Die ondersoek duur voort....

Hou dit skoon en onsuggestief, dit is 'n openbare forum en enige iets wat nie pas nie sal verwyder word.
Post Reply
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Die ondersoek duur voort....

Post by FHM »

Lees nou in vandag se plaaslike koerant van n 'meme' wat naby Outapi (Wamboland) deur die weerlig doodgeslaan is. Die berig eindig met "die polisie ondersoek duur voort'... Nou wonder ek net as n leek, wat ondersoek hulle nou verder? :-X
Last edited by FHM on Tue Feb 25, 2020 3:36 pm, edited 1 time in total.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
User avatar
Flip Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2485
Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm

Re: Die ondersoek duur voort....

Post by Flip Nel »

FHM wrote: Tue Feb 25, 2020 12:19 pm Lees nou in vandag se plaaslikje koerant van n meme wat naby Outapi (Wamboland) deur die weerlig doodgeslaan is. Die berig eindig met "die polisie ondersoek duur voort'... Nou wonder ek net as n leek, wat ondersoek hulle nou verder? :-X
Sal ook Jan van Riebeeck se skuld wees
User avatar
Plaashaas
Hero Member
Hero Member
Posts: 1018
Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm

Re: Die ondersoek duur voort....

Post by Plaashaas »

https://www.news24.com/SouthAfrica/News ... e-20110103

KwaZulu-Natal MEC for co-operative governance and traditional affairs Nomsa Dube on Monday called on the national department of science and technology to investigate the causes of lightning after seven people in lightning strikes.

"We will do an investigation and talk to the department of science and technology on what is the cause of the lightning," said Dube.
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Die ondersoek duur voort....

Post by FHM »

Net so Flip!!! ;D
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
Toxxyc
Hero Member
Hero Member
Posts: 1368
Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am

Re: Die ondersoek duur voort....

Post by Toxxyc »

FHM wrote: Tue Feb 25, 2020 12:19 pm Lees nou in vandag se plaaslikje koerant van n meme wat naby Outapi (Wamboland) deur die weerlig doodgeslaan is. Die berig eindig met "die polisie ondersoek duur voort'... Nou wonder ek net as n leek, wat ondersoek hulle nou verder? :-X
Oom vergeet seker van die tyd toe hierdie gebeur het: https://dailyarchives.org/index.php/sto ... -is-racist
User avatar
Toyrsi
Hero Member
Hero Member
Posts: 1000
Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm

Re: Die ondersoek duur voort....

Post by Toyrsi »

Julle moet onthou dis dieselfde mensdom wat in die aand die son wil besoek.
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
Toxxyc
Hero Member
Hero Member
Posts: 1368
Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am

Re: Die ondersoek duur voort....

Post by Toxxyc »

Plaashaas wrote: Tue Feb 25, 2020 1:14 pm https://www.news24.com/SouthAfrica/News ... e-20110103

KwaZulu-Natal MEC for co-operative governance and traditional affairs Nomsa Dube on Monday called on the national department of science and technology to investigate the causes of lightning after seven people in lightning strikes.

"We will do an investigation and talk to the department of science and technology on what is the cause of the lightning," said Dube.
Haha ons dink aan dieselfde ding. Ek moet 'n draad klaar lees voor ek ook plaas lyk dit vir my...
J le Roux
Hero Member
Hero Member
Posts: 1113
Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am

Re: Die ondersoek duur voort....

Post by J le Roux »

Klink soos die werker wat baie bekommerd vir my vertel dat "hulle" beplan om die Corona virus na Suid Afrika toe te bring. Ek vra toe hoekom, en sy antwoord is dat hulle die helfe van die mense wil dood he.
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
Dirk777
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 90
Joined: Wed Dec 04, 2019 9:26 am

Re: Die ondersoek duur voort....

Post by Dirk777 »

Plaashaas wrote: Tue Feb 25, 2020 1:14 pm https://www.news24.com/SouthAfrica/News ... e-20110103

KwaZulu-Natal MEC for co-operative governance and traditional affairs Nomsa Dube on Monday called on the national department of science and technology to investigate the causes of lightning after seven people in lightning strikes.

"We will do an investigation and talk to the department of science and technology on what is the cause of the lightning," said Dube.
Daar is nie pille vir dom nie.
HOWA .300WM
GLOCK 23 EDC
Smith and Wesson 15-22
FN FAL 7.62 x 51
FAIR 12br O/U
MAGTEC 12br
Taurus .375 Mag
Smith & Wesson .38 Special
CZ 6.35
BSA .22 long
User avatar
Methos
Hero Member
Hero Member
Posts: 580
Joined: Tue Dec 12, 2017 4:12 pm

Re: Die ondersoek duur voort....

Post by Methos »

"Daar is nie pille vir dom nie."

Daar is - 'n loodpil
Post Reply