Hulp met light primer strikes

Post Reply
Blink Stefaans
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 382
Joined: Sun Apr 01, 2018 2:40 pm

Hulp met light primer strikes

Post by Blink Stefaans »

Dagse manne.
Ek het so rukkie terug vir my n 223 Ackley laat bou op n brno 223 aksie.
Ek sukkel met slagdoppe wat nie hard genoeg geslaan word on dit af te sit nie. Kan duidelik sien dat die slagdoppe nie diep genoeg geslaan word nie. Vandag 8 uit 20 f2f gehad
Het dit met pmp en cci nou ondervind en my gal is nou bitter.
Dit is nie n headspace probleem nie. Ek is besig om nuwe Lapua doppe te form en die punte is in die lande in gelaai.
Wat sou julle dink kan die oorsaak wees? Wie sal julle voorstel om dit vir my reg te maak in Pretoria.
Dankie by voorbaat
Brno 223 Ackley Improved
Sako Forester L579 308
Brno 8mm-06
Glock19 G5
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Hulp met light primer strikes

Post by tripodmvr »

Hoe skoon is jou slot en veral die slagpen en die gang waarin hy beweeg. Indien jy dit nog nie bekyk het nie, gaan loer op Youtube hoe om dit doen. Blaas skoon met remskoen- of vergasser vloeistof. Soniese skoonmaak met petrol of soorteglyk sal ook werk.

Gebruik dan verkieslik grafiet om dit te smeer en jy kan selfs die veer ook rek om dit sterker te maak (net nie te veel nie). Dun olie kan ook gebruik word, maar oor tyd sal dit begin taai word en moontlik dieselfde vertraging veroorsaak wat die ligte impak het wat jy nou ondervind.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
THOMAST
Hero Member
Hero Member
Posts: 1892
Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am

Re: Hulp met light primer strikes

Post by THOMAST »

Ek het 'n ruk terug op die baan iemand gehelp met sy BRNO geweer wat ook nie die slagdoppie effektief getref het nie. Die man het onlangs sy geweer laat Cerakote (geweeris dus heel uitmekaar gehaal). Die slagpen (en veer) is uitgehaal en die skroef voor op die slagpen se veer is stelselmatig gedraai, wat die slagpen meer laat uitsteek het, totdat hy die skote mooi laat afgaan. Oppas vir net te veel uitdraai, dan maak hy 'n gatjie in die slagdop
Blink Stefaans
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 382
Joined: Sun Apr 01, 2018 2:40 pm

Re: Hulp met light primer strikes

Post by Blink Stefaans »

Dankie
Oom Tripod.
Ek het nog nie gekyk hoe dit daar binne lyk of skoongemaak nie. Sal dit n go gee.
As ek die slot uithaal en ontspan dan staan die slagdop baie mooi uit, eintlik te ver.

Thomas
Ongelukkig draai die slagpen nie uit nie. Hy word vasgehou met n "retaining pin"

Ek dink ek moet die roer maar vir n geweer smid vat om die ding reg te kry. Bietjie gemoedsrus dat die roer reg reg gemaak is.
Brno 223 Ackley Improved
Sako Forester L579 308
Brno 8mm-06
Glock19 G5
Diesel Dog
Hero Member
Hero Member
Posts: 2335
Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm

Re: Hulp met light primer strikes

Post by Diesel Dog »

[quote="Blink Stefaans" post_id=800695 time=1579535395 user_id=13661]
Dankie
Oom Tripod.
Ek het nog nie gekyk hoe dit daar binne lyk of skoongemaak nie. Sal dit n go gee.
As ek die slot uithaal en ontspan dan staan die slagdop baie mooi uit, eintlik te ver.

Thomas
Ongelukkig draai die slagpen nie uit nie. Hy word vasgehou met n "retaining pin"

Ek dink ek moet die roer maar vir n geweer smid vat om die ding reg te kry. Bietjie gemoedsrus dat die roer reg reg gemaak is.
[/quote]

Other than the obvious there shouldn't be a primer protruding from the bolt face, cocked or not ! >:D
As mentioned by others a thorough cleaning might be all that is required ,grease and grime have been known to cause lethargic firing pins.
I see you are using Lapua brass,how far below the case-head are the primers seated.
DD
Blink Stefaans
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 382
Joined: Sun Apr 01, 2018 2:40 pm

Re: Hulp met light primer strikes

Post by Blink Stefaans »

