Opsoek na Tikka T3 7mm Rem Mag

Post Reply
User avatar
Lourens
Hero Member
Hero Member
Posts: 1179
Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am

Opsoek na Tikka T3 7mm Rem Mag

Post by Lourens »

Dag ouens,

Indien iemand weet van 'n Tikka T3 in 7mm Rem Mag wat in die mark is, laat weet my asb. 'n Varmint model sal eersteprys wees, maar die Hunter of Light modelle sal ook werk.

Daar is tans niks by die groot / bekende winkels beskikbaar nie.

Groete,
Lou
Mellies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1987
Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm

Re: Opsoek na Tikka T3 7mm Rem Mag

Post by Mellies »

Post Reply