Goeie môre
Ek wil asb hoor wat julle ervaring of opinie is oor n Nikko Sterling picatinny rails is? n Vriend van my wil die NM15502 model op sy .308 Howa sit.
Die geweer is vir jag en af en toe baan skiet.
Nikko Sterling Basis
-
Klein Chris
- Hero Member

- Posts: 614
- Joined: Wed May 21, 2014 1:47 pm
Re: Nikko Sterling Basis
Weet nie of dit die selfde een is nie. Ek het n soliede Nikko Sterling basis op my 30-06 Howa. Amper al 10 jaar op. Nog geen probleme nie
Skiet bly maar lekker
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3530
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Nikko Sterling Basis
Kwalityd wan nikko sterling produkte is gladnie meer so sleg soos wat mense dink nie....
-
sPRINGHAAS
- Sr. Member

- Posts: 333
- Joined: Tue May 14, 2013 9:25 pm
Re: Nikko Sterling Basis
Dankie dit is wat ek graag wil hoor. Is dit moeite werd om 3keer die prys te betaal vir iets wat nie hard gaan werk nie. Kan die NS so sleg wees...
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Nikko Sterling Basis
Sal waarskynlik heel goed werk. Hy moet net die NM15500 of 1 kry wat vir kort aksie bedoel is. Volgens NS se webwef is 15502 vir lang aksie bedoel.sPRINGHAAS wrote: Thu Mar 19, 2020 10:44 am Dankie dit is wat ek graag wil hoor. Is dit moeite werd om 3keer die prys te betaal vir iets wat nie hard gaan werk nie. Kan die NS so sleg wees...
Al wat ek nie van die NS basisse hou nie, is die afgeronde area waar die ringe teen druk tydens terugskoop. Al die ander basisse het 'n reguit gleuf met groter oppervlak waarteen ringe druk. Mag dalk net op 'n kritieke oomblik met 'n los teleskoop sit! Vir die prysverskil tussen 'n NS en enige van die plaaslike basisse wat vir om en by R1200 gaan, sal ek persoonlik nie 'n NS basis koop nie.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Gian_dP on Thu Mar 19, 2020 11:17 am, edited 1 time in total.
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
-
sPRINGHAAS
- Sr. Member

- Posts: 333
- Joined: Tue May 14, 2013 9:25 pm
Re: Nikko Sterling Basis
Ja askuus ek bedoel die 15500. Het later gesien die 15502 is vir die lang aksie.
Dankie vir die terugvoer.
Dankie vir die terugvoer.
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Nikko Sterling Basis
Ook baie lank op my Howa gehad in 243Win......nie n dag se probleme gehad nie behalwe my vingers wat effe gesukkel het met herlaai inni nag
Cheers
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
