REEN METER:
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1491
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: REEN METER:
Haha ja die gras gaan iets vreeslik wees. Ten minste gaan die wild ook mooi vet wees.
Sent from my SM-A520F using Tapatalk
Sent from my SM-A520F using Tapatalk
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: REEN METER:
Die suide in Nam het goeie water gekry manne
https://informante.web.na/heavy-rains-e ... n-namibia/
https://informante.web.na/heavy-rains-e ... n-namibia/
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: REEN METER:
Wonderlik! Laat die manne bietjie mm's kom opsit.FHM wrote: Wed Jan 15, 2020 9:25 am Die suide in Nam het goeie water gekry manne
https://informante.web.na/heavy-rains-e ... n-namibia/
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: REEN METER:
FHM wrote: Wed Jan 15, 2020 9:25 am Die suide in Nam het goeie water gekry manne
https://informante.web.na/heavy-rains-e ... n-namibia/
Cois, hierdie berig se datum is dan 9 Februarie 2019??????
- tau
- Hero Member

- Posts: 3961
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: REEN METER:
Nee daai is snert. Swaers het op plaas by Karasburg 6mm gehad. Volgens Louis101 het ek nog niks reën gekry nie.FHM wrote: Wed Jan 15, 2020 9:25 am Die suide in Nam het goeie water gekry manne
https://informante.web.na/heavy-rains-e ... n-namibia/
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: REEN METER:
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- Jacques du Plooy
- Sr. Member

- Posts: 332
- Joined: Sat Aug 30, 2014 1:39 pm
Re: REEN METER:
120mm George area afgelope 72uur.
At the roundabout, keep left...
Tikka T3 6XC Leftie
Tikka T3 .243 Leftie
Tikka T3 6.5 PRC Leftie
Tikka T1 .22 Leftie
Sako85 30-06 Leftie
Howa SS 6XC
Harrington&Richards 12BR.
Winchester .22LR
Lee Metford .303
Glock G19 Gen4
Tikka T3 6XC Leftie
Tikka T3 .243 Leftie
Tikka T3 6.5 PRC Leftie
Tikka T1 .22 Leftie
Sako85 30-06 Leftie
Howa SS 6XC
Harrington&Richards 12BR.
Winchester .22LR
Lee Metford .303
Glock G19 Gen4
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: REEN METER:
Fook manne bitter jammer - ek was so bly om die water te sien in die Suide dat ek nie opgelet het na die datum nie.PWV wrote: Thu Jan 16, 2020 9:21 amFHM wrote: Wed Jan 15, 2020 9:25 am Die suide in Nam het goeie water gekry manne
https://informante.web.na/heavy-rains-e ... n-namibia/
Cois, hierdie berig se datum is dan 9 Februarie 2019??????
Dankie Oom Pieter vir die regstel.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
-
Dirk777
- Jr. Member

- Posts: 90
- Joined: Wed Dec 04, 2019 9:26 am
Re: REEN METER:
Ek het gister aand met Jorra gepraat, hulle is tussen Aroab en Keetmans, op plaas Bospan, het hulle tussen 4 mm en 12 mm gekry. Dankie die Here. Hy se hy is dankbaar maar dit raak nou min tyd vir nog reen, sy diere kry swaar.
HOWA .300WM
GLOCK 23 EDC
Smith and Wesson 15-22
FN FAL 7.62 x 51
FAIR 12br O/U
MAGTEC 12br
Taurus .375 Mag
Smith & Wesson .38 Special
CZ 6.35
BSA .22 long
GLOCK 23 EDC
Smith and Wesson 15-22
FN FAL 7.62 x 51
FAIR 12br O/U
MAGTEC 12br
Taurus .375 Mag
Smith & Wesson .38 Special
CZ 6.35
BSA .22 long
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: REEN METER:
Julle darem al reen gekry? Boer by wie ons jag net anderkant Grunau sê hulle redelik reen gekry die laaste week.tau wrote:Nee daai is snert. Swaers het op plaas by Karasburg 6mm gehad. Volgens Louis101 het ek nog niks reën gekry nie.FHM wrote: Wed Jan 15, 2020 9:25 am Die suide in Nam het goeie water gekry manne
https://informante.web.na/heavy-rains-e ... n-namibia/
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
- Methos
- Hero Member

