20 tot 40% af op gewere
-
hollow point
- Newbie

- Posts: 49
- Joined: Tue Feb 02, 2016 7:55 pm
20 tot 40% af op gewere
Hi
Hier is gewere wat ons nog oor het teen afslag:
• Sako A7 Roughtech Range 308 Win (Was R23000) Now R18400
• Remington 783 Synthetic 24" Heavy Barrel 6.5 Creedmoor (Was R11000) Now R8400
• Remington 783 Scoped 30-06 SPR (Was R9000) Now R7200
• Tikka T3x Varmint 300WM (Was R20000) Now R15999
• Tikka T3 Sporter 6.5X55 (Was R32000) Now R26999
• Tikka T3x Lite 308 Win (Was R15000) Now R11999
• Tikka T3 CTR 260 REM (Was R19000) Now R15200
• Sauer S100 Classic 30-06 SPR (Was R21000) Now R16800
• Sauer S100 XT 308 Win (Was R18500) Now R14800
• Howa Wood Stock 6.5x55 22" (Was R9000) Now R7200
• Marlin XT 22LR (Was R6000) Now R4650
• Ruger AR556 with Vortex Sparc Red Dot (Was R23000) Now R18200
• Anatolian Tornado SA1201 Tactical 12 Ga 20” (Was R8900) Now R5900
• Anatolian Tornado SA1201 Comp 12 Ga 24” (was R7900) now R4900
• Anatolian Tornado SA1202 SLG 12GA 26" (Was R10000) Now R5500
• Anatolian Tornado SA1201 Field 12 Ga 28” (Was R7000) Now R4900
• Anatolian Tornado SA1202 Hunter 12 Ga 30” (Was R9000) Now R5900
• Armelegant Slb-X1 12 Ga (Was R4000) Now R2999
• Maverick M88 20” 12 Ga (Was R7200) Now R5800
• Catma ST505 Trap OU 30" (Was R20000) Now R11999
• Catma AL 504 30" OU (Was R13000) Now R8900
• Catma MF12 B1 12 GA (Was R18500) Now R11900
Ons het ook 20% afslag op alle voorraad in die winkel (handwapens, ammunisie, teleskope, herlaai toerusting en komponente, ens.)
Daar is ongelukkig te veel produkte om 'n volledige pryslys te maak.
Skakel gerus
0170040091
info@hollowpoint.co.za

Mellies
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: 20 tot 40% af op gewere
Julle telefoonnommer werk nie.
Met `n vleisie...
Met `n vleisie...
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: 20 tot 40% af op gewere
Enige Tikka T3 CTR in 6.5CM?
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- Geno
- Administrator

- Posts: 13644
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: 20 tot 40% af op gewere
Koop daai .260Rem CTR. Die prys is reg en die rondte ook! Hy doen alles wat 'n queermoor kan doen.jdpretorius wrote: Wed Dec 04, 2019 4:42 pm Enige Tikka T3 CTR in 6.5CM?
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
Goed, beter, 6millimeter!
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: 20 tot 40% af op gewere
Ja mater, ek sit nou juis en dink dit kan werkGeno wrote:Koop daai .260Rem CTR. Die prys is reg en die rondte ook! Hy doen alles wat 'n queermoor kan doen.jdpretorius wrote: Wed Dec 04, 2019 4:42 pm Enige Tikka T3 CTR in 6.5CM?
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- musgrave270
- Hero Member

- Posts: 920
- Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
Re: 20 tot 40% af op gewere
Daai CTR het wel die 20” loop en nie die 24”. Vir die wat wonder.
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: 20 tot 40% af op gewere
Hollow Point, jy't n PM
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: 20 tot 40% af op gewere
Dit is jammer..... 20" sal nie vir my werk niemusgrave270 wrote:Daai CTR het wel die 20” loop en nie die 24”. Vir die wat wonder.
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- musgrave270
- Hero Member

- Posts: 920
- Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
Re: 20 tot 40% af op gewere
Teen daai prys kan jy hom maak werkjdpretorius wrote:Dit is jammer..... 20" sal nie vir my werk niemusgrave270 wrote:Daai CTR het wel die 20” loop en nie die 24”. Vir die wat wonder.
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: 20 tot 40% af op gewere
Musgrave, ongelukkig nie helemal nie
....my oorspronklike plan was n 26" so n 24" is klaar n kompromie as die prys reg is. Die ander deel van die plan was n 6.5x284 en dink n CM is naby genoeg, die is n nouwel 260....so om optegee op al die planne gooi so bietjies die appelkar om
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
....my oorspronklike plan was n 26" so n 24" is klaar n kompromie as die prys reg is. Die ander deel van die plan was n 6.5x284 en dink n CM is naby genoeg, die is n nouwel 260....so om optegee op al die planne gooi so bietjies die appelkar omSent from my ANE-LX1 using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan