Tikka 223 1 in 8 met 55gr??
-
Lamtjop
- Hero Member

- Posts: 828
- Joined: Mon Apr 12, 2010 1:49 pm
Tikka 223 1 in 8 met 55gr??
Middag almal, soos opskrif bo wil ek by tikka eienaars hoor hoe skiet jul 1 in 8 twist 223's met 55gr koeels, ek lees baie op internet dat hulle oraait skiet maar nie goed nie. Lyk my die 1 in 12 gewere raak nou skaars. Groete Tjops
-
Lamtjop
- Hero Member

- Posts: 828
- Joined: Mon Apr 12, 2010 1:49 pm
Re: Tikka 223 1 in 8 met 55gr??
O ja, as iemand dalk weet van n dunloop 1 in 12 Tikka 223 laat weet ook asb.
-
Blink Stefaans
- Sr. Member

- Posts: 382
- Joined: Sun Apr 01, 2018 2:40 pm
Re: Tikka 223 1 in 8 met 55gr??
Ek kan nie sien hoe jy probleme kan he nie. Gooi mielies.
Het al gehoor van manne wat 50gr punte teen n mal spoed uit n 8draai 233Ai gooi sonder dat hulle ontplof. Hang maar net af of jou geweer van die punt hou
Het al gehoor van manne wat 50gr punte teen n mal spoed uit n 8draai 233Ai gooi sonder dat hulle ontplof. Hang maar net af of jou geweer van die punt hou
Brno 223 Ackley Improved
Sako Forester L579 308
Brno 8mm-06
Glock19 G5
Sako Forester L579 308
Brno 8mm-06
Glock19 G5
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Tikka 223 1 in 8 met 55gr??
Ek skiet 55gr in my 243AI en hulle groepeer baie goed. Ander ervaar dieselfde. 'n Stywer groefdraai beteken nie dat die geweer nie ligter koeëls kan skiet nie.
Probeer en miskien word jy verras.
Probeer en miskien word jy verras.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1875
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: Tikka 223 1 in 8 met 55gr??
Die Tikka met 1:8 groefdraai het 'n redelike lang vryboor. Sodra die vryboor langer as die koeël se dravlak is, dan wil die ding nie meer groepeer nie. Dis omdat die koeël sonder enige ondersteuning is in die paar oomblikke nadat dit die dop verlaat het en voordat dit die groewe tref. Basies dieselfde toestande as in 'n uitgeskiete loop. Probeer 'n 55gn koeël met plat basis. Die bootsterte werk glad nie.
Voer hom Lapua Scenar 77gn OTM of Hornady 75gn ELD-M koeëls en geniet sy volle potensiaal.
Die standaard magasyn beperk jou op 58mm TPL. Met bg. koeëls sal jy graag by 63 - 65mm TPL wil laai. Kry maar 'n beter magasyn. Waters (Aus) se aluminium magasyn werk lekker.
Voer hom Lapua Scenar 77gn OTM of Hornady 75gn ELD-M koeëls en geniet sy volle potensiaal.
Die standaard magasyn beperk jou op 58mm TPL. Met bg. koeëls sal jy graag by 63 - 65mm TPL wil laai. Kry maar 'n beter magasyn. Waters (Aus) se aluminium magasyn werk lekker.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Tikka 223 1 in 8 met 55gr??
Alwin, hoe verklaar jy dan dit wat ek in my 243AI ervaar. TPL is 65mm vir die 55gr teenoor 67 na 69mm vir swaarder koeëls. Toets liefs of die geweer dit nie wel redelik akkuraat kan skiet nie.
Baie Europese jaggewere het lang vryboor - 7x57, 7x64 en 9.3x62 is voorbeelde. Hulle gaan nie miskien bankskiet akkuraatheid hê nie, maar vir skiet van ongediertes of normale jag sal dit deug.
Baie Europese jaggewere het lang vryboor - 7x57, 7x64 en 9.3x62 is voorbeelde. Hulle gaan nie miskien bankskiet akkuraatheid hê nie, maar vir skiet van ongediertes of normale jag sal dit deug.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Blink Stefaans
- Sr. Member

