Goeie more
Ek hoop iemand kan vir my so bietjie meer inligting oor die scope gee.
`n vriend van my het `n 6-42 kahles scope wat glo vir die islaeli military gemaak is. Ken iemand hierdie scopes. Die kruishaar was verlig met tritium en het nog so radioaktiewe waarskuwing op.
Cat no. 100086042
93061829
Het so bietjie op google gesoek en dit lyk nogals na `n gesogte scope.
Wat sal die waarde van so scope wees?
Baie goeie toestand. Het so ranging reticle in
Dankie
6-42 Kahles
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1402
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: 6-42 Kahles
Dit sal afhang van die ouderdom. Tritium het 'n leeftyd, aangesien die verligting verminder en uiteindelik totaal nutteloos word.
-
Berra .204
- Sr. Member

- Posts: 316
- Joined: Fri Sep 16, 2016 2:43 pm
Re: 6-42 Kahles
Dit is al oud. Die kruishaar is nie meer verlig nie. Hy kon dit eers kry nadat die tritium ophou werk het en die troepe dit nie meer kon gebruik nie. Ek sien daar is ver die US ook ‘n reeks gemaak wat nie tritium bevat nie. Sover ek verstaan is hierdie die regte israeli weergawe. Hoop iemand ken die scopes.
