Goeie dag
Ek wil net hoor of iemand my nie kan help oor n lot nommer op Somchem S354 nie. Dit lyk na baie ou kruit nog geseel.
Onder op die blik staan 188 0897
En dan wil ek hoor dink julle dis veilig om die kruit te gebruik die blikke is nog geseel.
As iemand kan help asb.
dankie.
kan iemand help met somchem S365 lot no
- william007
- Hero Member

- Posts: 775
- Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2112
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: kan iemand help met somchem S365 lot no
Skiet hom!
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: kan iemand help met somchem S365 lot no
Ek gebruik Lot 75 van S321 - dateer uit 1985. Hy skiet hom mooi, oom. As hy nie verkleur het nie en niks skerp reuke nie is hy 100%.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: kan iemand help met somchem S365 lot no
Boetie, is dit 'n ronde blik of reghoekig?
- william007
- Hero Member

- Posts: 775
- Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm
Re: kan iemand help met somchem S365 lot no
Baie dankie Tripod ek sal so maak.
- william007
- Hero Member

- Posts: 775
- Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm
Re: kan iemand help met somchem S365 lot no
Thomast hy lyk nes die blike S365 wat n mens nou gekry het.
Dis die reghoekig blik
Dis die reghoekig blik
-
DvD
- Newbie

- Posts: 40
- Joined: Sat Sep 21, 2019 10:53 pm
Re: kan iemand help met somchem S365 lot no
Hy rook net meer hou ouer dit word, maar skiet nog lekker. Ek het al kruit geskiet wat Somchem nie eers op hulle elektroniese stelsel het nie. en loop nog mooi.

