Ek het hierdie ammo jare laas op 'n rak gesien. Ekt daarmee grootgeword en baie muisvoëls, rotte en ook slange daarmee geskiet as kind.
Word dit nog gemaak en indien wel, weet iemand dalk waar ek daarvan kan aankoop?
.22LR Snakeshot/haelpatroontjies
-
Hansieslim
- Hero Member

- Posts: 1373
- Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am
.22LR Snakeshot/haelpatroontjies
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
-
OosKaapJagter
- Hero Member

- Posts: 960
- Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm
-
Hansieslim
- Hero Member

- Posts: 1373
- Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am
Re: .22LR Snakeshot/haelpatroontjies
Sjoe dis R10 'n skoot. Terug windbuks toe.
Sal wel die moeite werd wees om aan te hou net vir slange.
Dankie
Sal wel die moeite werd wees om aan te hou net vir slange.
Dankie
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
-
knipmes
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Mon May 14, 2018 12:02 pm
Re: .22LR Snakeshot/haelpatroontjies
Onthou net dat die loodkorrels n loop met groewe redelik "vuil" maak. Die aanpaksel moet gereeld verwyder word.
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: .22LR Snakeshot/haelpatroontjies
Werk lekker vir slange. Ek het al paar rinkhalse so van kant gemaak by my huis. Met klein kindertjies wat in die tuin speel vat ek eerder nie kanse nie.
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: .22LR Snakeshot/haelpatroontjies
Ek het nog so ongeveer 150 oor het laas by bay guns gekoop in mosselbaai, het toe R4.5 'n skoot betaal, maar as jy in huis se dak wil skiet is daai perfek!
-
Hansieslim
- Hero Member

- Posts: 1373
- Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am
Re: .22LR Snakeshot/haelpatroontjies
Het darem vandag van hulle gekry hier by ons lokale Wildman. R199 vir 50 vir die Winchesters. Dis darem minder as R4/skoot. Wonder waarom is die CCI's so duur.
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
