cabelas

User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5154
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: cabelas

Post by Pvdw »

Hansman Cabelas sal jou vinnig s? of jy 'n verbode item wil laat stuur buiteland toe. Sodra jy begin met jou Check out kry jy die boodskap en kan jy nie aangaan voor die item/s verwyder is nie.

Peet
Work to live, don"t live to work
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3653
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: cabelas

Post by JPS »

Omtrent alles wat jy nodig het vir helaai ens vir skiet is verbode om te stuur vir ons.

Groete
JP
User avatar
Pumba30-06
Full Member
Full Member
Posts: 221
Joined: Tue Jun 28, 2011 8:50 am

Re: cabelas

Post by Pumba30-06 »

Die enigste opsie wat daar was is die lugpos tot hier. As mens kyk in die blokke wat die prys aan gee is daar in rooi geskryf 'n link met al die beperkings op die produk. Hulle se daar of hulle mag uitvoer en na waar en met watter pos dit mag gestuur word en party goed mag net na 'n fisiese adres en ander na 'n posbus.
'Hunting is a bush walk with a purpose"
ablm468

Re: cabelas

Post by ablm468 »

Dankie manne dink ek gaan bietjie inkopies doen.
ablm468

Re: cabelas

Post by ablm468 »

Ek het pas iets ingevoer van Engeland af, die prys was so R840 maar die Btw en die invoerbelastings beloop 'n addisionele R450 dit is mos belaglik, doen ek iets verkeerd of het julle ook ondervinding dat die kostes so hoog is?
User avatar
Christiaan
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 81
Joined: Wed Jun 08, 2011 1:05 pm

Re: cabelas

Post by Christiaan »

JPS wrote: Omtrent alles wat jy nodig het vir helaai ens vir skiet is verbode om te stuur vir ons.

Groete
JP
Hallo,

Ek het die onderwerp op n ander forum gesien:
http://www.sahuntingrifle.co.za/index.p ... 5&catid=54

Het vir Sinclair (http://www.sinclairintl.com) gevra of hulle punte en brass sal stuur. Hulle het bevestig hulle sal as my papierwerk reg is en die getalle genoeg is. Ek weet nog net nie hoeveel is genoeg nie, maar dit is aansienlik goedkoper.

Christiaan
Last edited by Christiaan on Mon Jul 25, 2011 7:41 pm, edited 1 time in total.
222 Rem
7x64 Brenneke
308 Win
12 Br O/U
9mm
Post Reply