Na aanleiding van onderstaande, wil dit voorkom asof Nikon handoek ingooi wat geweerteleskope betref!
https://www.thetruthaboutguns.com/nikon ... -business/
Nikon vat die pad?
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5029
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Nikon vat die pad?
Bargains oppad neem ek aan.