Vuurwapen kaliber sertifikaat
- finch
- Sr. Member

- Posts: 473
- Joined: Thu Jul 14, 2016 2:44 pm
Vuurwapen kaliber sertifikaat
Ek was vanoggend by my DFO om papiere op te tel vir hernuwing van 2 X vuurwapen lisensies.
DFO sê toe ek moet die een vuurwapen na handelaar/geweer smid (ek het nie geluister watter een nie) neem om die kaliber te bevestig en n sertifikaat te kry want tans op die stelsel is die kaliber verkeerd (slegs 9.3mm ipv 9.3x62).
Nou het ek twee vrae:
1) Omdat ek soos my dinges geluister het kan iemand my dalk net help met of dit n handellaar of n smid moet wees? Ek vermoed ek weet die antwoord en dit gaan nie die een wees wat ek wil hê dit moet wees nie...
2) Niks is deesdae verniet nie, so ek neem aan die sertifikaatjie kos n paar rand. Die Jood binne my vra in die orde waarvan kyk mens? En hoekom moet ek betaal omdat die geweer met die vorige lisensie uitreik net 9.3mm sê in pleks van 9.3X62?
Byvoorbaat Dank

-
Blink Stefaans
- Sr. Member

- Posts: 382
- Joined: Sun Apr 01, 2018 2:40 pm
Re: Vuurwapen kaliber sertifikaat
Jy kan die roer na enige smid toe vat.
Ek kan nie onthou wat dit kos nie maar dit is kleingeld
Ek kan nie onthou wat dit kos nie maar dit is kleingeld
Brno 223 Ackley Improved
Sako Forester L579 308
Brno 8mm-06
Glock19 G5
Sako Forester L579 308
Brno 8mm-06
Glock19 G5
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3530
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Vuurwapen kaliber sertifikaat
Ek het R120 betaal. Ek het die met 2 kalibers al gedoen en daar het niks van gekom nie. Is nog die selle op die stelsel en die kaarte
-
BenJacobs
- Hero Member

- Posts: 888
- Joined: Thu Aug 24, 2017 3:00 pm
Re: Vuurwapen kaliber sertifikaat
Oom, ek is nie 100%seker nie, maar ek het 'n soortgelyke probleem gehad met my 22. Die handelaar, waar die wapen gestoor word het sommer so sertifikaat(brief) getik en gestuur. Hulle het my niks gevra nie. Ek weet nie of dit dalk is omdat ek hulle reeds betaal het vir stoor kostes nie. Hoop dit help
Groete Ben
Groete Ben
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Vuurwapen kaliber sertifikaat
Enige smid wat werklik jou wil help sal dit gratis doen, dis letterlik 5 minute se werk, ek is al paar keer daardeur. Dit verander nie iets op my lisensies nie.
Bel maar paar manne daar om jou ek is seker daar moet 'n smid(NIE HANDELAAR) in kaap wees wat dit gou vir jou sal doen.
Bel maar paar manne daar om jou ek is seker daar moet 'n smid(NIE HANDELAAR) in kaap wees wat dit gou vir jou sal doen.
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3650
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Vuurwapen kaliber sertifikaat
Die vorm is SAPS 521(g). Handelaar kan ook teken.
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3530
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Vuurwapen kaliber sertifikaat
Oom Fantie dit is net die form, maar hy moet saam met n wapensmidsverslag ingege raak
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3650
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Vuurwapen kaliber sertifikaat
Armand, jy is reg. Die wapensmid verslag moet saamgaan.
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- finch
- Sr. Member

- Posts: 473
- Joined: Thu Jul 14, 2016 2:44 pm
Re: Vuurwapen kaliber sertifikaat
Nou sien dis my pyn, wapensmid in die kaap... Weet enige iemand van n wapensmid naby aan Somerset-Wes wat my sal kan help (behalwe vir die groot winkel in Stellenbosch) ?
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Vuurwapen kaliber sertifikaat
Geoffrey Barraball ? Waar is die Weskaap manne?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Vuurwapen kaliber sertifikaat
Geoffery Barrabal is by Wildman, Cape Gate. Hy het myne verniet gedoen, hy doen al my geweersmidwerk. Hy sal dit binne 5min kan doen.finch wrote:Nou sien dis my pyn, wapensmid in die kaap... Weet enige iemand van n wapensmid naby aan Somerset-Wes wat my sal kan help (behalwe vir die groot winkel in Stellenbosch) ?
Bel net voor die tyd om te bevestig dat hy tyd het en by winkel is.
(021)9818180 Wildman Cape Gate
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
- finch
- Sr. Member

- Posts: 473
- Joined: Thu Jul 14, 2016 2:44 pm
Re: Vuurwapen kaliber sertifikaat
Dankie almal. Ek sal seker maak my bakkie se tenk is vol, my verlof is ingesit by die werk en dat ek n kosblik pak om dan maar n daguitstappie moet maak na een van die handtjie vol geweersmede.
-
Forester
- Hero Member

- Posts: 580
- Joined: Wed Aug 28, 2013 8:51 am
Re: Vuurwapen kaliber sertifikaat
Ek moes hom R150 kontant betaal het vir dieselfde stukkie papier, dit was wel direk na die Desembervakansie...Gian_dP wrote: Fri Feb 21, 2020 10:08 amGeoffery Barrabal is by Wildman, Cape Gate. Hy het myne verniet gedoen, hy doen al my geweersmidwerk. Hy sal dit binne 5min kan doen.finch wrote:Nou sien dis my pyn, wapensmid in die kaap... Weet enige iemand van n wapensmid naby aan Somerset-Wes wat my sal kan help (behalwe vir die groot winkel in Stellenbosch) ?
Bel net voor die tyd om te bevestig dat hy tyd het en by winkel is.
(021)9818180 Wildman Cape Gate
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Wynand
470NE; 404Jeff; 375H&H; 300WM; 30-06; 308; 6XC; .22LR; 12br x3; 40S&W; 9mmP
470NE; 404Jeff; 375H&H; 300WM; 30-06; 308; 6XC; .22LR; 12br x3; 40S&W; 9mmP
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Vuurwapen kaliber sertifikaat
Ek is nie al dag mooi by met besluite van die DFO's nie. Vat 'n dop saam wat afgevuur is in jou geweer. Agterop staan daar gewoonlik 9.3x62. Is dit nie dan genoeg bewys nie. Selfs 'n beedigde verklaring van jou af behoort ook voldoende te wees. Jy gaan jouself nie benadeel sodat jy nie ammunisie kan aankoop nie.
Eish!!!!!!!
Eish!!!!!!!
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br