compentency
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: compentency
Wil julle net n brokkie goeie nuus ook meedeel:
My bevoegtheid hernuwing asook n nuwe aansoek vir n .22 geweertjie is begin Maart by Garsfontein SAP ingegee. Die 6e Junie goedgekeur en die 22e Junie gaan haal ek my geprinte kaartjies af. Baie dankbaar daarvoor...
Groete
Stef

.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Raakgeskiet
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Sun Jul 25, 2010 7:04 pm
Re: compentency
Baie geluk. Dit wil voorkom of daar by die cfr iets besig om te gebeur. Dit gaan 'n lekker dag wees as hulle weer jou lisensie in niks meer as 3 maande kan afhandel nie.
.22 brno Model 1
12 boor haelgeweer cbc
Tikka .223
Tikka 6.5mm Creedmoor
ruger .357 magnum 6"
Uberti 38 speacial
Sako .308
Howa 6,5mm PRC
.22 brno
Goudsmid van beroep
Steve van Niekerk
12 boor haelgeweer cbc
Tikka .223
Tikka 6.5mm Creedmoor
ruger .357 magnum 6"
Uberti 38 speacial
Sako .308
Howa 6,5mm PRC
.22 brno
Goudsmid van beroep
Steve van Niekerk
- Spanner
- Hero Member

- Posts: 1083
- Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm
Re: compentency
Nee deksels k?rels, ek kry slegte nuus vandag. Ek skakel my "gawe" DFO vandag net om te verneem my bevoegtheidsaansoek is terug gestuur na die plaaslike stasie ! En dit na ek reeds langer as twee jaar wag. Onvoldoende inligting - of so iets ! Dis wat my so kwaad maak, ek het seker gemaak alles is in orde, die DFO het alles self gecheck. Nou moet alles weer van voor af ingedien word. En intussen staan my Sauer 90 .30-06 in die polisiekluis. Ek kan nie eers 'n stoorpermit vir dit kry nie want die DFO weier as ek nie my comp het nie ! Belaglik.
Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
- james 303
- Full Member

- Posts: 192
- Joined: Fri Aug 13, 2010 7:23 am
Re: compentency
Ai ek sien jys ook van secunda my tannie hulle is ook daar het ook probleme met hul aansoeke...gewoonlik as daar n probleem is met so iets maak hulle dadelik die probleem reg en stuur dit dan asap weg...jammer om te hoor die beste is om iemand daar te kry wat baie behulp saam is en wat bereid is om jou te help en hulle is skaars hoop jy kom reg
- Spanner
- Hero Member

- Posts: 1083
- Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm
Re: compentency
Ja dis maar 'n probleem. Ek het uit my pad gegaan om die DFO vriendelik te behandel en altyd vrolik en behulpsaam te wees, maar dis vir my onaanvaarbaar man ! dit beteken mos die DFO weet nie hoe om sy werk te doen nie ! Hy is mos nie veronderstel om enige "missing info" uit te laat nie ? Miskien moet ek maar wag tot die aansoek terug is en dan eers kyk wat is die groot probleem. Ek is net vreeslik de m#@r in dat al die tyd gemors is, en steds wag ek vir my wapen ....
Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
- james 303
- Full Member

- Posts: 192
- Joined: Fri Aug 13, 2010 7:23 am
Re: compentency
Die dfo wat my gehelp as daar openinge was wat ingevul moes word het het sy self net aangegaan en ingevul..dit is plein weg snaaksheid..toemaar ek is deur dit.Ek het self nuwe aansoeke ingevat omrede myne weggeraak het.As jou goed net daar kan uitkom en dan cfr toe kan gaan dan gaan dit nogal vinnig so druk hulle maar moedig hulle maar aan met n mooi way meskien slaan jy n luck
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: compentency
Help asseblief.
Ek weet van die hernuwing, maar, ek het seker te veel ander dinge in my kop wat meer belangrik is/was. Ek weet jy moet 90 dae voor die oue verstryk aansoek doen vir hernuwing. Maar iewers was daar iets wat gelees het dat die hernuwing uitgestel word tot tyd en wyl jy weer moet aansoek doen vir lisensies vir die gewere.
Wat is nou die wetlike/amptelike re?l? As dit na 5 jaar is sal ek my alie moet roer.

Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
-
375Ruger
Re: compentency
Christo,
My ondervinding met hernuwing; My huidige bevoegdheid verval einde Nov 2011. Ek wou die proses begin in Junie maar is weg gewys aangesien ek dit slegs 90 dae voor die verval datum kon doen. Wag toe tot einde Aug en daag by Linden op waarmee ek altyd in die verlede gedeel het. Kan my nie help nie aangesien ek nou onder Douglasdale val. Ry Douglasdale toe waar ek meegedeel word dat hulle te besig is die week om Linden se agterstallige werk uit te sorteer, en sal my die volgende week kon help. Volgens hulle is die 90 dae nie so belangrik nie?? Handig die aansoek toe die volgende week in by Douglasdale - uitstekende diens by die stasie. Wat ek verstaan is dat hulle nou n sertifikaat (nie n kaartjie nie) gaan uitreik - sonder n verval datum - Die sertifikaat is geldig solank die wapenlisensie wat laaste veval, geldig is. Maw, my pistool verval volgende jaar, wat ek dan moet hernu. My 375 verval 2017, so die nuwe sertifikaat sal tot 2017 geldig wees..... Sou ek intussen iets anders aanskaf met n latere verval datum, sal die bevoegdheid se verval datum aanskuif. Hoop dit maak sin, maar dis soos ek verstaan die bevoegdheid huidiglik werk.
Groete
Willem

Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: compentency
375 Ruger
Moet nie fout maak nie dieselfde by dieselfde SAPS stasie gehad nl Linden.Hulle het nie forms gehad nie niemand het presies 2jaar terug geweet wat om te doen nie.Ek het elke keer laat hulle teken en stempel opsit as ek gaan aansoek doen.Hulle in hulle slimheid wou toe weet hoekom ek laat aansoek doen toe forms bekikbaar is skryf toe en wys toe in mooi afrikaans hoekom.But you are so harsh wiith you comment was die antwoord gewees.Ek het my plig ge doen hulle het nie sorry nie my fout nie.Jy kry nou a stuk papier met geen verval datum op nie volgens hulle it is better.O ja hulle werk is ver agter
Beretta
Moet nie fout maak nie dieselfde by dieselfde SAPS stasie gehad nl Linden.Hulle het nie forms gehad nie niemand het presies 2jaar terug geweet wat om te doen nie.Ek het elke keer laat hulle teken en stempel opsit as ek gaan aansoek doen.Hulle in hulle slimheid wou toe weet hoekom ek laat aansoek doen toe forms bekikbaar is skryf toe en wys toe in mooi afrikaans hoekom.But you are so harsh wiith you comment was die antwoord gewees.Ek het my plig ge doen hulle het nie sorry nie my fout nie.Jy kry nou a stuk papier met geen verval datum op nie volgens hulle it is better.O ja hulle werk is ver agter
Beretta
- Raakgeskiet
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Sun Jul 25, 2010 7:04 pm
Re: compentency
Ek het ook papier gekry vir bevoegtheid gekry. Op hom staan die volgende:
The firearms Control Amendment Act, no 28 of 2006 stipulates that the Compentency Certificate remains valid for the same period of validity as the period determined in the Act in the respect of the licence to which the Compentency Certificate relates, unless the Compentency Certificate is terminated or renewed in accordance to the provisions of the Act.
The firearms Control Amendment Act, no 28 of 2006 stipulates that the Compentency Certificate remains valid for the same period of validity as the period determined in the Act in the respect of the licence to which the Compentency Certificate relates, unless the Compentency Certificate is terminated or renewed in accordance to the provisions of the Act.
.22 brno Model 1
12 boor haelgeweer cbc
Tikka .223
Tikka 6.5mm Creedmoor
ruger .357 magnum 6"
Uberti 38 speacial
Sako .308
Howa 6,5mm PRC
.22 brno
Goudsmid van beroep
Steve van Niekerk
12 boor haelgeweer cbc
Tikka .223
Tikka 6.5mm Creedmoor
ruger .357 magnum 6"
Uberti 38 speacial
Sako .308
Howa 6,5mm PRC
.22 brno
Goudsmid van beroep
Steve van Niekerk
-
Biltongjagter
Re: compentency
G'n mens weet meer wat is wet en wat nie, met al hierdie wysings en wat nog, wat of in werking is of dalk nie!!!!????
Dit nou mbt die Vuurwapen wet.
Wet 60 van 2000 het mbt bevoegdheidsertifikate die volgende ges? in die artikel van toepassing:
MAAR, my eerste jaggeweer lisensie verval eers in Desember 2019 en die ander twee jaar later in 2021 - lg. nou soos op pas ontvangde hernuwingslisensies aangedui word.
Volgens die wysigingswet hierbo moet ek nou saam met die bevoegdheidshernuwing nou ook die toepaslike lisensies hernu - d?t terwyl die eerste lisensie eers in 2019, en ander lisensies later, eers verval.
Eerstens, dit is mos nou sinneloos.
Tweedens, beteken dit nou dat my bevoegdheidsertifikaat agv die wysigingswet, nou geldig is tot eerste lisensie hernu mo?t word, selfs al dui die bevoegdheidsertifikaat se verval datum aan dat hy vroeg Februarie 2012 verval?
Is hier regsgeleerdes op die forum wat asseblief so gou moontlik hierdie spul in perspektief kan stel sodat mens weet wat om te doen?
Groete,
Koos.
Dit nou mbt die Vuurwapen wet.
Wet 60 van 2000 het mbt bevoegdheidsertifikate die volgende ges? in die artikel van toepassing:
Toe kom daar in 2006 hierdie wysiging -10 Competency certificate
(1) A competency certificate must specify-
(a) whether it relates to competency to-
(i) possess a firearm;
(ii) trade in firearms;
(iii) manufacture firearms; or
(iv) conduct business as a gunsmith; and
(b) all the relevant tests successfully completed by the holder.
(2) A competency certificate lapses after five years from its date of issue.
My bevoegdheidsertifikaat verval vroeg Februarie 2012 en volgens wet mo?t ek die hernuwingsaansoek minstens 90 dae voor die vervaldatum indien, maw vroeg November 2011.Insertion of section 10A in Act 60 of 2000
10. The following section is hereby inserted in the principal Act after section 10:
??Renewal of competency certificate
10A. (1) The holder of a competency certificate contemplated in section
(2) who wishes to renew the competency certificate must apply in the
prescribed form to the Registrar for its renewal together with an application
for the renewal of the licence to which the competency certificate relates.
MAAR, my eerste jaggeweer lisensie verval eers in Desember 2019 en die ander twee jaar later in 2021 - lg. nou soos op pas ontvangde hernuwingslisensies aangedui word.
Volgens die wysigingswet hierbo moet ek nou saam met die bevoegdheidshernuwing nou ook die toepaslike lisensies hernu - d?t terwyl die eerste lisensie eers in 2019, en ander lisensies later, eers verval.
Eerstens, dit is mos nou sinneloos.
Tweedens, beteken dit nou dat my bevoegdheidsertifikaat agv die wysigingswet, nou geldig is tot eerste lisensie hernu mo?t word, selfs al dui die bevoegdheidsertifikaat se verval datum aan dat hy vroeg Februarie 2012 verval?
Is hier regsgeleerdes op die forum wat asseblief so gou moontlik hierdie spul in perspektief kan stel sodat mens weet wat om te doen?
Groete,
Koos.
Last edited by Biltongjagter on Wed Oct 05, 2011 5:00 pm, edited 1 time in total.
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6974
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: compentency
Gaan sort dit maar met die DFO uit, want jy kry net een wat probeer 'n punt bewys dan het jy moeilikheid
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- pietjacobs
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Mon Sep 27, 2010 1:23 pm
Re: compentency
My bevoegheid is al in April goed gekeur, maar Lyttelton Polisie wyer om vir my ?n print out te gee, want hulle se ek gaan ?n kaartjie kry en daar is ?n back log by die drukkers. Ek moet maar geduldig wees volgens Lyttelton Polisie stasie.
Ek was 2 weke terug weer daar en weer vir hulle gevra vir ?n print out en weer het hulle my geweier, terwyl die man wat my help so vrot na drank dat ek eintlik moet terug staan.
Die grap is my lisensie kaartjie het ek begin Mei gekry, die het hulle vir my gegee en gese ek moet nie worry oor die bevoegheid want die lisensie is die belangrikste ?
Ek gee op met Lyttelton