- Posts: 382
- Joined: Sun Apr 01, 2018 2:40 pm
Re: Tikka 223 1 in 8 met 55gr??
Met die 7x64 het ek agtergekom dat jump regtig nie so baie impak het soos mense dink nie.
As ek n 154gr Interbond sowel as n 170gr Oryx seat dat die dop hom net net vashou dan kom die punt nog steeds nienby die lande uit nie. Dit is n verskriklikke jump, maar die roer skiet n barshou.
As ek n 154gr Interbond sowel as n 170gr Oryx seat dat die dop hom net net vashou dan kom die punt nog steeds nienby die lande uit nie. Dit is n verskriklikke jump, maar die roer skiet n barshou.
Brno 223 Ackley Improved
Sako Forester L579 308
Brno 8mm-06
Glock19 G5
Sako Forester L579 308
Brno 8mm-06
Glock19 G5
-
knipmes
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Mon May 14, 2018 12:02 pm
Re: Tikka 223 1 in 8 met 55gr??
Daar leer ek ook nou weer iets. Ek was altyd onder die indruk dat die koeel naastenby kaliber grootte in die dop moet wees.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Tikka 223 1 in 8 met 55gr??
Dit is nie hoe hy gelaai het nie. Dit was bloot om te sien of hy die lande kon raak. Die kaliber, of dan min 80% daarvan in die dop is nog steeds die beste raad.knipmes wrote: Sun Mar 08, 2020 2:02 pm Daar leer ek ook nou weer iets. Ek was altyd onder die indruk dat die koeel naastenby kaliber grootte in die dop moet wees.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Blink Stefaans
- Sr. Member

- Posts: 382
- Joined: Sun Apr 01, 2018 2:40 pm
Re: Tikka 223 1 in 8 met 55gr??
Ja nee soos oom Tripod gese het. Was net om te kyk waar die lande sit.knipmes wrote: Sun Mar 08, 2020 2:02 pm Daar leer ek ook nou weer iets. Ek was altyd onder die indruk dat die koeel naastenby kaliber grootte in die dop moet wees.
Brno 223 Ackley Improved
Sako Forester L579 308
Brno 8mm-06
Glock19 G5
Sako Forester L579 308
Brno 8mm-06
Glock19 G5
-
knipmes
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Mon May 14, 2018 12:02 pm
Re: Tikka 223 1 in 8 met 55gr??
Dankie Verskoon maar die dom van ouderdom.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Tikka 223 1 in 8 met 55gr??
Niks dom nie. Kan moontlik 'n beginner kosbare inligting gee.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1875
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: Tikka 223 1 in 8 met 55gr??
Maklik. Elke geweer het maar sy eie voorkeure. Dit hang af van 'n groot klomp veranderlikes wat ons nie almal kan meet en sommiges nie eers verstaan nie.tripodmvr wrote: Sun Mar 08, 2020 9:32 am Alwin, hoe verklaar jy dan dit wat ek in my 243AI ervaar. TPL is 65mm vir die 55gr teenoor 67 na 69mm vir swaarder koeëls. Toets liefs of die geweer dit nie wel redelik akkuraat kan skiet nie.
Baie Europese jaggewere het lang vryboor - 7x57, 7x64 en 9.3x62 is voorbeelde. Hulle gaan nie miskien bankskiet akkuraatheid hê nie, maar vir skiet van ongediertes of normale jag sal dit deug.
My advies hierbo is voorstelle gegrond op my ondervinding met 'n fabrieks-geboude Tikka. Gebruik dit as jy wil, of doen iets anders. Daar is altyd meer as 1 oplossing vir meeste probleme.
-
nwb1313
- Newbie

