Manne ek ry altyd spaar onderdele saam met my vir al my tydverdrywe, so ek het ekstra visstok, katrol en sulke dinge as ek langs die water is.
Vir die jakke het ek dan ook so gemaak. 'n 10A fuse vir my dimmer en ook een vir die lamp. Ek het begin rond kyk vir 'n spaar gloeilamp vir my NITE STALKER en gehoor dis dieselfde as die vir LF. 12V 100W is die
spesifikasie. Kos R100 by 2 winkels wat ek gebel het.
Ek maak toe vandag 'n draai by Elektronics 123 in Pretoria, blaai deur hulle katalogus en sien die identiese lampie. Die lamp word beskryf as 'n "projection lamp"
Koop hom toe vir R48 en toets hom toe in my lamp. Duidelik in 'n ander klas as my oorspronklikke lampie. Hy gee selfs in die daglig 'n duidelikker wit lig as die oorspronklikke een.
Ken iemand die lampie en sal hy bly werk of gebriuk ek hom nou vir die verkeerde doel.
Dis wat op die boksie staan
Philips
Projection lamp
Type 7023
fcr A1/215
12v 100W/ GY 6.35
409812
[img width=560 height=420]http://i1218.photobucket.com/albums/dd4 ... G_0432.jpg[/img]
[img width=360 height=480]http://i1218.photobucket.com/albums/dd4 ... G_0433.jpg[/img]
So lyk hy in die lamp
[img width=360 height=480]http://i1218.photobucket.com/albums/dd4 ... G_0434.jpg[/img]
Hoor graag.
Spotlight gloeilampe
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5154
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Spotlight gloeilampe
Last edited by Pvdw on Thu Jul 21, 2011 5:09 pm, edited 1 time in total.
Work to live, don"t live to work
-
foxbat25
- Jr. Member

- Posts: 94
- Joined: Tue Sep 22, 2009 6:43 pm
Re: Spotlight gloeilampe
Peet,
Ek het so rukkie terug soortgelyke General Electric lampies by 'n elektriese groot handelaar gekoop, dink die prys was R 38.00 vir 'n 75W. Die nite stalkers kom oorspronklik uit met 'n OSRAM lampie. Die GY 6.35 dui aan dat die kontak geleiers 6.35 mm uit mekaar is. Kyk net na hoe die filament staan. Sommiges is horisontaal (as jy die lampie regop aan die kontak drade vashou) en ander is vertikaal. Dit beinvloed hoe jou lamp fokus. As jy die horisontale filament lampie gebruik moet jy hom nie heeltemal in die houer indruk nie. Trek hom so 2 - 3 mm uit, dan fokus hy beter. Ek het 'n spacer van G11 isolasie materiaal gemaak om te keer dat myne te v?r indruk.

Dankie foxbat25 , die oorspronklikke een is juis vertikaal en die Philips is horisontaal. Ek het nie besef dit neuk met die fokus nie. Gaan jou raad volg en kyk wat ek kan doem em hom te space.
Peet
Peet
Work to live, don"t live to work
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5154
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Spotlight gloeilampe
foxbat25 ek het gou gekyk na die fokus soos jy ges? het. In die geval van die Philips is die gloeidraad verder van die basis af as die oorspronklikke een en dit veroorsaak egter dat die lamp se ligkol halfte so groot is op 3m met die Philips as met die ou een. Dus het ek 'n baie witter lig met meer konsentrasie teen halfte die prys. Ek dink ek gaan by hulle bly as ek nog kan kry.
Peet
Peet
Work to live, don"t live to work
- baboonstalker
- Hero Member

- Posts: 692
- Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm
Re: Spotlight gloeilampe
Hoe lyk/ vergelyk hy op langer afstande Peet?
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5154
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Spotlight gloeilampe
Baboonstalker ek weet nie my erf is net 30m lank
maar as ek hom in die lug op skyk sien ek hoe die straal so 5-6m v?rder kruis en dan weer begin spry, ek draai dan die fokus op die lens, om so 'n amper paralel ligstraal soos 'n pyp te kry. Op daai verstelling is hy briljant op 50m, dis nou my buurman se palmboom anderkant in sy erf.
Ek sal moet veld toe om finaal te toets maar as hy daar werk soos ek dink hy gaan dan sien ek geen rede om weer iets anders te koop nie.
Sal julle op hoogte hou.
Peet
Ek sal moet veld toe om finaal te toets maar as hy daar werk soos ek dink hy gaan dan sien ek geen rede om weer iets anders te koop nie.
Sal julle op hoogte hou.
Peet
Work to live, don"t live to work
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Spotlight gloeilampe
Peet
Ek toets of stel my lig deur hom in die donker reguit in die nag op te laat skyn. Dan die kop indraai of uitdraai en diepte van die bulpie in en uit te skuif tot ek die maks strale gesentreer kry,.... As jy so speel behoort jy beste en maks lig uit jou lig te kry....hy behoort dan die kleinste kol te skyn....
Sommer so vir die wat nie weet nie aan die begin voor dimmers so stap tussem dimmer en rooilig het baie van ons die lig se sprei so wyd as moontlik gestel as jakkals inkom en "die swakker wit lig " gebruik vir die "rooilig geleerde jakkalse"
Groetnis
Jacques

Shoot straight and tell the truth!