.22, 223Rem, .270Win, 9mm Short
- Sniper66
- Full Member

- Posts: 208
- Joined: Sun Sep 11, 2011 3:54 pm
Re: compentency
Bevoegtheids sertifikaat kom nou op papier en nie meer op n kaartjie nie,hulle het my n maand trug dit gese toe ek my lisensie gaan afhaal het,beste van alles is ek het nog nie eers n bevoegtheid sertifikaat nie.
"Two lines you should never Cross... The horizontal and the vertical"
223 Voere
223 Voere
- Raakgeskiet
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Sun Jul 25, 2010 7:04 pm
Re: compentency
Ek dink hulle weet nog self nie presies hoe dit gaan werk nie, dis hoekom niemand ons 'n regte antwoord kan gee nie. Meeste van die wette en goed is mos in plek gesit sonder dat hulle dit goed deurdink het. Hulle sal wel nou moet begin besluit wat moet gebeur dat ons kan weet.
.22 brno Model 1
12 boor haelgeweer cbc
Tikka .223
Tikka 6.5mm Creedmoor
ruger .357 magnum 6"
Uberti 38 speacial
Sako .308
Howa 6,5mm PRC
.22 brno
Goudsmid van beroep
Steve van Niekerk
12 boor haelgeweer cbc
Tikka .223
Tikka 6.5mm Creedmoor
ruger .357 magnum 6"
Uberti 38 speacial
Sako .308
Howa 6,5mm PRC
.22 brno
Goudsmid van beroep
Steve van Niekerk
-
Biltongjagter
Re: compentency
Vandag volledige aansoek om hernuwing van bevoegdheidsertifikaat vir jaggewere ingehandig by SAPD.
(Dit is nou SAPD vorm 517(g) soos op hulle webwerf plus alle bykomende stukke soos deur Gerhard Delport uiteengesit is vroe?r in hierdie plasing.)
Hulle hou vol as jou kaartjie s? hy verval, dan basta al die wysigingswette of wat ookal waar geskrywe staan, dan dien jy hernuwingsaansoek betyds in, of dra die gevolge.
Gaan nou nie onnodige risikos loop nie, maar dat ons geskrewe wet/te, aanvullend tot die oorspronklike wet 60 van 2000, in algehele chaos is, is 'n feit soos 'n koei!!! Nie eers die SAPD weet wat om daarvan te maak nie.
S? manne, trap maar fyn in die pietersielie en doen eerder iets op tyd, as om slimmighede van sg. wysigingswette op te reken as jou reddiing vir die nie-voldoen aan wetsvereistes nie.