- Posts: 20
- Joined: Wed May 15, 2019 9:24 pm
Re: Tikka 223 1 in 8 met 55gr??
Ek het my tikka t3x super varmint laas week gekry. Ek het sommer met frontier hornady 55gr factory ammo geskiet. Nog nie my load development begin nie.Lamtjop wrote:Middag almal, soos opskrif bo wil ek by tikka eienaars hoor hoe skiet jul 1 in 8 twist 223's met 55gr koeels, ek lees baie op internet dat hulle oraait skiet maar nie goed nie. Lyk my die 1 in 12 gewere raak nou skaars. Groete Tjops
Na my zero gedoen is en my barel break in het ek so paar groepe geskiet.
Ek is regtig nog ñ groentjie met die skietery en leer self nog. As jy VPN het sluit aan by "tikka shooters forum" die ouens daar maak baie uit en sal jou help met alles.
My load development gaan met 77gr Tmk wees.
En ja doen maar jouself die guns en kry watersrifleman magasyn. Gaan jou baie help met die swaarder punte.
Ek reeds besig om te kyk of ek vir my een kan kry nou maar mag dalk moet wag tot lockdown verby is.
Aangeheg is my tweede groep geskiet op 100m

Sent from my SM-A505F using Tapatalk
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Tikka 223 1 in 8 met 55gr??
Puik vir cafe ammo. Moet dus nie die storie van te kwaai draai glo nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
nwb1313
- Newbie

- Posts: 20
- Joined: Wed May 15, 2019 9:24 pm
Re: Tikka 223 1 in 8 met 55gr??
tripodmvr wrote:Puik vir cafe ammo. Moet dus nie die storie van te kwaai draai glo nie.
Dink rerig die geweer laat mens beter lyk as wat mens is. Ek mal oor die feit dat mens swaarder punte kan laai. Help as die wind bietjie druk. Sal my 1/8 twist veruil vir niks anders nie.
Sent from my SM-A505F using Tapatalk
-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1875
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: Tikka 223 1 in 8 met 55gr??
Daai groep is maar so-so in vergelyking met wat die geweer kan doen na behoorlike ladingontwikkeling. Die goed KAN groepeer.nwb1313 wrote: Wed Jun 03, 2020 3:50 pmtripodmvr wrote:Puik vir cafe ammo. Moet dus nie die storie van te kwaai draai glo nie.Dink rerig die geweer laat mens beter lyk as wat mens is. Ek mal oor die feit dat mens swaarder punte kan laai. Help as die wind bietjie druk.
Sal my 1/8 twist veruil vir niks anders nie.
Min mense verstaan nog die transformasie wat 'n 1:8 twist (met gepaste koeëls) in 'n 223 veroorsaak. Die ding skiet werklik in 'n ander klas.
-
nwb1313
- Newbie

- Posts: 20
- Joined: Wed May 15, 2019 9:24 pm
Re: Tikka 223 1 in 8 met 55gr??
Alwin ek het al gesien op forums wat hulle kan doen. Soos ek gese het is nog regte groentjie!Alwin wrote:Daai groep is maar so-so in vergelyking met wat die geweer kan doen na behoorlike ladingontwikkeling. Die goed KAN groepeer.nwb1313 wrote: Wed Jun 03, 2020 3:50 pmtripodmvr wrote:Puik vir cafe ammo. Moet dus nie die storie van te kwaai draai glo nie.Dink rerig die geweer laat mens beter lyk as wat mens is. Ek mal oor die feit dat mens swaarder punte kan laai. Help as die wind bietjie druk.
Sal my 1/8 twist veruil vir niks anders nie.
Min mense verstaan nog die transformasie wat 'n 1:8 twist (met gepaste koeëls) in 'n 223 veroorsaak. Die ding skiet werklik in 'n ander klas.
Gaan maar kyk wat maak my 77tmk waneer ek gereed is om te herlaai. My begin resepie gaan as volg wees. 77gr Tmk, lapua doppe, cci br primers en VV140.
Sal maar sien hoe maak hulle. Intussen oefen ek maar met die kaffee ammo

Sent from my SM-A505F using Tapatalk
- toelie
- Hero Member

- Posts: 928
- Joined: Mon Nov 26, 2012 9:10 pm
Re: Tikka 223 1 in 8 met 55gr??
Hier is nie manne wat n ekstra Waters magasyn het nie?
.22LR Voere
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
-
nwb1313
- Newbie

