Tikka Tx3 gooi altyd een skoot weg
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2489
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Tikka Tx3 gooi altyd een skoot weg
Ek het 'n Tikka tx3 300 win mag, wat altyd 1 skoot uit 'n 3 skoot groep bietjie lag skiet, groep is nogsteeds binne 1 duim maar dis baie stress as 2 skote binne mekaar is en een skoot is laag. Het nou al verskillende mense laat skiet, verskillende koeels hy doen dit met almal. die geweer het nou so 200 skote deur hom. Iemand dalk idee wat om ek kan doen.
dankie
dankie
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2212
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Tikka Tx3 gooi altyd een skoot weg
Het jy tien minute gewag tussen die skote, of volg hulle redelik kort op mekaar?
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2489
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Tikka Tx3 gooi altyd een skoot weg
Die skote was agter mekaar, vir my is dit belangrik dat as ek 'n opvolg skoot moet skiet moet hy dam die eerste 3 skote akkuraat kan skiet, die bokke gaannie vir 10 min staan en wag nie.Ds J wrote: Fri Feb 28, 2020 11:24 pm Het jy tien minute gewag tussen die skote, of volg hulle redelik kort op mekaar?
- Theunodb
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Sun Oct 16, 2016 7:35 am
Re: Tikka Tx3 gooi altyd een skoot weg
Ek het hierdie vraag ook al gevra, die draad het op die einde ‘n ander rigting gegaan. Dalk is daar iets wat van toepassing is op jou.
Wat doen ek verkeerd? Altyd 'n flyer
https://r.tapatalk.com/shareLink/topic? ... source=app
Sent from my iPhone using Tapatalk
Wat doen ek verkeerd? Altyd 'n flyer
https://r.tapatalk.com/shareLink/topic? ... source=app
Sent from my iPhone using Tapatalk
GUNR - Shooting and Reloading
https://onelink.to/56748m
https://onelink.to/56748m
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2212
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2130
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Tikka Tx3 gooi altyd een skoot weg
Flip, laai jy self of is dit rak ammo?
Het hy nog standaard kolf op?
Indien wel torque die aksie skroewe reg en haal koper en carbon uit die loop. My tikka 300 het destyds dieselfde gedoen. My aksie skroewe was op die einde te kwai gedraai.

Last edited by Malan123 on Sat Feb 29, 2020 7:55 am, edited 1 time in total.
- Theunodb
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Sun Oct 16, 2016 7:35 am
Re: Tikka Tx3 gooi altyd een skoot weg
Baie interessant.
Is ek reg om te se die gevolgtrekking is dat omdat dit n dun loop is, is hy baie meer sensitief vir hitte, wat kan veroorsaak dat hy terugkeur na sy oorspronklike vorm wat dalk effe gebuig was?
Sent from my iPhone using Tapatalk
GUNR - Shooting and Reloading
https://onelink.to/56748m
https://onelink.to/56748m
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2212
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Tikka Tx3 gooi altyd een skoot weg
Ja en nee. Ek het verstaan dat n dunner loop vinniger warm word, en dan meer geaffekteer word as n dikker loop. Sodra hy n sekere hitte bereik, buig hy weens iets in die metaal (struktuurfout, metallurgie, ens) en dan gooi hy die skoot op n nuwe punt.Theunodb wrote: Sat Feb 29, 2020 7:55 amBaie interessant.
Is ek reg om te se die gevolgtrekking is dat omdat dit n dun loop is, is hy baie meer sensitief vir hitte, wat kan veroorsaak dat hy terugkeur na sy oorspronklike vorm wat dalk effe gebuig was?
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2489
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Tikka Tx3 gooi altyd een skoot weg
[glow]Dankie het daar geloer[/glow]Theunodb wrote: Sat Feb 29, 2020 5:19 am Ek het hierdie vraag ook al gevra, die draad het op die einde ‘n ander rigting gegaan. Dalk is daar iets wat van toepassing is op jou.
Wat doen ek verkeerd? Altyd 'n flyer
https://r.tapatalk.com/shareLink/topic? ... source=app
Sent from my iPhone using Tapatalk
Flip, laai jy self of is dit rak ammo?
Het hy nog standaard kolf op?
Indien wel torque die aksie skroewe reg en haal koper en carbon uit die loop. My tikka 300 het destyds dieselfde gedoen. My aksie skroewe was op die einde te kwai gedraai.
