Hulp met Anschutz 22 waarde

Post Reply
User avatar
Francoisv
Hero Member
Hero Member
Posts: 1615
Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm

Hulp met Anschutz 22 waarde

Post by Francoisv »

Naand manne, bietjie raad nodig asb.

Ek het my oog op n Anschutz 1813L. 22lr geweer in baie goeie toestand. Wat sal n billike prys om te betaal vir so wapen wees?
Image

2 daughters. Plenty guns.

Francois Vogel
User avatar
Fanta300
Hero Member
Hero Member
Posts: 3628
Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm

Re: Hulp met Anschutz 22 waarde

Post by Fanta300 »

Is jy links?
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Hulp met Anschutz 22 waarde

Post by tripodmvr »

Daar was een verkoop in Oz vir 900$ = R9000. Dit is al wat ek kon opspoor. Plaaslik is jy besig met hoendertande.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Francoisv
Hero Member
Hero Member
Posts: 1615
Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm

Re: Hulp met Anschutz 22 waarde

Post by Francoisv »

Fanta300 wrote:Is jy links?
Net so oom Fantie.

2 daughters. Plenty guns.

Francois Vogel
User avatar
Francoisv
Hero Member
Hero Member
Posts: 1615
Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm

Re: Hulp met Anschutz 22 waarde

Post by Francoisv »

tripodmvr wrote:Daar was een verkoop in Oz vir 900$ = R9000. Dit is al wat ek kon opspoor. Plaaslik is jy besig met hoendertande.
Oom Tripod ek soek al jare lank na so geweer. Ek het nog nooit n lefty gehad, dit blyk n 1813L Supermatch te wees, 54 aksie.

2 daughters. Plenty guns.

Francois Vogel
OosKaapJagter
Hero Member
Hero Member
Posts: 959
Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm

Re: Hulp met Anschutz 22 waarde

Post by OosKaapJagter »

By Classic Arms se laaste veiling het daar 'n Match 54 vir R9500 verkoop. Item F100: https://www.classicarms.co.za/auctions/ ... cepted.pdf
Hierdie een is vir linkshandiges. Dit kan die mark beperk, maar as daar 'n leftie is wat die een soek kan julle dalk net kompeteer oor die prys.
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3652
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Hulp met Anschutz 22 waarde

Post by JPS »

Franna,

Ek kon een kry vir R6.5K van vriend af (regterhands)

As daai een te koop is kan jy enigiets tussen 7-9K geredelik betaal.

Ps. Tristan is ook links so as jy hom nie gaan vat nie gesels met my asb.

Groete
Jan
User avatar
Francoisv
Hero Member
Hero Member
Posts: 1615
Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm

Re: Hulp met Anschutz 22 waarde

Post by Francoisv »

Hallo Jan, dankie, ek sal so maak. Ek het semi-vasgemaak en vasgehaak op 10k met klompie bybehore. Verkoper sal nie laer glo ek.

Groete,


2 daughters. Plenty guns.

Francois Vogel
User avatar
Fanta300
Hero Member
Hero Member
Posts: 3628
Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm

Re: Hulp met Anschutz 22 waarde

Post by Fanta300 »

In my opinie is R10000 nie te veel nie.
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
Basie2
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 355
Joined: Tue Dec 23, 2014 2:09 pm

Re: Hulp met Anschutz 22 waarde

Post by Basie2 »

Google gee dié een aan teen pryse tot $1450 US. Jy koop goed.

Geniet dit.


Sent from my iPad using Tapatalk
User avatar
Francoisv
Hero Member
Hero Member
Posts: 1615
Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm

Re: Hulp met Anschutz 22 waarde

Post by Francoisv »

Dankie manne vir die raad.

2 daughters. Plenty guns.

Francois Vogel
Post Reply