Tapatalk is geinstalleer
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1887
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Tapatalk is geinstalleer
Dankie vir die laat weet Jaco
Groete
Groete
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: Tapatalk is geinstalleer
Fotos wys nog nie by my nie...
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: Tapatalk is geinstalleer
Vandag wil niks werk nie...
- skollie
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Fri Aug 19, 2016 1:53 pm
Re: Tapatalk is geinstalleer
"New Posts" en "Unread" werk nog steeds nie by my (Android)
Soms werk dit ................ maar meeste van die tyd glad nie
Soms werk dit ................ maar meeste van die tyd glad nie
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Tapatalk is geinstalleer
Selfde by my, eendag werk die meeste maar nie PM's nie, ander dae wys hy geen nuwe posts nie, maar as ek op rekenaar kyk dan is daar, of hy wys geen nuwe posts nie en dan as jy weer ingaan op later stadium is daar skielik baie
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: Tapatalk is geinstalleer
//uploads.tapatalk-cdn.com/20191120/8b572ea373a62b3ccb91fdeba970b37d.jpg
So wys die fotos
Weet nie of jul dieselfde ondervind nie
Sent from my iPhone using Tapatalk
So wys die fotos
Weet nie of jul dieselfde ondervind nie
Sent from my iPhone using Tapatalk
- musgrave270
- Hero Member

- Posts: 920
- Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
Re: Tapatalk is geinstalleer
Erhard
Ek ondervind dieselfde probleme.
Party fotos wys, ander nie
Pm’s wat hang
New Posts wat net kom en gaan
Topics wat leeg is wat my na die browser toe gooi.
Op die stadium hardloop die web weergawe lekkerder as Tapatalk op my selfoon.
Ek ondervind dieselfde probleme.
Party fotos wys, ander nie
Pm’s wat hang
New Posts wat net kom en gaan
Topics wat leeg is wat my na die browser toe gooi.
Op die stadium hardloop die web weergawe lekkerder as Tapatalk op my selfoon.
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: Tapatalk is geinstalleer
Dankie, ek het maar vir Tapatalk gemail
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1887
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Tapatalk is geinstalleer
Tapatalk se antwoord:
I tried to access the thread go through New Posts, Participated and Unread tab with no problem. Please let your members use another network or clear app cache to try again see if this solve the issue? If this cannot solved the issue, please send me an example thread url which can not be accessed through Tapatalk app, so we can narrow down and hopefully fully resolve your issue. Thank you.
I tried to access the thread go through New Posts, Participated and Unread tab with no problem. Please let your members use another network or clear app cache to try again see if this solve the issue? If this cannot solved the issue, please send me an example thread url which can not be accessed through Tapatalk app, so we can narrow down and hopefully fully resolve your issue. Thank you.
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- Aceofspades
- Hero Member

- Posts: 598
- Joined: Sat Sep 20, 2014 8:59 pm
Re: Tapatalk is geinstalleer
Baie dankie vir al die harde werk. Ek wou nou nie die heeltyd kla nie, so ek het maar uitgehou en wag dat die probleme uigesort word.
Vanoggend is die eerste keer wat ek sonder enige groot probleme kan opklim.
Sterkte met die res van die goedjies wat nog kop uitsteek.
Kriek
Vanoggend is die eerste keer wat ek sonder enige groot probleme kan opklim.
Sterkte met die res van die goedjies wat nog kop uitsteek.
Kriek
-
Jaco Naude
- Full Member

- Posts: 148
- Joined: Wed Dec 26, 2012 5:57 pm
Re: Tapatalk is geinstalleer
More Hein,
By my werk unread en new posts nog steeds nie, ek het al hulle stappe gevolg, ek kan nie eers by n draad uitkom om die url te copy en paste vir jou om vir hulle aan te stuur nie, dalk kan iemand anders dit reg kry en aanstuur? Ek het na al my ander forums gaan kyk, dit werk 100%, so dis net Jaracal op Tapatalk wat tans die probleem nou het.
Ek hoop hulle help jou, en weereens dankie vir jou moeite.
Groete,
Jaco

Brno .22 LR Model 2
CZ 527 .223 Varmint Laminated
CZ 550 .308 Win
Ruger .338 Win Mag
Brno 12g SxS
CZ 75 9mmP
CZ 83 9mmS
CZ Mod 50 7.65mm
CZ 527 .223 Varmint Laminated
CZ 550 .308 Win
Ruger .338 Win Mag
Brno 12g SxS
CZ 75 9mmP
CZ 83 9mmS
CZ Mod 50 7.65mm
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: Tapatalk is geinstalleer
Tapatalk se antwoord...
[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201911 ... 168cbc.jpg[/IMG]
Ek het egter hul raad gevolg en dit werk nie... het hul laat weet
[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201911 ... 168cbc.jpg[/IMG]
Ek het egter hul raad gevolg en dit werk nie... het hul laat weet
-
Jaco Naude
- Full Member

- Posts: 148
- Joined: Wed Dec 26, 2012 5:57 pm
Re: Tapatalk is geinstalleer
By my werk dit ook nie, moet in elke forum bespreking ingaan om iets te sien - in die geval werk die webwerf beter, want jy kan daar nog op “unread topics” gaan kliek en net die nuutste “unread” drade lees.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
Brno .22 LR Model 2
CZ 527 .223 Varmint Laminated
CZ 550 .308 Win
Ruger .338 Win Mag
Brno 12g SxS
CZ 75 9mmP
CZ 83 9mmS
CZ Mod 50 7.65mm
CZ 527 .223 Varmint Laminated
CZ 550 .308 Win
Ruger .338 Win Mag
Brno 12g SxS
CZ 75 9mmP
CZ 83 9mmS
CZ Mod 50 7.65mm
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1615
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Re: Tapatalk is geinstalleer
Nee hel, die Tapatalk is nou skoon spils. Kry niks reg..
Francois Vogel
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Tapatalk is geinstalleer
Werk 1 dag 100% more wys hy niks maar as ek deur die internet inlog is daar topicks
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1887
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Tapatalk is geinstalleer
Tapatalk werk daaraan, hoop om dit gou op te los
Groete
Heinrich
Groete
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Tapatalk is geinstalleer
Dankie vir die moeitejaracal wrote: Tue Nov 26, 2019 7:24 am Tapatalk werk daaraan, hoop om dit gou op te los
Groete
Heinrich
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1887
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Tapatalk is geinstalleer
Tapatalk het vanoggend laat weet dat hulle die probleem nou "gefixed" het.
Laat weet indien julle nog enige probleme ondervind.
Groete
Laat weet indien julle nog enige probleme ondervind.
Groete
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Tapatalk is geinstalleer
Dankie kan hom gebruik op die oomblikjaracal wrote:Tapatalk het vanoggend laat weet dat hulle die probleem nou "gefixed" het.
Laat weet indien julle nog enige probleme ondervind.
Groete
Sent from my SM-G610F using Tapatalk