- Posts: 20
- Joined: Wed May 15, 2019 9:24 pm
Re: Tikka 223 1 in 8 met 55gr??
Bestel vir jou een, die ou is baie vriendelik. Ek het myne gister bestel. Hy sal vir jou voorstel hy fedex dit saam iemand anders sin. Dit help met kostes van fedex. Myne kom so.toelie wrote:Hier is nie manne wat n ekstra Waters magasyn het nie?
Sent from my SM-A505F using Tapatalk
-
Lamtjop
- Hero Member

- Posts: 828
- Joined: Mon Apr 12, 2010 1:49 pm
Re: Tikka 223 1 in 8 met 55gr??
Manne ek wil juis ligte koeels skiet, en so vinnig as moontlik, hierdie is n bakkie geweer vir oor die spieel skiet of skietstoel nie n baangeweer nie. Ek het n 308 vir stadig skiet. Ek soek n 223 wat 50-55gr koeels lekker vinnig en in klein groepies kan skiet, ek het darem al van te veel 1 in 8 twist tikka's en sako's gelees wat nie so goed doen met koeels ligter as 60gr nie. So as hier manne is met tikka?sako 1 in 8 twist gewere wat goed doen op ligte koeels gooi asb jul groeperings en ladings asb. Met ons wapenwet wil ek graag 1ste maal reg koop.
-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1875
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: Tikka 223 1 in 8 met 55gr??
Vir daardie koeëls, kry vir jou 'n geweer met 1:12" loop.Lamtjop wrote: Thu Jun 04, 2020 6:21 pm Manne ek wil juis ligte koeels skiet, en so vinnig as moontlik, hierdie is n bakkie geweer vir oor die spieel skiet of skietstoel nie n baangeweer nie. Ek het n 308 vir stadig skiet. Ek soek n 223 wat 50-55gr koeels lekker vinnig en in klein groepies kan skiet, ek het darem al van te veel 1 in 8 twist tikka's en sako's gelees wat nie so goed doen met koeels ligter as 60gr nie. So as hier manne is met tikka?sako 1 in 8 twist gewere wat goed doen op ligte koeels gooi asb jul groeperings en ladings asb. Met ons wapenwet wil ek graag 1ste maal reg koop.
-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1875
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: Tikka 223 1 in 8 met 55gr??
Ek het myne by Geno (G&G Varminting) gekry. As genoeg mense vir Geno pes, bring hy dalk weer 'n klompie magasyne in.
- Raakgeskiet
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Sun Jul 25, 2010 7:04 pm
Re: Tikka 223 1 in 8 met 55gr??
Kan iemand dalk vir my die kontak besonderhede gee van die man wat die magesyne verskaf?
Ps.
My 1in 8" twist Tikka 223 loop mooi met 73grein Hornady 73 gr eld match en reloaded 15 kruit
Sent from my SM-N960F using Tapatalk
Ps.
My 1in 8" twist Tikka 223 loop mooi met 73grein Hornady 73 gr eld match en reloaded 15 kruit
Sent from my SM-N960F using Tapatalk
.22 brno Model 1
12 boor haelgeweer cbc
Tikka .223
Tikka 6.5mm Creedmoor
ruger .357 magnum 6"
Uberti 38 speacial
Sako .308
Howa 6,5mm PRC
.22 brno
Goudsmid van beroep
Steve van Niekerk
12 boor haelgeweer cbc
Tikka .223
Tikka 6.5mm Creedmoor
ruger .357 magnum 6"
Uberti 38 speacial
Sako .308
Howa 6,5mm PRC
.22 brno
Goudsmid van beroep
Steve van Niekerk
-
Lamtjop
- Hero Member

- Posts: 828
- Joined: Mon Apr 12, 2010 1:49 pm
Re: Tikka 223 1 in 8 met 55gr??
Naand almal, nogsteeds op dieselfde topic, watse spoed skiet julle die 1 in 8 twist 223's en met watter gewig koeël. Ek stel veral in 60-69gr se spoed belang. Dankie
