Wonder net

Post Reply
reminton

Wonder net

Post by reminton »

Jag die goed ook van klein tyd af baie foute gemaak en baie dood gemaak maar in 40 jaar is hulle
dink ek baie dit is voor die foto tyd en die dinge.

Het kom Rus en huur n plaas ,maar die boere weet ek het baie dood gemaak en ek help maar die
jonger manne ek het net meer tyd as die boere self maar doen dit nie vir n lewe nie, ook nie meer lus nie.

Wat ek wel hier geleer het is dat op die vraag hoeveel eet hulle ? in die gebied elke 4 to 6 maande
so 8 skape op een nag, wonder maar net?

Ook bly daar niks oor nie net die vel en paar bene, soms die kop maar sonder nek, hier is jakkalse het ook al paar geskiet, maar ek dink " Jackies" met messe is in die meerderheid, wat dink die jagters, dit ook ondevind

Remington
blaser
Hero Member
Hero Member
Posts: 1611
Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm

Re: Wonder net

Post by blaser »

ek dink jy moet n ander naam kies jou naam gaan verwaring veroorsaak
KalahariKlong
Hero Member
Hero Member
Posts: 891
Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am

Re: Wonder net

Post by KalahariKlong »

??? Jammer maat, jy het my heeltemal verloor.
Only those who dare to fail greatly can ever achieve greatly
Post Reply