Daar is tans 'n kompetisie aan die gang waar kliënte vir hul beste slagter kan kies. Jy moet jou slagter se kode gebruik in die kompetisie. Dit moet jy seker vasstel deur jou slagter te skakel en daarvoor te vra.
Wildshoekie Vleismark se kode is 1194.
Neem gerus deel en gebruik vlg skakel daarvoor:
https://beeftalk.co.za/cleaver-awards-2020-voting/
Die kompetisie duur tot einde Maart 2020.
Stem vir jou beste slagter
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13507
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Stem vir jou beste slagter
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.