Dag mense.
Het onlangs die masjien gekoop wat n lokale man maak. Hys nog baie onbekend op die mark. Maar ekt myne laat werk laas naweek en moet sê dis n great ontwerp. Die belangrikste was vir die opstel tussen kalibers. En moet sê met die ene en sy verskillende grote wiele en met die alignment kolletjies op die wiele nog makliker. //cloud.tapatalk.com/s/5de9f0e0652 ... 112923.mp4
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
Heatseeker Anneal masjien
- Gerhardu
- Hero Member

- Posts: 986
- Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm
Re: Heatseeker Anneal masjien
Foto[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201912 ... 1e8056.jpg[/IMG]
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
.
- Blitzzz
- Hero Member

- Posts: 572
- Joined: Thu Feb 02, 2017 2:46 pm
Re: Heatseeker Anneal masjien
Dis netjies gedoen. Waar kan met die masjien koop en vir hoeveel?
Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Tikka 6.5 Creedmoor
Brno 7 x 57 Mauser
Howa 243 AI
Brno 7 x 57 Mauser
Howa 243 AI
- Geno
- Administrator

- Posts: 13660
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- Gerhardu
- Hero Member

- Posts: 986
- Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm
Re: Heatseeker Anneal masjien
Julle kan vir Stefan Cilliers kontak.
082 vyf ses agt 2450
Ekt R3000 betaal.
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
082 vyf ses agt 2450
Ekt R3000 betaal.
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
.
- Gerhardu
- Hero Member

- Posts: 986
- Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm
Re: Heatseeker Anneal masjien
Dankie G!Geno wrote:Gerhardu wrote: Fri Dec 06, 2019 8:14 am Foto
[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201912 ... 1e8056.jpg[/IMG]
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
.
- Riaan Kriel
- Hero Member

- Posts: 1286
- Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
Re: Heatseeker Anneal masjien
Dit lyk na 'n baie netjiese masjien. Ek vra die vraag - baie moontlik 'n dom een, help my asb. dan reg - Ek neem aan dit is teflon wielietjies van verskillende diktes vir die verskillende kaliber doppe. Gaan hulle nie vinnig brand of smelt as jy 'n redelike klomp doppe anneal nie?
- Gerhardu
- Hero Member

- Posts: 986
- Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm
Re: Heatseeker Anneal masjien
Ek x100 doppe gevlam en as jy die blowtorch reg opstel laat hy op die nek gloei is daar nie probleme nie.
- Riaan Kriel
- Hero Member

- Posts: 1286
- Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
Re: Heatseeker Anneal masjien
Baie dankie Gerhardu.


