Kragopwekkers
-
vlakvarkbeer
- Sr. Member

- Posts: 395
- Joined: Wed Feb 27, 2013 11:26 am
Kragopwekkers
Dagse almal ek het nou nie geweer en so voorts nie maar wel n kragopwekker. Met die krag aan en af wil ek iets uitvind kan n 7.5 kva opwekker
werk en sal hy n huis en sy krag trek, hoekom ek vra ek doen vleis ens en koelkamer moet aan sal die werk of nie.
Dankie ek luister.
werk en sal hy n huis en sy krag trek, hoekom ek vra ek doen vleis ens en koelkamer moet aan sal die werk of nie.
Dankie ek luister.
.22 Norinco
Howa 223 B/B
Howa 6.5x55 Swed
6mm Musgrave (P14)
Lee Enfield 303
308 RSA 30" loop (Plank)
Remington 700 6.5 creedmoor
Howa 223 B/B
Howa 6.5x55 Swed
6mm Musgrave (P14)
Lee Enfield 303
308 RSA 30" loop (Plank)
Remington 700 6.5 creedmoor
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13641
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Kragopwekkers
7.5kva sou ek se gaan te klein wees vir huis en koelkamer, n 7.5 sal werk net vir n huis maar self dan trek n geyser, stoof en goed soos n hoedruk pomp hom laat die revs in die rooi loop. Met daai compressor van jou koelkamer dink ek amper jy gaan iets soos n 5.5kva net vir die koelkamer nodig he
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
vlakvarkbeer
- Sr. Member

- Posts: 395
- Joined: Wed Feb 27, 2013 11:26 am
Re: Kragopwekkers
Dankie laat ek nog luister en hoor wat die manne voorstel.
.22 Norinco
Howa 223 B/B
Howa 6.5x55 Swed
6mm Musgrave (P14)
Lee Enfield 303
308 RSA 30" loop (Plank)
Remington 700 6.5 creedmoor
Howa 223 B/B
Howa 6.5x55 Swed
6mm Musgrave (P14)
Lee Enfield 303
308 RSA 30" loop (Plank)
Remington 700 6.5 creedmoor
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Kragopwekkers
Stem saam hier met die Fanta Grape-drinker. Ek het 'n 10kva wat my hele huis trek, saam met swembadpomp en boorgat, maar sonder die geysers en stoof. Ek glo as jy net ligte, tv en koelkamer op het, sal dit voldoende wees.Capt. Oblivious wrote: Tue Mar 03, 2020 1:20 pm 7.5kva sou ek se gaan te klein wees vir huis en koelkamer, n 7.5 sal werk net vir n huis maar self dan trek n geyser, stoof en goed soos n hoedruk pomp hom laat die revs in die rooi loop. Met daai compressor van jou koelkamer dink ek amper jy gaan iets soos n 5.5kva net vir die koelkamer nodig he
Aim small, miss small
-
vlakvarkbeer
- Sr. Member

- Posts: 395
- Joined: Wed Feb 27, 2013 11:26 am
Re: Kragopwekkers
Ek het n gas stoof en ja die geiser kan jy afsit nie so belangrik nie .
.22 Norinco
Howa 223 B/B
Howa 6.5x55 Swed
6mm Musgrave (P14)
Lee Enfield 303
308 RSA 30" loop (Plank)
Remington 700 6.5 creedmoor
Howa 223 B/B
Howa 6.5x55 Swed
6mm Musgrave (P14)
Lee Enfield 303
308 RSA 30" loop (Plank)
Remington 700 6.5 creedmoor
- Willie
- Sr. Member

- Posts: 460
- Joined: Thu Dec 09, 2010 1:36 pm
Re: Kragopwekkers
Dit gaan baie af hang van die koelkamer se krag verbruik ( en ander items wat baie krag gebruik)- gee spesifikasies van die kompressor en die ander swaar gebruikers en die slimmer manne gaan beter kan help
-
Pinkes
- Hero Member

- Posts: 1230
- Joined: Wed Jan 30, 2013 11:04 am
Re: Kragopwekkers
[/quote]
Stem saam hier met die Fanta Grape-drinker.
[/quote]

Stem saam hier met die Fanta Grape-drinker.
[/quote]
- henk.spioenkop
- Sr. Member

- Posts: 298
- Joined: Thu Jul 30, 2015 12:45 pm
Re: Kragopwekkers
Enkelfase of driefase?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- henk.spioenkop
- Sr. Member

- Posts: 298
- Joined: Thu Jul 30, 2015 12:45 pm
Re: Kragopwekkers
n Enkelfase 7.5kVA behoort vir jou 25A te lewer continuous. Huis behoort 60A mainbreaker in te hê.henk.spioenkop wrote:Enkelfase of driefase?
Sent from my iPhone using Tapatalk
n 3fase 7.5kVA behoort vir jou 9A te lewer continuous. Huis behoort 25A 3fase mainbreaker te hê.
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
vlakvarkbeer
- Sr. Member

- Posts: 395
- Joined: Wed Feb 27, 2013 11:26 am
Re: Kragopwekkers
Dit is n enkelfase weet nie regtig hoe groot die kompressor is nie seker n 3/4
.22 Norinco
Howa 223 B/B
Howa 6.5x55 Swed
6mm Musgrave (P14)
Lee Enfield 303
308 RSA 30" loop (Plank)
Remington 700 6.5 creedmoor
Howa 223 B/B
Howa 6.5x55 Swed
6mm Musgrave (P14)
Lee Enfield 303
308 RSA 30" loop (Plank)
Remington 700 6.5 creedmoor
- henk.spioenkop
- Sr. Member

- Posts: 298
- Joined: Thu Jul 30, 2015 12:45 pm
Re: Kragopwekkers
3/4 HP kompressor behoort so 2.3A te trek. Of 0.6kVA op enkelfase.vlakvarkbeer wrote:Dit is n enkelfase weet nie regtig hoe groot die kompressor is nie seker n 3/4
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
vlakvarkbeer
- Sr. Member

- Posts: 395
- Joined: Wed Feb 27, 2013 11:26 am
Re: Kragopwekkers
Dankie nou vorder ons.
.22 Norinco
Howa 223 B/B
Howa 6.5x55 Swed
6mm Musgrave (P14)
Lee Enfield 303
308 RSA 30" loop (Plank)
Remington 700 6.5 creedmoor
Howa 223 B/B
Howa 6.5x55 Swed
6mm Musgrave (P14)
Lee Enfield 303
308 RSA 30" loop (Plank)
Remington 700 6.5 creedmoor