[glow]Ek herlaai self, dankie ek sal dit try het nie die aksie skroewe getorque nie sal so maak.[/glow]
Kyk asb hierna, dit help dalk:
Baie Dankie
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2130
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Tikka Tx3 gooi altyd een skoot weg
As jy nog die standaard kolf het check net dat daar nie klein drukpunt op die loop is nie en as jy silencer op het maak net seker dat die punt hom nie iewers raak nie.
Die dun loop maak 'n verskil, maar gaan nie sommer 'n flyer na 2 skote veroorsaak a.g.v. hitte nie.
Tikkas is bekend vir hulle akkuraatheid so gewoonlik is dit iets kleins wat 'n flyer veroorsaak.
Hierdie is nou nie 'n tegniese benadering nie, ek praat nou maar net uit experience met my eie roer. Hoop dit help
Die dun loop maak 'n verskil, maar gaan nie sommer 'n flyer na 2 skote veroorsaak a.g.v. hitte nie.
Tikkas is bekend vir hulle akkuraatheid so gewoonlik is dit iets kleins wat 'n flyer veroorsaak.
Hierdie is nou nie 'n tegniese benadering nie, ek praat nou maar net uit experience met my eie roer. Hoop dit help
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2489
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Tikka Tx3 gooi altyd een skoot weg
Dis die tikka supervirminter, standaard kolf die loop is so semi bull barrel. die geweer moet weer 'n goeie skoonmaak kry sal bietjie kyk dankie.Malan123 wrote: Sat Feb 29, 2020 12:00 pm As jy nog die standaard kolf het check net dat daar nie klein drukpunt op die loop is nie en as jy silencer op het maak net seker dat die punt hom nie iewers raak nie.
Die dun loop maak 'n verskil, maar gaan nie sommer 'n flyer na 2 skote veroorsaak a.g.v. hitte nie.
Tikkas is bekend vir hulle akkuraatheid so gewoonlik is dit iets kleins wat 'n flyer veroorsaak.
Hierdie is nou nie 'n tegniese benadering nie, ek praat nou maar net uit experience met my eie roer. Hoop dit help
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13641
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Tikka Tx3 gooi altyd een skoot weg
Manne praat altyd van dun lope wat so maak maar ek het dit persoonlik nog nie gesien met 3 skote na mekaar waar die loop so warm is dat hy n groep van 10mm na 1duim toe vat nie en tussen my en my pa se kluise staan daar taamlik gewere met verskilinde loop profieles wat ek oor baie jare geskiet het.
Kyk die tyken wat ek aan heg se groepe, ek het die tyken 2 keer geskiet en die groepe was basies dieselfde.
Waar ek nie mooi in die spot was nie gooi hy daai een skoot weg
Kyk die tyken wat ek aan heg se groepe, ek het die tyken 2 keer geskiet en die groepe was basies dieselfde.
Waar ek nie mooi in die spot was nie gooi hy daai een skoot weg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2130
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Tikka Tx3 gooi altyd een skoot weg
Siebert ek stem saam jou. In die dae voor ek geweet het van loop lewe het ek daai 300 dun loop van my 10 skote agter mekaar geskiet en dis 1 groot gat op die teiken.
Flip as jy nog die oorspronklike kolf op het kan ek jou amper.'n brief gee die fout gaan daar iewers le.
Flip as jy nog die oorspronklike kolf op het kan ek jou amper.'n brief gee die fout gaan daar iewers le.
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1652
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: Tikka Tx3 gooi altyd een skoot weg
Dalk by die torque, maar die S/V kolf is aansienlik beter as die hunter kolf met betrekking tot akkuraatheid.Malan123 wrote:Siebert ek stem saam jou. In die dae voor ek geweet het van loop lewe het ek daai 300 dun loop van my 10 skote agter mekaar geskiet en dis 1 groot gat op die teiken.
Flip as jy nog die oorspronklike kolf op het kan ek jou amper.'n brief gee die fout gaan daar iewers le.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Tikka Tx3 gooi altyd een skoot weg
Sal die skiet van 3 skote met koue loop nie die probleem dan kan uitwys nie?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2489
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Tikka Tx3 gooi altyd een skoot weg
Ek gaan 'n plan maak vir 'n Torque wrench en kyk wat doen hy, net jammer die goed is so bleddie duur.