Ek het vandag n keuse gehad tussen die volgende doppe per 100 pak:
Sako- R 980
Norma- R 1600
Lapua doppe- R 1850
My keuse het op die Sako doppe geval, wat is jul opinie van die doppe?
Lapua sou my eerste keuse gewees het maar hulle is bietjie duur!!
Jul insette sal waardeer word!!
Groete!!
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
Sako 243 doppies
- Raakskiet
- Newbie

- Posts: 16
- Joined: Tue Sep 24, 2019 7:08 pm
Sako 243 doppies
Last edited by Raakskiet on Wed Jan 08, 2020 6:01 pm, edited 1 time in total.
-
Matewis28
- Full Member

- Posts: 132
- Joined: Sun Oct 12, 2014 5:47 am
Re: Sako 243 doppies
Ek gebruik Norma doppe. Gaan lees maar op oor hulle. Kry goeie diens uit hulle.
Sent from my MAR-LX1M using Tapatalk
Sent from my MAR-LX1M using Tapatalk
-
Andre308
- Hero Member

- Posts: 904
- Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am
Re: Sako 243 doppies
Ek het nie n 243 nie, maar in my 308 het ek al Lapua en Sako gebruik. Sako doppe is volgens my net so oulik soos Lapua.
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Sako 243 doppies
Kyk Ek 'is maar 'n snob as dit by doppe kom, ek voek dat jy jou 243 se loop klaar gaan skiet met 'n boks of 2 lapuas (ek kon dit met 1 boks doen) tot 26x gelaai met hulle, en so 70 weggegee vir 'n mede lid, onthou nie wie nie, en net gese die dounuts moet weer uitgesny word, sal graag wil weet hoeveel skote hulle gehou het...
nou ek het onlangs 'n pel gehelp met sy 30 sukses, hy het sako doppe gekoop en moet se hulle is baie konsentries, baie min verskil. so vra ek wat het hy betaal vertel hy dat dit die helfde van lapua se prys was, maar hy het nie geweet hy kry net die helfde van die doppe nie, lapua boks is 100 en sy boks sako doppe was 50. Dus gee sako die opsie vir die man wat nie 100 lapua doppe wil koop nie 'n goedkoper opsie vir topklas doppe? ek weet nie, dit lyk vir my egter so, al is my toetsgroep nog klein.
nou ek het onlangs 'n pel gehelp met sy 30 sukses, hy het sako doppe gekoop en moet se hulle is baie konsentries, baie min verskil. so vra ek wat het hy betaal vertel hy dat dit die helfde van lapua se prys was, maar hy het nie geweet hy kry net die helfde van die doppe nie, lapua boks is 100 en sy boks sako doppe was 50. Dus gee sako die opsie vir die man wat nie 100 lapua doppe wil koop nie 'n goedkoper opsie vir topklas doppe? ek weet nie, dit lyk vir my egter so, al is my toetsgroep nog klein.
- Raakskiet
- Newbie

- Posts: 16
- Joined: Tue Sep 24, 2019 7:08 pm
Re: Sako 243 doppies
Ek het PMP gebruik vir die 243 omdat ek omtrent 200 het.
Dit werk wonderlik in my 308 en 270.
Ek sal julle afraai om dit vir 243 te gebruik.... omtrent 50 punte uitgeskiet vir lading ontwikkeling.
Doughnuts groot probleem.
Met Winchester doppe het dit baie beter geggaan. Ek kon darem onder n duim skiet.
Ek is n jagter, nie n skyf skieter nie en doen net die basiese dinge as dit by herlaai kom.

- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13650
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Sako 243 doppies
Norma maak nog vir Sako n klompie kalibers maar sako het onlangs hul produksie op doppe baie vergroot en ek glo hulle maak seker teen die tyd meeste van hul doppe self. Is n baie netjiese dop wat ek bo n Norma dop koop
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Quicker
- Jr. Member

- Posts: 93
- Joined: Tue Jul 16, 2019 11:23 pm
Re: Sako 243 doppies
Ekt 100 .308 Sako doppies, een dag, met n Goeie geval van malligheid het ek hulle Almal gemeet en geweeg.
Lengte
Min:50.94
Max:51.15
Ave:51.10
Volume H2O
Min:55.66
Max:56.54
Ave:56.09
Vir my lyk hul sover heel ok.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Lengte
Min:50.94
Max:51.15
Ave:51.10
Volume H2O
Min:55.66
Max:56.54
Ave:56.09
Vir my lyk hul sover heel ok.
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Willem Grobler
- Full Member

- Posts: 154
- Joined: Mon Jul 08, 2013 2:48 pm
Re: Sako 243 doppies
Gebruik Sakodoppe vir my 300Wsm. Van hulle nou 19x gelaai en eers op ongeveer 15x begin anneal. Hulle lyk nog heel goed. Ek koop hulle enige tyd weer
-
Skietstoel
- Full Member

- Posts: 212
- Joined: Tue Jul 18, 2017 5:35 pm
Re: Sako 243 doppies
Ek kan terloops meld dat ek meer as 100 PMP doppe te koop het @ R600.00. Hulle is slegs een keer geskiet. Seker so vier jaar gelede gekoop.
Sako A111 30-06; Sako A11 243; Star Mod28 9mm P.