7 in 2 aande

Post Reply
User avatar
naas222
Hero Member
Hero Member
Posts: 790
Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am

7 in 2 aande

Post by naas222 »

Het Dinsdag by n nuwe plaas gaan roep hulle pla in die Sable kamp..
Begin met Hasie horten toe kom n muskeljaatkat aan...
roep nog so 3 keer niks..
roep toe mooihuio toe antwoord 1 in die kamp.. nie lank nie toe dop die reun om.
niks verder..
skuif na nyala kamp .. sefde resep met n jak distress toe val n teef.
skuif uit en roep om kampe met klein steenbok toe dop 1 jonge

Woensdag aand.
Ry in rigting van sable kamp kry n jonge in pad.. maar hys te stadig.
Besluit om so 100m aan te ry en stand te maak..
sit roeper uit nou wil phinias pie... rol my oë en sê gaan voort..
als weer rustig.. sit lig aan hier sit ta 20m van ons op sy gat by roeper en kyk vir ons.. eks nie oorgehaal nie... skrik my asvaal maar hou hom daar met fluit en hy sneuwel.
skuif na staanplek 2 en 3 niks..
met terugry huis toe weer 2 jonges in pad.. lekker dom... skiet een en ander een in bos in... probeer gou n fluit maar niks.. ry stadig nader en hy staan net daar so 5m van pad en dis net n blur in scope maar hy sneuwel ook...
moet weer terug gaan na volmaanImageImage

Sent from my SM-G570F using Tapatalk


Last edited by naas222 on Thu Feb 06, 2020 6:45 pm, edited 1 time in total.
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
User avatar
Eduard Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 1486
Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm

Re: 7 in 2 aande

Post by Eduard Venter »

Goeie werk Naas. Ek het laas in Oktober geroep daar by ons met die lang gras die seisoen is die rooibokke nie eers sigbaar nie! Gelukkig is die vlekkies by my onder beheer dis net die buurmanne sin wat pla.

Sent from my SM-A520F using Tapatalk

User avatar
pieter h
Hero Member
Hero Member
Posts: 522
Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm

Re: 7 in 2 aande

Post by pieter h »

Goed gedoen Naas.By my op die plaas is dit op oomblik stil nie n spoor of n geluid of vangste nie.Laat my altyd wonder watter planne hul mee besig is.


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
naas222
Hero Member
Hero Member
Posts: 790
Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am

Re: 7 in 2 aande

Post by naas222 »

soos n dief in die nag.. net as jy dink jy slaap lekker dan vang hy jou uit... op daai plaas nie n vokaale reaksie of gesels nie... dan ewe skielik staan hy daar met daai blink ogies
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
Post Reply