Posisie van scope en sy groepering
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Posisie van scope en sy groepering
As hy die teleskoop ringe 8Nm gedraai het, het die aksieskroewe behoorlik geskyt !!!!
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2473
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Posisie van scope en sy groepering
Great minds think alike .....Capt. Oblivious wrote: Thu Feb 27, 2020 9:30 amIs reeds hoekom ek vra watse skoot dit is maar lyk my Cobus het vrede gemaakjdpretorius wrote: Thu Feb 27, 2020 9:09 am net 'n 1/2 cent
- is daar nie dalk spanning oor die aksie of knyp punt iewers tussen die aksie en kolf waar hy vas druk nie bv. by die mag kassie
- het nie self regtig 'n standpunt hier oor nie, maar het al gelees van ouens wat beweer dat die loop self "spanning" kan he'
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Posisie van scope en sy groepering
Gaafsters dan kan jy mos netsowel 3 apparte groeperings met al 3 skote agtermekaar op een mikpunt doen met afkoeling tussen elke 3 skoot groeperings? Of mis ek iets anders hierso?
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Posisie van scope en sy groepering
Nope..dit wissel
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)

Thanx vir almal se saamchat.
Ek sal biki daai 9 skote en drukpunt maak trix probeer en kom vertel.
Cheers

- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13637
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Posisie van scope en sy groepering
Dans dit nie jou loop nie daar is iets anders fout en dit kan n magdom goed wees
Last edited by Capt. Yoda on Thu Feb 27, 2020 12:49 pm, edited 1 time in total.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Posisie van scope en sy groepering
Ons soek 'n patroon en daardeur kan ons sekere dinge elimineer.FHM wrote: Thu Feb 27, 2020 12:20 pm Gaafsters dan kan jy mos netsowel 3 apparte groeperings met al 3 skote agtermekaar op een mikpunt doen met afkoeling tussen elke 3 skoot groeperings? Of mis ek iets anders hierso?
Indien al die nommer een skote bymekaar groepeer kan ons dadelik die teleskoop, ringe, basisse en lading buite rekening laat, sowel as die aksie belyning en passing van die aksie in die kolf.
Dieselfde met groep twee: indien die groepering egter effens groter as groep een is kan ons ons begin dink aan 'n loop wat vasdruk teen die kolf.
Indien al drie die groepe min of meer dieselfde grote is, maar groep drie sit op 'n ander plek ten opsigte van die mikpunt as groep een en twee, kan ek jou amper waarborg dat die loop verwring soos hy warm word en is Koos se analiese in die kol.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Posisie van scope en sy groepering
Dankie - ek vistaan hom so
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
-
Maroelas
- Sr. Member

- Posts: 286
- Joined: Fri Apr 18, 2014 3:41 pm
Re: Posisie van scope en sy groepering
Gebeur dieselfde as 'n ander skut met die geweer skiet? Maw, het jy jouself geëlimineer as 'n probleem?
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3530
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Posisie van scope en sy groepering
Kom laat weet wat hy maak
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7568
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Posisie van scope en sy groepering
Hallo Manne
Persoonlik hou ek nie van n doelgerigte drukpunt op die loop nie. Veral nie in n geweer met n houtkolf nie, vir die eenvoudige rede dat dit jou POI soos die kolf deur verandering gaan beinvloed. In hierdie geval kan dit wel die gewensde resultate lewer met betrekking tot groepering.
Groetnis
Wouter
Persoonlik hou ek nie van n doelgerigte drukpunt op die loop nie. Veral nie in n geweer met n houtkolf nie, vir die eenvoudige rede dat dit jou POI soos die kolf deur verandering gaan beinvloed. In hierdie geval kan dit wel die gewensde resultate lewer met betrekking tot groepering.
Groetnis
Wouter
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Posisie van scope en sy groepering
Daar gebeur dit toe. Twee skote na mekaar en toe loop laat afkoel. Derde skoot kruip toe nader en vlieg nie op sy eie weg nie.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Posisie van scope en sy groepering
So, 3 skote...so vinnig soos n ou maar sal skiet maar nie gejaagd nie, gee my toe maar wat ek verwag het
Skiet toe weer later 2skote wat sny....los loop om aftekoel en kry toe die uitslag na 3e skoot
Ek begin nou dink die drywer is die probleem aangesien ek nog geen patroon vind nie.....dalk was die loop afkoel tyd en weer aanlê, kans om weer oordentlik to konsentreer.
Enige ander inputs sal waardeer word.
cheers
Skiet toe weer later 2skote wat sny....los loop om aftekoel en kry toe die uitslag na 3e skoot
Ek begin nou dink die drywer is die probleem aangesien ek nog geen patroon vind nie.....dalk was die loop afkoel tyd en weer aanlê, kans om weer oordentlik to konsentreer.
Enige ander inputs sal waardeer word.
cheers
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2473
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Posisie van scope en sy groepering
Baie mooi geskiet julle twee.
Cobus dit will lyk of daai kettie die selfde maak as oom Driepoot sin ......maar selfs jou vinnige 3 skote is seker nog 1 MOA, wat nie sleg is nie.
Het hierdie artikel onlangs raak gelees .......ek sit gereeld en sneller beheer oefen terwyl die loop afkoel
https://www.snipershide.com/mechanics-o ... ring-hand/
Cobus dit will lyk of daai kettie die selfde maak as oom Driepoot sin ......maar selfs jou vinnige 3 skote is seker nog 1 MOA, wat nie sleg is nie.
Het hierdie artikel onlangs raak gelees .......ek sit gereeld en sneller beheer oefen terwyl die loop afkoel
https://www.snipershide.com/mechanics-o ... ring-hand/
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7568
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Posisie van scope en sy groepering
Cobus
Moet nie jou kop breek nie, daai is n baie algemene ding met die dunloop roere.
Groetnis
Wout
Moet nie jou kop breek nie, daai is n baie algemene ding met die dunloop roere.
Groetnis
Wout
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Posisie van scope en sy groepering
Dankie vir almal se inputs...
Cheers
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1396
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Posisie van scope en sy groepering
Oom Wout is daar 'n manier om dit met die dunlope op te los, of dalk net te verminder? Ek vermoed my geweer doen dieselfde. Ek sny twee skote en dan die derde een is altyd regs onder. Dis voorspelbaar, maar uiters lastig.Wouter Roets wrote: Tue Mar 10, 2020 8:25 am Cobus
Moet nie jou kop breek nie, daai is n baie algemene ding met die dunloop roere.
Groetnis
Wout
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7568
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Posisie van scope en sy groepering
Toxxyc
Die mees algemeenste een is maar om drukpunt in te sit soos vroeer genoem. Daar is selfs manne wat dit uitsorteer het deur silikon tussen die loop en kolf in te sit. Jou tipe kolf bepaal baie keer hoe suksesvol hierdie oplossings is.
Groetnis
Wout
Die mees algemeenste een is maar om drukpunt in te sit soos vroeer genoem. Daar is selfs manne wat dit uitsorteer het deur silikon tussen die loop en kolf in te sit. Jou tipe kolf bepaal baie keer hoe suksesvol hierdie oplossings is.
Groetnis
Wout
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2473
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Posisie van scope en sy groepering
Toxxyc hier in die 80's het my pa op geleentheid die aksie en loop gebed. Een van die gewere was sy eie 7x57en hy het lekker springbokke geskiet...... maar kan jou nie met sekerheid se wat die nuwe tendens is nie, anders as wat Wout noem nie.
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1396
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Posisie van scope en sy groepering
Ja die geweer het so geskiet uit die boks uit in 'n non-fitting kolf. Toe bed ek hom, en toe maak die groep toe, maar dieselfde tendens volg. Hy is voldoende vir jag, maar dis frustrerend om met een geweer te skiet en 'n 4.9mm groep te kry, en dan agter my geweer te gaan sit en dan 'n 30mm groep te skiet. Ek oorweeg dit om 'n knaldemper op te laat sit want in my gedagte is dit 'n floating drukpunt op die loop, maar ek is nie heeltemal oortuig of dit sal werk nie. Ek spekuleer maar net bietjie die teorie hieragter. Dalk het iemand 'n blink idee wat my lekker kan help.
-
Maroelas
- Sr. Member

- Posts: 286
- Joined: Fri Apr 18, 2014 3:41 pm
Re: Posisie van scope en sy groepering
Toxxyc, het jy al jou dun loop ordentlik laat afkoel tussen skoot twee en drie? Ek bedoel minstens 10 na 15 minute tussen skoot twee en drie?
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1396
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Posisie van scope en sy groepering
Nee nog nie. Ek moet nog die tyd vat en so iets doen. Sal dit bietjie met die volgende tripppie na die baan probeer!
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Posisie van scope en sy groepering
Die afkoeltydperk het hierdie een maal vir Cobus gewerk.
Sy oorspronklike vraag oor die nabyheid van die ring aan die stelknoppe van die teleskoop dui daarop dat die teleskoop nog reg funksioneer en nie benadeel word nie.
Sy oorspronklike vraag oor die nabyheid van die ring aan die stelknoppe van die teleskoop dui daarop dat die teleskoop nog reg funksioneer en nie benadeel word nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2208
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Posisie van scope en sy groepering
Ek weet die bisley-skuts het n verskuifbare "kontrêpsie" gehad wat hulle aan die loop vasgemaak het, en wat baie bygedra het tot akkuraatheid. Sou dit kon help met n jaggeweer se akkuraatheid?Wouter Roets wrote: Wed Mar 11, 2020 8:21 am Toxxyc
Die mees algemeenste een is maar om drukpunt in te sit soos vroeer genoem. Daar is selfs manne wat dit uitsorteer het deur silikon tussen die loop en kolf in te sit. Jou tipe kolf bepaal baie keer hoe suksesvol hierdie oplossings is.
Groetnis
Wout
Oor die afkoelperiode het ek nog n vraag: ek het eendag in die veld aan my geweer se loop geraak en so hittete n blaas gebrand. Die loop was ongevuur, net sonskyn op n swart loop. Hoe sal dit die akkuraatheid affekteer?
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1396
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Posisie van scope en sy groepering
Ek het hieroor ook al gewonder. Ek het al warm gewere in die jagveld raakgeloop, en almal het nog bokke laat val sonder enige probleme. Ek wonder hoe die hitte ding nou eintlik werk...Ds J wrote: Wed Mar 11, 2020 1:38 pmOor die afkoelperiode het ek nog n vraag: ek het eendag in die veld aan my geweer se loop geraak en so hittete n blaas gebrand. Die loop was ongevuur, net sonskyn op n swart loop. Hoe sal dit die akkuraatheid affekteer?