Goeie dag julle,
Ons het 'n gebruikte Tikka T3 243 Hunter te koop.
Die geweer is gebruik en kolf het redelik merke op.
Die kliënt kon ook nie die geweer behoorlik aan die skiet kry nie.
So die is heelwaarskynlik 'n koop vir iemand wat die aksie soek.
Hy kom met 'n standaard 3 skoot magasyn.
Prys is R7900.00.
Groete
Ockert
Tikka T3 .243 hunter te koop
- Quenets
- Sr. Member

- Posts: 498
- Joined: Fri Mar 03, 2017 10:48 am
-
Ritchie
- Sr. Member

- Posts: 444
- Joined: Mon Sep 15, 2014 12:00 pm
Re: Tikka T3 .243 hunter te koop
Hi Ockert. Kan ek opsie kry asb. Stuur my jou nommer asb dan bel ek jou.
Groete
Adriaan 0784594828
Groete
Adriaan 0784594828
Lei Aan Ernstige B.O.K
Biskruit Ontbrandings Koors!
Biskruit Ontbrandings Koors!
- prohunt
- Hero Member

- Posts: 837
- Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm
Re: Tikka T3 .243 hunter te koop
Ockert ek moet sê dis 'n eerste vir my om te hoor dat mens nie 'n Tikka behoorlik aan die skiet kon kry nie ;-)
- Quenets
- Sr. Member

- Posts: 498
- Joined: Fri Mar 03, 2017 10:48 am
Re: Tikka T3 .243 hunter te koop
Prohunt dieselfde diekant....daar is bitter min van hulle.Prohunt wrote: Tue Feb 25, 2020 4:55 pm Ockert ek moet sê dis 'n eerste vir my om te hoor dat mens nie 'n Tikka behoorlik aan die skiet kon kry nie ;-)
Manne die roer is nog beskikbaar.
Groete
Ockert