- Posts: 580
- Joined: Tue Dec 12, 2017 4:12 pm
Re: REEN METER:
Gehoor Calvinia het 14mm gehad 
Sent from my SNE-LX1 using Tapatalk

Sent from my SNE-LX1 using Tapatalk
- tau
- Hero Member

- Posts: 3961
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: REEN METER:
Ek was laasnaweek op plaas toe en toe reën dit om ons. Nou net gehoor dit reën. Die hoeveelheid weet ek nog nie, maar dit is ons eerste vir die jaar. Baie opgewonde. By ons is 20mm baieGian_dP wrote: Wed Feb 26, 2020 4:10 pmJulle darem al reen gekry? Boer by wie ons jag net anderkant Grunau sê hulle redelik reen gekry die laaste week.tau wrote:Nee daai is snert. Swaers het op plaas by Karasburg 6mm gehad. Volgens Louis101 het ek nog niks reën gekry nie.FHM wrote: Wed Jan 15, 2020 9:25 am Die suide in Nam het goeie water gekry manne
https://informante.web.na/heavy-rains-e ... n-namibia/
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
EK het by Grunau fulstasie in die reën gestaan en kyk na ons ou plase wat verkoop is wat lekker reen kry.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Nico de Jager
- Hero Member

- Posts: 671
- Joined: Fri Mar 26, 2010 6:12 pm
Re: REEN METER:
Vriend van my gesê Keetmans het vanmiddag 22mm gekry.
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: REEN METER:
Lyk my ons reen is nog aan die kom manne...
In Noord Nam - kyk daai rooi wig hier in my omtrek!
Kom ons hoop die voorspelling is raak.
In Noord Nam - kyk daai rooi wig hier in my omtrek!
Kom ons hoop die voorspelling is raak.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- Dolf014
- Hero Member

- Posts: 533
- Joined: Wed Dec 04, 2013 3:50 pm
Re: REEN METER:
Karasburg het gister 40mm gekry.Gian_dP wrote: Wed Feb 26, 2020 4:10 pmJulle darem al reen gekry? Boer by wie ons jag net anderkant Grunau sê hulle redelik reen gekry die laaste week.tau wrote:Nee daai is snert. Swaers het op plaas by Karasburg 6mm gehad. Volgens Louis101 het ek nog niks reën gekry nie.FHM wrote: Wed Jan 15, 2020 9:25 am Die suide in Nam het goeie water gekry manne
https://informante.web.na/heavy-rains-e ... n-namibia/
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Skiet met 308 Voere (erf stuk) ons loop al 40 jaar saam.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3961
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: REEN METER:
Ja die oostekant van die dorp het mooi reën gekry. Noorde en Westekant nie so baie nie. Sateliet foto's het gewys daar is mooi wolke oor ons gewees. My swaars het darem aan Oostekant van dorp mooi water gekry.Dolf014 wrote: Thu Feb 27, 2020 7:25 amKarasburg het gister 40mm gekry.Gian_dP wrote: Wed Feb 26, 2020 4:10 pmJulle darem al reen gekry? Boer by wie ons jag net anderkant Grunau sê hulle redelik reen gekry die laaste week.tau wrote:
Nee daai is snert. Swaers het op plaas by Karasburg 6mm gehad. Volgens Louis101 het ek nog niks reën gekry nie.
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
-
Dirk777
- Jr. Member

