Parallaks/fokus-knop
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Parallaks/fokus-knop
Ek het onlangs 'n 4.5-18x40 Bushnell hier op Jaracal gekoop by een van ons lede. Teleskoop is in 'n uitmuntende toestand, behalwe dat ek die parallaks/fukus-knop kwalik met my hand kan draai. Dit is geweldig stram.
Is hier iemand wat raad kan gee?
Is hier iemand wat raad kan gee?
- Schalk van Wyk
- Sr. Member

- Posts: 341
- Joined: Fri Mar 07, 2014 2:09 pm
Re: Parallaks/fokus-knop
Het jy die teleskoop al gemonteer? As die die ringe te veel getorque is of lapping nodig het gebeer dit
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
Geld maak mens nie gelukkig nie, maar geld kan gewere koop en gewere maak mens gelukkig!
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Parallaks/fokus-knop
Ek was gister saam oom Pieter. Daai knop is bitter stram selfs Al is hy nie gemonteer nie.
- Schalk van Wyk
- Sr. Member

- Posts: 341
- Joined: Fri Mar 07, 2014 2:09 pm
Re: Parallaks/fokus-knop
Het die tube nie dalk seer gekry nie. In my jonger meer onervare dae het ek twee teleskope so seer gemaak. Nou pak ek al my ringe om dit te voorkom.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
Geld maak mens nie gelukkig nie, maar geld kan gewere koop en gewere maak mens gelukkig!
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Parallaks/fokus-knop
Op die oog af lyk dit nie of die buis seer gekry het nie. Die ander knoppe stel normaal.
As dit nou 'n moer was, sou ek Q20 gespuit het!
As dit nou 'n moer was, sou ek Q20 gespuit het!
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Parallaks/fokus-knop
Spuit hom vol spook-pieppie!
Draai hom met 'n draadtang.......,as die kake te klein is, probeer 'n bobbejaanmoersleutel.
Indien hy nog stram is kan Oom hom met 'n hammer kap en as dit nie werk nie, moet dit 'n elektriese fout wees!
....of vra vir die lid by wie Oom hom gekoop het, hoekom hy dink die knop stram is.
Haal die doppie af en kyk of die parralaks nie te diep of te vlak uitgedraai is nie. Manne wat krap raak soms angstig en sit die ding sommer net in mekaar en gee hom dan aan as 'n "hospitaal-pass".

Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Parallaks/fokus-knop
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Parallaks/fokus-knop
Die aanbeveling vir wringkrag op die ringe is 15/20 duim/pond. Dit kan blykbaar 'n effek op die parallaks verstelling hê.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Parallaks/fokus-knop
Soos Ruaan hierbo gemeld het, is die knop so stram sonder dat die teleskoop gemonteer is.
-
BigBoreFanatic
- Full Member

