Leica PRS 5-30x56 ffp
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Leica PRS 5-30x56 ffp
So, die vraag is, is die Nuwe Leica scope waaroor die internet so tekere gaan mar net n Delta Stryker 4.5x30x56 met ander stickers en n klein verandering op die turrets?
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13646
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Leica PRS 5-30x56 ffp
Het n skaap jou teen die kop geskop ?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13662
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Leica PRS 5-30x56 ffp
So, die vraag is, is die Delta Stryker 4.5-30x56 waaroor jy so tekere gaan mar net n Athlon 4.5-30x56 met ander stickers en n klein verandering op die turrets?Sangoma (IAN) wrote:So, die vraag is, is die Nuwe Leica scope waaroor die internet so tekere gaan mar net n Delta Stryker 4.5x30x56 met ander stickers en n klein verandering op die turrets?
Sent from my SM-N975F using Tapatalk
Goed, beter, 6millimeter!
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13646
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Leica PRS 5-30x56 ffp
Geno wrote: Wed Feb 19, 2020 11:54 amSo, die vraag is, is die Delta Stryker 4.5-30x56 waaroor jy so tekere gaan mar net n Athlon 4.5-30x56 met ander stickers en n klein verandering op die turrets?Sangoma (IAN) wrote:So, die vraag is, is die Nuwe Leica scope waaroor die internet so tekere gaan mar net n Delta Stryker 4.5x30x56 met ander stickers en n klein verandering op die turrets?
Sent from my SM-N975F using Tapatalk
Ek het ook al gehoor die Athlon is net n Sightron met n ander sticker op maar die Sightron kom blykbaar uit dieselfde fabriek as Rudolph en ons weet mos ook al klaar dat Rudolph en Nightforce basies een scope is net met n ander naam op.

A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1847
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: Leica PRS 5-30x56 ffp
Daardie stickers moet vrek duur wees.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
-
Rem
- Sr. Member

- Posts: 418
- Joined: Wed Jun 01, 2016 1:07 pm
Re: Leica PRS 5-30x56 ffp
Daai Delta van jou is nou niks meer werd nie.Sangoma (IAN) wrote: Wed Feb 19, 2020 10:31 am So, die vraag is, is die Nuwe Leica scope waaroor die internet so tekere gaan mar net n Delta Stryker 4.5x30x56 met ander stickers en n klein verandering op die turrets?
Koop vir jou n PRS, ek jou van die las op jou skouers verlos en nou maar die Delta by jou oorneem.
Bring hom sommer na volgende naweek se TLRS komp toe