- Posts: 90
- Joined: Wed Dec 04, 2019 9:26 am
Re: REEN METER:
Tussen Aroab en Keetmanhoop. Op plekke tot 40mm gereen. Dis LEWE.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
HOWA .300WM
GLOCK 23 EDC
Smith and Wesson 15-22
FN FAL 7.62 x 51
FAIR 12br O/U
MAGTEC 12br
Taurus .375 Mag
Smith & Wesson .38 Special
CZ 6.35
BSA .22 long
GLOCK 23 EDC
Smith and Wesson 15-22
FN FAL 7.62 x 51
FAIR 12br O/U
MAGTEC 12br
Taurus .375 Mag
Smith & Wesson .38 Special
CZ 6.35
BSA .22 long
- .270 Man
- Full Member

- Posts: 230
- Joined: Wed Apr 29, 2015 2:18 pm
Re: REEN METER:
75 mm reën in kathu laas nag
Sent from my LM-G710 using Tapatalk
Sent from my LM-G710 using Tapatalk
.270 Sako with K98 action
carl Zeiss
RPR 6mm Creedmoor
Leupold LRP
.308 Musgrave met swarovski Z5
.38 special Taurus

carl Zeiss
RPR 6mm Creedmoor
Leupold LRP
.308 Musgrave met swarovski Z5
.38 special Taurus
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2157
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: REEN METER:
Vir die seisoen:
Vryburg 350mm-400mm
Stella 280-350mm
Piet Plessis 200mm-270mm
Vryburg 350mm-400mm
Stella 280-350mm
Piet Plessis 200mm-270mm
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: REEN METER:
Vanoggend by oom Abre vd Merwe gehoor dat hulle tussen 30 en 90mm (gemiddeld 60mm) op Swartkop gehad het. Baie bly daai wereld het reen gekry.tau wrote:Ja die oostekant van die dorp het mooi reën gekry. Noorde en Westekant nie so baie nie. Sateliet foto's het gewys daar is mooi wolke oor ons gewees. My swaars het darem aan Oostekant van dorp mooi water gekry.
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
- tau
- Hero Member

- Posts: 3961
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: REEN METER:
Ja alles Oos van B1 het redelik mooi gereën. Keinab area staan die water sommer panne!!!
Meer Noord by Maltehoe staan daar 700ha lelies!!!!
Sal darem nou graag so draaitjie wil ry tot teen Kunene en terug grondpad en die mooi gaan kyk.
Meer Noord by Maltehoe staan daar 700ha lelies!!!!
Sal darem nou graag so draaitjie wil ry tot teen Kunene en terug grondpad en die mooi gaan kyk.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: REEN METER:
Lyk my ons kan nog n paar druppeltjies verwag in die volgende week manne
Hoop vir die manne wat nie genoeg gehaad het nie.
Hier bo in die Noorde loop ek tot by my bors in die gras
Hoop vir die manne wat nie genoeg gehaad het nie.
Hier bo in die Noorde loop ek tot by my bors in die gras
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- Methos
- Hero Member

- Posts: 580
- Joined: Tue Dec 12, 2017 4:12 pm
Re: REEN METER:
François
Sit daar so paar fotos op van hoe die veld lyk asb man! Namibie lyk altyd pragtig as dit gereen het. Ek het in die suide in Aroab gebly. As dit darem mooi gereen het en daar skaap lammertjies raak sommer simpel van geluk en begin bokspring en die boesmans gras en die geel blommtjies van die duwweltjies staan so ver as wat jy kan sien...
Sit daar so paar fotos op van hoe die veld lyk asb man! Namibie lyk altyd pragtig as dit gereen het. Ek het in die suide in Aroab gebly. As dit darem mooi gereen het en daar skaap lammertjies raak sommer simpel van geluk en begin bokspring en die boesmans gras en die geel blommtjies van die duwweltjies staan so ver as wat jy kan sien...
- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
- william007
- Hero Member

- Posts: 775
- Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm
Re: REEN METER:
Ons het 18mm gister aand gehad.
Kimberley Hopetown area.
Kimberley Hopetown area.