Dd....that was a typo.
Meant to say the firing pin is protuding quite a ways....
Ill measure the depth of the primers and come back 2ya
Brno 223 Ackley Improved
Sako Forester L579 308
Brno 8mm-06
Glock19 G5
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Hulp met light primer strikes

Post by tripodmvr »

BS, het nou mooi gekyk wat jy geskryf het. Is jy doodseker oor die kopspasie. 'n Ackley kamer behoort korter gesny te word juis om die dop te help om voor in die kamer vas te druk. My 243AI het ook met sommige 243 Win ammunisie gesukkel om te vuur.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Diesel Dog
Hero Member
Hero Member
Posts: 2335
Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm

Re: Hulp met light primer strikes

Post by Diesel Dog »

You are adamant that the problem is not head space related,assuming that not all chambers are equal was your chamber cut with the brass that you are using and does the bolt close with some resistance on the virgin brass without a bullet seated?

DD
Blink Stefaans
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 382
Joined: Sun Apr 01, 2018 2:40 pm

Re: Hulp met light primer strikes

Post by Blink Stefaans »

The bolt doeant close with resistance when no bullet is seated.
Measured the depth of the primer. 0.1mm
I jam the lands to make sure the casehead is on the boltface
The smith told me the chamber was cut standard
Brno 223 Ackley Improved
Sako Forester L579 308
Brno 8mm-06
Glock19 G5
Diesel Dog
Hero Member
Hero Member
Posts: 2335
Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm

Re: Hulp met light primer strikes

Post by Diesel Dog »

What bullet are you using .I would partial fl size some of the fire-formed brass and try again to see if there is an improvement.Was this problem evident before the rifle was re chambered?

DD
Blink Stefaans
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 382
Joined: Sun Apr 01, 2018 2:40 pm

Re: Hulp met light primer strikes

Post by Blink Stefaans »

Dd i was whistling out my arse.
Just took a new unfired case and there is resistance when closing the bolt.
Using 50gr vmax at the mo. Got a couple of 65gr gamekings waiting for me to sort this out
So actualy jamming the lands os futile.
I opened the bolt. It looks like the smith guncoated everything. Even the firing pin.
Polished it up with 800grit sand paper.
Washed it all with alcohol and lubed it with hbn
Will have a look in the sunlight to see if he did the same to the inside of the bolt.
Took 10 shots with it before sending it off. Some of them didnt go off. The "friend" that sold me the gun said its because it was very old bullets.
Are the primers seated deep enoug at 0.1mm?
Brno 223 Ackley Improved
Sako Forester L579 308
Brno 8mm-06
Glock19 G5
Diesel Dog
Hero Member
Hero Member
Posts: 2335
Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm

Re: Hulp met light primer strikes

Post by Diesel Dog »

The problems I have encountered with small rifle primers and lapaua cases are that the primer pockets are rather deep and in your case the firing-pin needs too protrude .1 mm more from the bolt face just to touch the primer with zero head-space.Normally the firing pin should protrude 1.25 - 1.5mm.
DD
Diesel Dog
Hero Member
Hero Member
Posts: 2335
Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm

Re: Hulp met light primer strikes

Post by Diesel Dog »

Het die skoonmaak jou probleem opgelos?

DD
Blink Stefaans
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 382
Joined: Sun Apr 01, 2018 2:40 pm

Re: Hulp met light primer strikes

Post by Blink Stefaans »

Hi DD.
Nee dit het nie.
Het die geweer na n smid geneem.
Wag nou om van hom te hoor
Brno 223 Ackley Improved
Sako Forester L579 308
Brno 8mm-06
Glock19 G5
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13660
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Hulp met light primer strikes

Post by Geno »

Ons het onlangs dieselfde probleem op 'n Sako Vixen gehad. Die probleem was toe 'n gebuigde slagpen.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Francoisv
Hero Member
Hero Member
Posts: 1616
Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm

Re: Hulp met light primer strikes

Post by Francoisv »

Ek het nou n redelike pad gestap met primers. Eers light strike en toe begin my 338 NM pierce. Aanvanklik was ek oortuig daarvan dat veroorsaak word deur n pap veer. Die slot is is na Andrè Mojet toe gestuur, hulle het die slagpen dunner gemaak, n bushing in die slot (firing pin guide) gesit wat baie nou pas en daar is die probleem totaal opgelos.



2 daughters. Plenty guns.

Francois Vogel
Post Reply