Soek 4x32 scope vir .22
-
264 Win Mag
- Full Member

- Posts: 226
- Joined: Wed Jun 15, 2016 11:02 pm
Soek 4x32 scope vir .22
ek is opsoek na 'n kompakte scope in 4x32 vir my seun se .22. Iets soos die ouer Japanese Tasco's of 'n Lynx/Leopold. Laat weet asb as julle iets beskikbaar het.
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Soek 4x32 scope vir .22
Dagsê.
Waar in die wereld is jy?
Ek sit met 6 en 'n 4 vergroting teleskoop wat Vasco De Gama saam met die pos onder 'n klip vergeet het.
Stuur my 'n Whatsapp @ o83 45o o718.
Waar in die wereld is jy?
Ek sit met 6 en 'n 4 vergroting teleskoop wat Vasco De Gama saam met die pos onder 'n klip vergeet het.
Stuur my 'n Whatsapp @ o83 45o o718.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
Niela
- Jr. Member

- Posts: 94
- Joined: Thu Jan 17, 2019 1:31 pm
Re: Soek 4x32 scope vir .22
Het jy toe reggekom met ‘n teleskoop vir jou seun se .22? Indien nie sal ek dalk kan help met ‘n 1980-odd Tasco ... dink hy is 4x40.264 Win Mag wrote: Wed Jan 08, 2020 1:45 pm ek is opsoek na 'n kompakte scope in 4x32 vir my seun se .22. Iets soos die ouer Japanese Tasco's of 'n Lynx/Leopold. Laat weet asb as julle iets beskikbaar het.
Laat weet gerus ...
“There probably is no such thing as the perfect all-rounder.
After all, who wants to own only one gun?!”
After all, who wants to own only one gun?!”

