wat ek baie geniet.
Hoop dit maak sin vir jou........elke ou het mos maar sy manier van dinge doen en geniet.

Bush1
my geweer groepeer baie sleg met daai Hornady 225gr koe?ls. Ek het nog 'n hele paar van hulle oor. Laat weet as ek jou 'n paar moet stuur om te toets.
my geweer groepeer baie sleg met daai Hornady 225gr koe?ls. Ek het nog 'n hele paar van hulle oor. Laat weet as ek jou 'n paar moet stuur om te toets.
-
.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Re: 375 H&H laai data
Johan
Ek like jou manier van die 375 aanwend! As ek myne kry gaan ek beslis die selfde belyd volg
.. Ek het hom destyds gekoop as werk geweer.
Ek het maar aangeneem jys n PH met die gevaarlike jag ens. Ek is ook n jong PH. Het maar eers laasjaar begin werk as een. Hopelik laat my baas my toe om volg jaar saam te gan zim toe vir buffs en crocs. Daai is nog altyd my droom!
Vertel my asb meer van jou ervaring met die gevaarlike goed
Groete
Ek like jou manier van die 375 aanwend! As ek myne kry gaan ek beslis die selfde belyd volg
Ek het maar aangeneem jys n PH met die gevaarlike jag ens. Ek is ook n jong PH. Het maar eers laasjaar begin werk as een. Hopelik laat my baas my toe om volg jaar saam te gan zim toe vir buffs en crocs. Daai is nog altyd my droom!
Vertel my asb meer van jou ervaring met die gevaarlike goed
Groete
-
BUSH1
- Newbie

- Posts: 26
- Joined: Wed Apr 21, 2010 3:58 pm
Re: 375 H&H laai data
johan ek het vir jou PM gestuur sal graag van daai 225 gr wil probeer .
- Johan JvR
- Hero Member

