Nuwe swart platboom pot - in brand of nie?

Post Reply
User avatar
Chris (vdB)
Hero Member
Hero Member
Posts: 741
Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am

Nuwe swart platboom pot - in brand of nie?

Post by Chris (vdB) »

Dagse manne

Kan julle my asseblief reg help, ek wil vir my n' nuwe platboom giet yster pot koop. Ek het al gehoor die mense praat jy moet n' nuwe pot kook met aartappel skille in. Is dit nodig en wat is die regte manier?
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
Malan123
Hero Member
Hero Member
Posts: 2130
Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm

Re: Nuwe swart platboom pot - in brand of nie?

Post by Malan123 »

Dit is verseker nodig. Kook skille en uie. Sommer so paar keer. Jy sal sommer aan die water sien hoekom mens dit doen...
Ds J
Hero Member
Hero Member
Posts: 2212
Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm

Re: Nuwe swart platboom pot - in brand of nie?

Post by Ds J »

Kyk op youtube. Daar is n filmpie of twee oor die inbrand van gietysterware. Dit is redelik maklik

Die afkook-proses is om die produksiereste af te kry.

Die inbrand is om n beskermende lagie koolstof te kry.
User avatar
Chris (vdB)
Hero Member
Hero Member
Posts: 741
Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am

Re: Nuwe swart platboom pot - in brand of nie?

Post by Chris (vdB) »

Baie dankie julle ek sal gaan loer
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
Post Reply