Gunwerks in SA
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Gunwerks in SA
Miskien het julle hierdie al gesien?
Gunwerks in SA beskikbaar...as jy spaargeld het!!
Maak jouself eers gemaklik voor jy die prys kyk.
Met n vleisie...
Gunwerks in SA beskikbaar...as jy spaargeld het!!
Maak jouself eers gemaklik voor jy die prys kyk.
Met n vleisie...
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13589
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Gunwerks in SA
Ag lekker
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
savage(P Coetzer)
- Hero Member

- Posts: 973
- Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm
Re: Gunwerks in SA
Vir daai belaglike prys soek n witte. Kan hom dan self rooi verf.
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: Gunwerks in SA
Miskien kry jy `n Ford voucher saam vir daai prys?savage(P Coetzer) wrote: Mon Feb 03, 2020 3:35 pm Vir daai belaglike prys soek n witte. Kan hom dan self rooi verf.
Met `n vleisie...
-
savage(P Coetzer)
- Hero Member

- Posts: 973
- Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm
Re: Gunwerks in SA
Ek kan wraggies nie aan n rede dink hoekom mens daai tipe geld vir hul gewere sal betaal as jy vir R60k n verskriklike roer kan bou wat net so goed en tien teen een beter gaan skiet nie.
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Gunwerks in SA
Hy het darem klaar ‘n scopietjie op!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Gunwerks in SA
Dan koop ek eerder nog ‘n Victrix of sommer twee
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Gunwerks in SA
Die wereld en die mense wat dit bewoon is al lankal laf.
Die idee om iets te kan besit wat buite die meeste ander mense se bereik is die katalisator vir sulke belaglike sonde.
Ek kyk al 'n geruime tyd na die manne se videos op Youtube. Hulle verstaan die werk so effens, maar om een van hul gewere te koop, gaan jou nie noodwendig in 'n kolskootskut verander nie.
Slim bemarking.

Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13589
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Gunwerks in SA
Ag nee wat daai manne van Gunwerks het nie fout nie, dit is nie hulle skuld die mense raak mal as hulle iets in voer nie.
Ek dink daai roer verkoop vir $3700 of iets in die US saam met die scope en ringe soos in die prentjie, ja dit is nog baie vir n "van die rak af" geweer maar Kimber se top end gewere verkoop ook vir by die $2000 sonder n scope en die Gunwerks setup is aansienlik nader aan n custom setup as n Kimber met n mooi kolf. Die manne praat met groot lof oor die gunwerks gewere, kolwe en aksies veral in die ligte jag setups soos die een hier bo.
Ek dink daai roer verkoop vir $3700 of iets in die US saam met die scope en ringe soos in die prentjie, ja dit is nog baie vir n "van die rak af" geweer maar Kimber se top end gewere verkoop ook vir by die $2000 sonder n scope en die Gunwerks setup is aansienlik nader aan n custom setup as n Kimber met n mooi kolf. Die manne praat met groot lof oor die gunwerks gewere, kolwe en aksies veral in die ligte jag setups soos die een hier bo.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2128
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Gunwerks in SA
Jis teen daai prys sal hierdie darrem 'n lekker jakkalsroer maak 
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13589
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Gunwerks in SA
Jy sal net by Geno moet hoor waar hy jag dan kan jy hom tjop tjop betaalMalan123 wrote: Tue Feb 04, 2020 8:24 am Jis teen daai prys sal hierdie darrem 'n lekker jakkalsroer maak![]()
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.