Ek wil graag die ouens se opinie toets tov die plasing van die advertensie banniere. Soos wat ons deur die res van die jaar beweeg sal daar advertensies op verskeie plekke verskyn. Ek wil graag ook insette van die lede kry. Die advertensies wat geplaas word help ons om die forum gratis aan almal te voorsien maar ek wil die forum ook nie "flood" met advertensies nie. Daar is vir my niks meer frustrerend as advertensies oral nie en ek glo baie ouens sal daarmee saamastem. Wees geduldig en laat weet my met tye wat julle van die plekke waar die banniere verskyn dink.
Heinrich
Advertensies op die forum
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1887
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Advertensies op die forum
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
-
Landcruiserman
- Newbie

- Posts: 45
- Joined: Wed Sep 07, 2016 3:39 pm
Re: Advertensies op die forum
Heinrich,
eerstens baie dankie vir al die harde werk agter die skerms om dinge aan die loop te hou, daar word nie altyd besef hoeveel moeite dit neem nie, dit word waardeer hoor!
Op jou versoek: Ek verstaan heeltemal van "pop-up" advertensies en dis nou maar eenmaal 'n ding wat oral sy verskyning maak, wat my net wroeg is die feit dat dit meestal reg in die middel van die skerm opkom terwyl mens iets heeltemal anders voor soek of lees en dat alles tot stilstand gedwing word tot mens eers daai knoppie druk om te se: nee, nie nou nie of ek stel nie belang nie of wat ookal. Ek maak dan sommer my "soek" toe en skuif aan na 'n volgende webwerf! Dieselfde op youtube byvoorbeeld - daar is alewig 'n advertensie wat eers oor soveel sekondes klaar maak voor jy kan aan beweeg! 'n Banier wat die heeltyd rol bo of onderaan die skerm is heel aanvaarbaar want as jou oog iets vang waarin jy belang stel sal mens verder opvolg, maar 'n pop-up reg in die middel van die skerm wat als eers laat stilstaan grief my persoonlik baie! Ek gee ook nie om dat wanneer mens 'n webwerf oopmaak dat daar advertensies of promosies is nie, maar as ek eers aan die gang is wil ek nie gepla word nie... Dis maar my eie opinie, sterkte daar!

- Dirkvh
- Hero Member

- Posts: 1016
- Joined: Fri Jan 03, 2014 10:36 am
Re: Advertensies op die forum
Dit pla my nie.
Rom 8 v 1&2: Therefore, there is now no condemnation for those who are in Christ Jesus, 2 because through Christ Jesus the law of the Spirit who gives life has set you free from the law of sin and death
- PierrieT
- Full Member

- Posts: 193
- Joined: Sun Dec 18, 2016 6:51 pm
Re: Advertensies op die forum
Goeie more Heinrich,
Sover ek kan sien is al die advertensies wat tans op die forum opkom toepaslik op die doel agter die forum. Vir my persoonlik pla dit geensins.
Ek dink met die digitale era is advertensies op enige tipe platvorm maar van selfsprekend. En soos jy noem, dit is 1 van die maniere hoe die forum gratis aangevied kan word.
As daar ‘n advertensie is van ‘n produk waarin mens moontlik belang stel vang dit gewoonlik die oog. As dit nie is nie lees mens gewoonlik dood eenvoudig net oor dit.
Daar is onlangs ‘n hele paar veranderinge aangebring wat met baie effort in die agtergrond gepaard gaan. Baie dankie vir al die moeite, dit word opreg waardeur.
Groete
Sent from my iPhone using Tapatalk

Rem 700 300 WSM
Ruger 6.5 Creedmoor
Ruger 416 Rigby
Sauer 202 243 Win
Sauer 202 6.5x55
Sauer 202 6.5x57
Sauer 202 308 Win
Sauer 202 7mm Rem Mag
Sauer 202 300 Win Mag
Sauer 202 8x57
Sauer 202 9.3x62
Sauer 202 375 H&H
Truvelo 338 Lapua Big 5
Taurus 9mm
Ruger 6.5 Creedmoor
Ruger 416 Rigby
Sauer 202 243 Win
Sauer 202 6.5x55
Sauer 202 6.5x57
Sauer 202 308 Win
Sauer 202 7mm Rem Mag
Sauer 202 300 Win Mag
Sauer 202 8x57
Sauer 202 9.3x62
Sauer 202 375 H&H
Truvelo 338 Lapua Big 5
Taurus 9mm
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Advertensies op die forum
Ek kan ook net beaam wat bo gese is, ek het geen probleem met die advertensies nie, ek hou niks van popups wat skerm oorneem nie, die subtiele een wat opkom en weer weggaan as jy heeltemal af"scroll" is vir my die perfekte vorm van popup, dis klein maar trek dakelik aandag, en met op beweeg gaan dit weer weg. dus vloei dit en vat nie oor nie.
En dan wil ek aansluit by die res en se Baie dankie vir die lekker kampvuur wat jy geskep het vir ons!