Norma Ammunisie Hulp Nodig

Post Reply
Arnold van Wyk
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 445
Joined: Tue Mar 09, 2010 9:32 am

Norma Ammunisie Hulp Nodig

Post by Arnold van Wyk »

Ek skiet my hele lewe net Norma in my 308 van die rak af. 3 jaar gelede 200 by Rosenthal gekoop, Norma WIN Nosler, 150 gram BST.
Jy kry dit nie nie meer nie, wat wat ek nou, neem in ag ek jag en doen niks anders nie.
Sal graag by Norma wil bly.

Dankie
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Norma Ammunisie Hulp Nodig

Post by tripodmvr »

Norma se webtuiste is nie baie gebruikersvriendelik nie. Dit wil dit voorkom asof hul hoofverspreider in Afrika in Botswana is.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
J le Roux
Hero Member
Hero Member
Posts: 1117
Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am

Re: Norma Ammunisie Hulp Nodig

Post by J le Roux »

Ek sien Norma Oryx 165 grein asook Norma Kalahari 150gr is beskikbaar in .308 win.
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Norma Ammunisie Hulp Nodig

Post by tripodmvr »

Waar het jy gesien?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
J le Roux
Hero Member
Hero Member
Posts: 1117
Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am

Re: Norma Ammunisie Hulp Nodig

Post by J le Roux »

https://zimbi.co.za/product-category/am ... entrefire/

As ek nie die link mag post nie, verwyder maar.
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
Arnold van Wyk
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 445
Joined: Tue Mar 09, 2010 9:32 am

Re: Norma Ammunisie Hulp Nodig

Post by Arnold van Wyk »

Dankie, ek sal maar iets anders moet probeer, betaal nie R1000.00 vir 20 rontes nie.
Alwin
Hero Member
Hero Member
Posts: 1878
Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm

Re: Norma Ammunisie Hulp Nodig

Post by Alwin »

Arnold van Wyk wrote: Thu Jan 16, 2020 9:30 am Dankie, ek sal maar iets anders moet probeer, betaal nie R1000.00 vir 20 rontes nie.
Dit klink nogal pynlik.

Baie van ons sit ook met die dilemma dat ons nie kan koop wat ons graag wil hê nie. Die oplossing is eenvoudig: Laai dit self.

As jy nog nooit herlaai het nie, gaan daar aan die begin 'n styl leerkurwe wees. Dis die moeite werd as jy dit reg doen.

Ek vermoed jy het alreeds 'n skaflike voorraad kwaliteit doppies?

Nou kort jy net die basiese toerusting en kennis. Kry 'n ervare vriend om jou deur die proses te help. 'n Goeie vriend kan dalk aanbied om jou toe te laat om op sy toerusting te leer, dan hoef jy nie dadelik alles te koop nie. Sodra jy gekonfyt is, sal jy in elk geval jou eie toerusting wil hê en jy sal weet presies wat jy wil hê.

Pasop! Herlaai is erg verslawend.
Toxxyc
Hero Member
Hero Member
Posts: 1397
Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am

Re: Norma Ammunisie Hulp Nodig

Post by Toxxyc »

Daardie Federal Fusion is ook glad nie sleg vir 'n jagrondte nie. Probeer kyk of hy nie lekker werk nie?
Post Reply