- Christo Els
- Sr. Member

- Posts: 430
- Joined: Wed Aug 04, 2010 12:33 pm
Re: compentency
Koos ek stem 100% saam met jou.
Maar volgens my dfo moet jy eers aansoek doen as jou laaste vuurwapen se tyd om is dan moet jy eers aansoek vir jou bevoegheid.
Volgens hulle wil hulle h? dat een persoon een keer kom aansoek daoen vir al sy goed sodat alles op eenslag kan gebreur.
Weer eens 'n bewys dat hulle nie die nodige kennis het of opleiding gekry het om hulle werk deeglik te doen nie.
Met dank aan die houtkop/slimkop daar bo

Champions keep playing until they get it right
303 Lee Metford
222 Sako
243 Brno
Blow Pipe (Pea Shooter)
303 Lee Metford
222 Sako
243 Brno
Blow Pipe (Pea Shooter)
- Geno
- Administrator

- Posts: 13662
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: compentency
Christo,
Nie nodig om rassisties te raak nie.......
Nie nodig om rassisties te raak nie.......
Christo Els wrote: Met dank aan die houtkop/slimkop daar bo
Goed, beter, 6millimeter!
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1611
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: compentency
Geno
Wat het jy teen rassiste volgens my is cristo reg
Wat het jy teen rassiste volgens my is cristo reg
- Geno
- Administrator

- Posts: 13662
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: compentency
Remington,remington wrote: Geno
Wat het jy teen rassiste volgens my is cristo reg
Niks nie, dis net swak styl om so op 'n openbare forum te praat. Onthou, hier is kinders ook.
Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1611
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: compentency
geno
ongeag van die 2 kinders dink ek jy is oorsensitief die wat cristo se is baie beskreiwend en waar
ongeag van die 2 kinders dink ek jy is oorsensitief die wat cristo se is baie beskreiwend en waar
- Christo Els
- Sr. Member

- Posts: 430
- Joined: Wed Aug 04, 2010 12:33 pm
Re: compentency
Geno die stelling is glad nie rassities nie maar sleg 'n opmerking oor die werk vermo? en intelligensie vlakke wat in die die top bestuur is
Champions keep playing until they get it right
303 Lee Metford
222 Sako
243 Brno
Blow Pipe (Pea Shooter)
303 Lee Metford
222 Sako
243 Brno
Blow Pipe (Pea Shooter)
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3653
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: compentency
Manne,
Stem Saam met Geno, Die is 'n openbare forum en een wat volgens my beskeie oppinie in baie goeie stand staan.Dit gaan nie net oor die 2 kinders nie. Kom ons hou dit soo. Ek is ook baaaie omstrede in my denke maar dit is nie beskore vir 'n openbare forum nie. my 2c
Groete
JP

- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: compentency
Mens het net daai bevoegdheid papier/kaart nodig as jy n nuwe aansoek gaan indien of jou bestaande lisensie gaan hernu.As jy nog nie jou afskrif ontavng moenie stress nie.As jy jou aansoek indien vra net vir di DFO om n print te maak en by die applikasie intesit.Dit is wat myne doen.Sy se dis ook nie nodig nie want die raad kyk anyways op die sisteem na jou status terwyl hulle sit en besluit.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
-
Arnold van Wyk
- Sr. Member

- Posts: 445
- Joined: Tue Mar 09, 2010 9:32 am
Re: compentency
Het my lisensie kaarte al maande, maar nog nie my bevoegdheid kaart nie, al gatvol gebel.
Voorheen as Bywoner, 308 Sako