Hugo
Dit is vir my interessant wat gese was die fout was.n Geweer se loop net na die kamer word eerste uit geskiet en dan by die kroon.Die rede daar voor is die warm ontbranding by die kamer,sal interessand wees om te sien wat hy nou doen.Ek sou graag daai loop wou sien voor hy gesny is
Loop kapoet?
-
fanie17
- Hero Member

- Posts: 513
- Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am
Re: Loop kapoet?
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara 25-06truvelo
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: Loop kapoet?
Fanie, die nar wat my kd op gesit het, het n sleeve op die loop geweld, en wat ek verstaan van die smid het dit gemaak dat hy warm geword het en versag het dus die uitskiet, ek kan verkeerd wees, ek weet next to bogger ol van gewere soos jul kan afly,
.22LR Slazenger
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D
To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D
To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
-
fanie17
- Hero Member

- Posts: 513
- Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am
Re: Loop kapoet?
n Loop is nie verhard nie dit kan wel wees dat die welding die loop beskadig het,maak sin
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara 25-06truvelo
-
.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Re: Loop kapoet?
Feite wat Fanie nou hier vertel, ek sal ook graag die geweer wou sien.fanie17 wrote: Hugo
Dit is vir my interessant wat gese was die fout was.n Geweer se loop net na die kamer word eerste uit geskiet en dan by die kroon.Die rede daar voor is die warm ontbranding by die kamer,sal interessand wees om te sien wat hy nou doen.Ek sou graag daai loop wou sien voor hy gesny is
- suid wes
- Full Member

- Posts: 103
- Joined: Thu Jan 06, 2011 10:57 pm
Re: Loop kapoet?
Gaan maar aan las op die gesprek.
Ek het n 6.5x55 sweet, en wil my voorkom dat sy loop ook na iende toe staan.Het onlangs nog aan vaarbaar geskiet,,ma het agter gekom dat bigin oop maak,tot vi oggend.Die geweer se lande was van bigin af 8,7mm spring met n 100g pund en het toe glad nie geplaanie.Wys nou die selfde met 120g ook.Het van baie klyn na 25mm oop gemaak op 100m.Nie te sleg nie,ma wil nie nou mee kaans vat nie.Ek wil n ander loop koop ma vrou skop tee,!! Geld!!.Kan hom hie na 57 toe sny(ns 500) sal dit help,of n paar mm van die kammer korter sny en dan na 57 toe sny...Dink ma soo.Kan dit gedoen word.Sal jammer wees om hom nou te berre tot n loop kan bikostig.
Wat stel jul foor,kan daar iets nog gedoen word vir n 2de asem of is dit kluis toe met hom.

BEETER,,,,,BEETHIR,,,,,BEETERHIRDIRSTE