- Posts: 115
- Joined: Wed May 29, 2019 3:43 pm
Re: Parallaks/fokus-knop
Het al 'n Hawke wat só stram was terug gegee. Die nuwe een wat hulle my toe gee was presies dieselfde.
Kon skaars met die hand gedraai word.
Verkoopsman sê toe dis die 'ghries' wat hard is ek met hom net aanhou draai sodat die parte kan beweeg en smering kry.
Dit het gewerk maar is nog steeds stram.
Kon skaars met die hand gedraai word.
Verkoopsman sê toe dis die 'ghries' wat hard is ek met hom net aanhou draai sodat die parte kan beweeg en smering kry.
Dit het gewerk maar is nog steeds stram.
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Parallaks/fokus-knop
Ek het laasjaar 'n Rudolph scope gekoop (nuut) waarvan die paralaks verstelling so stram is. Het hom teruggestuur, die man self het hom getoets en bevind dat ek swak in die hande is... 
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Parallaks/fokus-knop
Parallaks verstelling behoort stram te wees sodat dit nie maklik met stampe of aanraking verskuif nie. Daar is seker grade van stramheid en die vraag is nou - kan mens dit verstel om meer bruikbaar te wees. Het op Google gesoek maar nog niks gekry.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13646
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Parallaks/fokus-knop
Hein M. wrote: Sun Nov 24, 2019 9:58 am Ek het laasjaar 'n Rudolph scope gekoop (nuut) waarvan die paralaks verstelling so stram is. Het hom teruggestuur, die man self het hom getoets en bevind dat ek swak in die hande is...![]()
Hahahaha
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Parallaks/fokus-knop
Ek is, soos die diagnose in die geval van Hein, regtig nie te swak in my hande nie. As ek geweet het dat die stelknop so stram werk dat dit bykans onmoontlik is om dit met die hand te stel, sou ek nie die teleskoop gekoop het nie. Die verkoper het dit egter nie gemeld nie.
Dit het al gebeur dat ek eerste in die ry was om artikels hier op Jaracal te koop om net later te hoor dat dit aan iemand anders verkoop is. Dit is egter die eerste keer dat ek 'n artikel hier koop waar 'n defek nie voor die tyd uitgewys is nie. Ek het nog altyd lede se bonafides aanvaar en is nooit teleurgestel nie.
Dit maak my so ontsettend, geweldig nederig!!!
Dit het al gebeur dat ek eerste in die ry was om artikels hier op Jaracal te koop om net later te hoor dat dit aan iemand anders verkoop is. Dit is egter die eerste keer dat ek 'n artikel hier koop waar 'n defek nie voor die tyd uitgewys is nie. Ek het nog altyd lede se bonafides aanvaar en is nooit teleurgestel nie.
Dit maak my so ontsettend, geweldig nederig!!!
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Parallaks/fokus-knop
Het Safari & Outdoor besoek. Al die Bushnells op die rak se parallaks stelknoppe is gladnie styf nie - loop soos stroop.
Sonder enige probleme het Jacques Obermeyer my gehelp, die teleskoop weggestuur en hopelik sal ek dit oor 'n week of twee terugkry.
Baie dankie, Jacques!!
Sonder enige probleme het Jacques Obermeyer my gehelp, die teleskoop weggestuur en hopelik sal ek dit oor 'n week of twee terugkry.
Baie dankie, Jacques!!
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: Parallaks/fokus-knop
Oom PieterPWV wrote: Mon Nov 25, 2019 9:19 am Ek is, soos die diagnose in die geval van Hein, regtig nie te swak in my hande nie. As ek geweet het dat die stelknop so stram werk dat dit bykans onmoontlik is om dit met die hand te stel, sou ek nie die teleskoop gekoop het nie. Die verkoper het dit egter nie gemeld nie.
Dit het al gebeur dat ek eerste in die ry was om artikels hier op Jaracal te koop om net later te hoor dat dit aan iemand anders verkoop is. Dit is egter die eerste keer dat ek 'n artikel hier koop waar 'n defek nie voor die tyd uitgewys is nie. Ek het nog altyd lede se bonafides aanvaar en is nooit teleurgestel nie.
Dit maak my so ontsettend, geweldig nederig!!!
Ek stem saam met jou dat Jaracal 'n plek is waar jou woord en eer belangriker is as 'n paar Rand. Ons moet net onthou dat die karakter wel aan die verander is. Jaracal raak al groter en meer onpersoonlik. Daar is nou baie meer mense op die forum en die advertensies maak ook meer van die inhoud uit. Dit is vanselfsprekend dat daar meer slegte ervarings rondom transaksies gaan wees. Ek het nou by 2 geleenthede items verkoop net om 'n paar dae later te ondervind dat die koper sy woord breek en die transaksie kanselleer. Selfs 'n jaar terug sou 'n Jaracaller dit nie gedoen het nie.
Ek sal egter voortgaan om die beste van mense op Jaracal te glo en almal te vertrou!
-
BigBoreFanatic
- Full Member

- Posts: 115
- Joined: Wed May 29, 2019 3:43 pm
Re: Parallaks/fokus-knop
Ja Wim, netso! Totdat iemand jou in die bek skop al is mens se intensies ook hoe goed.
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: Parallaks/fokus-knop
BBFBigBoreFanatic wrote: Tue Nov 26, 2019 12:28 pm Ja Wim, netso! Totdat iemand jou in die bek skop al is mens se intensies ook hoe goed.
Draai maar die ander wang dan mis die skop of hou jou smoel!
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2598
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Parallaks/fokus-knop
Klink vir my na 'n Parallaks fo-op.. Lol!!!