- Posts: 617
- Joined: Mon May 16, 2011 10:06 am
Re: 375 H&H laai data
Maak so !
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7575
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 375 H&H laai data
Hallo Bush en Prohunt
Dankie vir julle terugvoering. Ek verstaan nou beter hoekom julle spesifiek hierdie tipe koeels gebruik. Indien julle so bietjie rondlees op hierdie forum sal julle sien dat ek self en n paar ander manne die normale jagter probeer oortuig om eerder die premuim konvensionele of monolitiese roete te gaan veral as hoer spoed ter sprake is. Ek was net bekommerd julle gebruik hierdie koeels vir normale jag. Moet se julle twee se aanwending van die 375 druis so bietjie teen die konventionele gebruik daarvan in
.
Moet se daar was al twee keer manne wat met 375's kom probeer oes het saam met ons in Nam! Hulle sit gewoonlik die tweede dag uit of snaaks genoeg die geweer begin eweskielik met kwale wat nog nooit voorheen sy kop uitgesteek het nie!
Inderhaas word daar dan gevra of hulle nie een van die backup gewere kan leen vir die res van die trip nie.
Net vir interessandheid het ek vir jare met Nosler Partisions 260gr teen 2900ft/sek uit my 375 AI geskiet en hy was dodelik op alles wat ek geskiet het. Goed het neergehel asof hulle deur die hamer van Thor geslaan was maar vleisskade was ontsaglik! Meskien moet ek daai 200 greiners in die AI laai teen so 3250ft/sek en kyk wat maak hulle van voor af op n klein varkie op 60 tree?
Geniet die ou staatmaker manne hy bly darem iets besonders!
Groetnis
Wouter
Dankie vir julle terugvoering. Ek verstaan nou beter hoekom julle spesifiek hierdie tipe koeels gebruik. Indien julle so bietjie rondlees op hierdie forum sal julle sien dat ek self en n paar ander manne die normale jagter probeer oortuig om eerder die premuim konvensionele of monolitiese roete te gaan veral as hoer spoed ter sprake is. Ek was net bekommerd julle gebruik hierdie koeels vir normale jag. Moet se julle twee se aanwending van die 375 druis so bietjie teen die konventionele gebruik daarvan in
Moet se daar was al twee keer manne wat met 375's kom probeer oes het saam met ons in Nam! Hulle sit gewoonlik die tweede dag uit of snaaks genoeg die geweer begin eweskielik met kwale wat nog nooit voorheen sy kop uitgesteek het nie!
Net vir interessandheid het ek vir jare met Nosler Partisions 260gr teen 2900ft/sek uit my 375 AI geskiet en hy was dodelik op alles wat ek geskiet het. Goed het neergehel asof hulle deur die hamer van Thor geslaan was maar vleisskade was ontsaglik! Meskien moet ek daai 200 greiners in die AI laai teen so 3250ft/sek en kyk wat maak hulle van voor af op n klein varkie op 60 tree?
Groetnis
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: 375 H&H laai data
Wouter,
Vertel bietjie meer oor die 375 AI
Dit klink na n wit warm kaliber amper in die Weatherby 338 klas of nog beter...
Vertel bietjie meer oor die 375 AI
Dit klink na n wit warm kaliber amper in die Weatherby 338 klas of nog beter...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7575
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 375 H&H laai data
Hallo Gerhard
Die 375 Ackley Improved is maar soos enige normale Ackley met meeste van die body taper verwyder en n 40 grade skouer. Hy is 200ft/sek met enige grein koeel vinniger as die standaard 375 H&H teen dieselfde druk. Oor die algemeen het hy so 6-8 gr meer kapasiteit as die H&H,so nogal heelwat! Hy en die 375 Wheatherby is balistiese tweelinge en sekere mense se jy kan self die een in die ander kamer skiet. Ek het dit nog nie probeer nie en sal dit ook nie aanraai om 375 Wheatherby frabrieksammunisie in die 375 AI se kamer te skiet nie vanwee die langer vryboor van die Wheatherby kamers.
Hy is een van die beter Ackleys want daar is nooit drama om die standaard ronte in die AI kamer te skiet vanwee die headspacing op die belt nie. Die 378 Wheatherby is natuurlik n pertjie van n ander kleur maar ek sien geensins die nut van hom met algemene jag nie. Meskien is daar n aplikasie vir langafstand jag met hom. Ek sal bietjie kyk of my vrou so n fototjie of twee van hom kan plaas.
Groetnis
Wouter
Die 375 Ackley Improved is maar soos enige normale Ackley met meeste van die body taper verwyder en n 40 grade skouer. Hy is 200ft/sek met enige grein koeel vinniger as die standaard 375 H&H teen dieselfde druk. Oor die algemeen het hy so 6-8 gr meer kapasiteit as die H&H,so nogal heelwat! Hy en die 375 Wheatherby is balistiese tweelinge en sekere mense se jy kan self die een in die ander kamer skiet. Ek het dit nog nie probeer nie en sal dit ook nie aanraai om 375 Wheatherby frabrieksammunisie in die 375 AI se kamer te skiet nie vanwee die langer vryboor van die Wheatherby kamers.
Hy is een van die beter Ackleys want daar is nooit drama om die standaard ronte in die AI kamer te skiet vanwee die headspacing op die belt nie. Die 378 Wheatherby is natuurlik n pertjie van n ander kleur maar ek sien geensins die nut van hom met algemene jag nie. Meskien is daar n aplikasie vir langafstand jag met hom. Ek sal bietjie kyk of my vrou so n fototjie of twee van hom kan plaas.
Groetnis
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: 375 H&H laai data
Dankie Wouter.
Is altyd lekke om te leer van nuwe moontlikhede op n kaliber.
Wie het vir jou die geweer ge AI en waar het jy dies gekry?
Hoe fire form jy die doppe?
Groete
Is altyd lekke om te leer van nuwe moontlikhede op n kaliber.
Wie het vir jou die geweer ge AI en waar het jy dies gekry?
Hoe fire form jy die doppe?
Groete
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7575
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 375 H&H laai data
Hallo Gerhard
Oom Louw Van Deventer van Advanced Gunsmithing van Potchefstroom het dit vir my gedoen. Hy spesialiseer in Ackley's en ek het al 7 Ackley's al by hom laat doen. Ander manne moet nog gaan leer wat hy al vergeet het van Ackley's!
Ek het n RCBS die set. Ek laai die standaard dop warmer(Ackley specs) en skiet hom dan in my AI kamer en siedaar! Akkuraadheid is geen probleem. Ek gebruik gewoonlik net so bietjie vinniger poeier as normaal om nie met erge kompaktering probleme te sit nie. Bv S355 in pleks van S365.
n Groot voordeel wat ek vergeet het van die 375 AI is dat jy jou geweer se loop kan afsny na bv n 20/21 duim en nog steeds met dieselfde of beter spoed sit as die oorspronklike kaliber. My 7x57 is juis so n voorbeeld.