Taffie,
Daai is mooi skiet werk.
Z6 2-12x50L 4a 300 kruishaar
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Z6 2-12x50L 4a 300 kruishaar
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Jurie
- Full Member

- Posts: 105
- Joined: Sun May 29, 2011 12:46 pm
Re: Z6 2-12x50L 4a 300 kruishaar
Baie dankie vir die verduideliking.
Nou verstaan ek presies hoe hy werk.
Klink of dit n wenner is, het jy persoonlik ondervinding met dit?

30-06 CZ 550, 22-250 Savage S/S Varmint, 22-250 Howa Varmint 1:9 Twist. 6mm Musgrave, .22 BRNO, PCP Hatzan 44 - 10,
12 Br Baretta, 375 Ruger Savage, 223 Sako, S/S Varmint, Savage 300 WSM, 6.5x55 CZ 550

-
Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2161
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: Z6 2-12x50L 4a 300 kruishaar
Jurie
Ja, ek werk onder andere vir Whylo, die invoerders van Swarovski en speel gereeld met die scopes - dit werk!
Groetnis

- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Z6 2-12x50L 4a 300 kruishaar
Jurie,
Die Ballistic Turrets werk goed, en Swarovski het 'n ballistiese programmetjie op hul website, wat jou maklik help om jou 200m,300m ens op te stel. Die program is nogals akkuraat as jou gegewens reg ingesit is.
Ek glo nie ek sal maklik weer met 'n ander scope kan skiet nie.
Raven

Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
- Jurie
- Full Member

- Posts: 105
- Joined: Sun May 29, 2011 12:46 pm
Re: Z6 2-12x50L 4a 300 kruishaar
Dankie vir die hulp.
Dit wys weer hoe goed die manne op die forum is.
Ek het n CZ 550 in plastiek wat een van die kort
Groete
Dit wys weer hoe goed die manne op die forum is.
Ek het n CZ 550 in plastiek wat een van die kort
Groete
30-06 CZ 550, 22-250 Savage S/S Varmint, 22-250 Howa Varmint 1:9 Twist. 6mm Musgrave, .22 BRNO, PCP Hatzan 44 - 10,
12 Br Baretta, 375 Ruger Savage, 223 Sako, S/S Varmint, Savage 300 WSM, 6.5x55 CZ 550
12 Br Baretta, 375 Ruger Savage, 223 Sako, S/S Varmint, Savage 300 WSM, 6.5x55 CZ 550
- Jurie
- Full Member

- Posts: 105
- Joined: Sun May 29, 2011 12:46 pm
Re: Z6 2-12x50L 4a 300 kruishaar
Hallo manne.
Ek het na so n scope gaan kyk en die kruishaar is baie dun, Ballistic Turret.
Ek is baie bekommert dat hy dalk te dun gaan wees vir in die nag.
Ek dra n bril en skiet op die oomlik met n Leopold 3-9x40 met n fyn kruishaar wat te dun begin raak.
Ek weet die swarovski is baie duidelik, maar ek wil net seker maak voor n man bele in die teleskoop.
Groete
Jurie
Ek het na so n scope gaan kyk en die kruishaar is baie dun, Ballistic Turret.
Ek is baie bekommert dat hy dalk te dun gaan wees vir in die nag.
Ek dra n bril en skiet op die oomlik met n Leopold 3-9x40 met n fyn kruishaar wat te dun begin raak.
Ek weet die swarovski is baie duidelik, maar ek wil net seker maak voor n man bele in die teleskoop.
Groete
Jurie
30-06 CZ 550, 22-250 Savage S/S Varmint, 22-250 Howa Varmint 1:9 Twist. 6mm Musgrave, .22 BRNO, PCP Hatzan 44 - 10,
12 Br Baretta, 375 Ruger Savage, 223 Sako, S/S Varmint, Savage 300 WSM, 6.5x55 CZ 550
12 Br Baretta, 375 Ruger Savage, 223 Sako, S/S Varmint, Savage 300 WSM, 6.5x55 CZ 550
-
Agentkoos
- Full Member

- Posts: 149
- Joined: Sun Jun 13, 2010 5:59 pm
Re: Z6 2-12x50L 4a 300 kruishaar
Hallo Jurie
Het vir jou n PM gestuur
Het vir jou n PM gestuur
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Z6 2-12x50L 4a 300 kruishaar
Koos
Baie dankie vir die 14maande se lekker loer deur die Z6, het darem seker by die 300jakkalse met die ou laat kankel en was nie een dag spyt dit is op my werkroer nie.
Die probleem kom toe so 3weke gelede, my geweer se slagpen sien sy alie en moet maar die ander roer met die Zeiss nader hark om gou 'n kole uit die vuur te krap en daar, net daar gaan die 2de helder lig die afgelope 14maande aan! Die Z6 is toe 'n groot verbetering in die lig van fokus op die Diavari. Ek kon met die Diavari toe nie so ve^r die identifisering doen as met die Z6 sonder om aan die fokusring te raak nie. Net nog meer tyd aan my kant om die probleemdier uit te sorteer.
In korte: Ek sal die Swarovski nie kan laat gaan of enige ander scope kan gebruik met dieselfde resultate nie!
Mooiloop
Ps.

....dink jy nog hieraan? Laat loop!As julle my lank genoeg tart of vra sal ek my repair boek scan en al die repairs van die laaste nege jaar post.....dan gaan julle wakker le in die nag! Onthou, dit is nie hoorse nie, dit is stukkende scopes wat ek vasgehou het en moes uitsorteer!
Last edited by tafjak on Sat Jul 21, 2012 3:26 pm, edited 1 time in total.
Mooiloop en Geseende Kersfees!
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Z6 2-12x50L 4a 300 kruishaar
Taffie, daardie Diavari het so lank in die kas gel?, het jy onthou om die lense af te stof?? 
Mooikyk
Louis
Ns. Hoe oud is jou Diavari en hoe oud is die Z6?

Goeie dade oortref goeie woorde.