Husqvarna gewere

User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Husqvarna gewere

Post by tripodmvr »

Versameling gewere deur 'n jagter in Australie.
Husqvarna Range.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
win270
Hero Member
Hero Member
Posts: 2104
Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am

Re: Husqvarna gewere

Post by win270 »

Watter kalibers is hulle onderskeidelik? Word hulle verkoop en teen watter pryse? CZ kolwe daardie.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Husqvarna gewere

Post by tripodmvr »

Bietjie vêr weg in Australie. Net vir die mooi opgesit.

30-06, 270, 25-06, 243 and 22-250 van bo na onder.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2469
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: Husqvarna gewere

Post by jdpretorius »

Waar is die "like" knoppie
Dit is jammer hulle is nie so wel bekend hier nie

Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Carlc
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 271
Joined: Tue Nov 15, 2016 7:40 am

Re: Husqvarna gewere

Post by Carlc »

Baie lekker jaggewere. Eerste keer wat ek n husqvarna is 25-06 sien. Daai aksies is seep glad.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Husqvarna gewere

Post by tripodmvr »

Ek wou nie al die kommentare byvoeg nie, maar daardie opmerking oor die gladde aksie is daar ook genoem.

Volgens plasings word die gewere nou deur Zoli van Italië gemaak. Prys mag jou dalk tot trane dryf.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2469
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: Husqvarna gewere

Post by jdpretorius »

Baie interessant en pragrige graveer werk wat Zoli doen, dankie oom Marius
Carlc, daai Aussie gaan moet bitter hard soek om 'n 1740 model in die hande te kry >:D
Ek wonder hoeveel Husqies is daar hier onder ons
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
User avatar
Askari
Hero Member
Hero Member
Posts: 714
Joined: Wed Sep 04, 2013 9:56 am

Re: Husqvarna gewere

Post by Askari »

Ek het 'n Husqvarna in 9.3x62. Bitter lekker geweer.
Gooi lood!!!!
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2469
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: Husqvarna gewere

Post by jdpretorius »

Askari wrote:Ek het 'n Husqvarna in 9.3x62. Bitter lekker geweer.
Myne is .270 en dink Carlc sin ook
Gooi 'n foto op ....sal graag wil sien hoe lyk die agterste visier
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
User avatar
Askari
Hero Member
Hero Member
Posts: 714
Joined: Wed Sep 04, 2013 9:56 am

Re: Husqvarna gewere

Post by Askari »

Webp.net-resizeimage-1.jpg
Die oorspronklike kolf het gekraak, so toe sit ek 'n Boyds Classic op
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Gooi lood!!!!
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2469
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: Husqvarna gewere

Post by jdpretorius »

Hy's nog pragtig
As die niskurigheid jou oorval dan kan jy op Gunboard gaan rond loer vir model informasie. Die manne daar het nogal gehelp.

Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Carlc
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 271
Joined: Tue Nov 15, 2016 7:40 am

Re: Husqvarna gewere

Post by Carlc »

Dit lyk my ek gaan dalk myne kwyt wees. Ekt vir my n 7mm magnum gekoop en nou het my dogter al klaar begin skimp dat ek nie twee vlakte gewere nodig het nie. :laugh: Sy het hierdie jaar n Zebra met die 270 gepiets en nou kyk sy met ander oè na hom.
User avatar
spekieries
Hero Member
Hero Member
Posts: 1240
Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm

Re: Husqvarna gewere

Post by spekieries »

Motorfietse, byle ,kettingsae, gewere en ek weet nie wat nog nie. Huskies maak baie goeie produkte.
User avatar
Askari
Hero Member
Hero Member
Posts: 714
Joined: Wed Sep 04, 2013 9:56 am

Re: Husqvarna gewere

Post by Askari »

jdpretorius wrote:Hy's nog pragtig
As die niskurigheid jou oorval dan kan jy op Gunboard gaan rond loer vir model informasie. Die manne daar het nogal gehelp.

Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
Dankie. Ek gaan so maak.
Gooi lood!!!!
obasch
Hero Member
Hero Member
Posts: 726
Joined: Mon Feb 20, 2012 6:20 am

Re: Husqvarna gewere

Post by obasch »

Naaimasjiene ook!
User avatar
Askari
Hero Member
Hero Member
Posts: 714
Joined: Wed Sep 04, 2013 9:56 am

Re: Husqvarna gewere

Post by Askari »

jdpretorius wrote: Sat Nov 09, 2019 4:57 pm Hy's nog pragtig
As die niskurigheid jou oorval dan kan jy op Gunboard gaan rond loer vir model informasie. Die manne daar het nogal gehelp.

Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
Volgens myne se reeksnommer is hy 'n 1951 model. Hy loop so mooi dat ek sommer 'n Husky kettingsaag ook gekoop het ;D
Gooi lood!!!!
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2469
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: Husqvarna gewere

Post by jdpretorius »

Lyk my of ons darem 'n hond vol kan wees ;)
Ons hi-jack nou oom Marius se draad hier
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Husqvarna gewere

Post by tripodmvr »

Ek het juis die plasing gedoen om bespreking te ontlok tussen eienaars van sulke gewere. Gebruik dit dus soos julle nou doen.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2469
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: Husqvarna gewere

Post by jdpretorius »

Dankie oom Marius

Hier is dan so paar sketse van die aksie (dink dit is die 1640 aksie) wat ek van Gunboard geleen het as dit iemand kan help
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2469
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: Husqvarna gewere

Post by jdpretorius »

Nog een
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2469
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: Husqvarna gewere

Post by jdpretorius »

Hier is 'n indikasie van modelle maar was nie van baie waarde vir my nie.
(ook geleen by Gunboard as ek reg ontdou)
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Carlc
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 271
Joined: Tue Nov 15, 2016 7:40 am

Re: Husqvarna gewere

Post by Carlc »

Ek het so paar jaar terug n man in die jagveld raakgeloop met so 9,3x62. Moet sè ek was baie beindruk met die geweer en die kaliber. Hy wou egter niks weet van verkoop nie. Lyk my die manne wat hulle het hou maar vas.
User avatar
Rudiejacobs
Full Member
Full Member
Posts: 213
Joined: Tue Jan 06, 2015 2:41 pm

Re: Husqvarna gewere

Post by Rudiejacobs »

Carlc wrote:Dit lyk my ek gaan dalk myne kwyt wees. Ekt vir my n 7mm magnum gekoop en nou het my dogter al klaar begin skimp dat ek nie twee vlakte gewere nodig het nie. Image Sy het hierdie jaar n Zebra met die 270 gepiets en nou kyk sy met ander oè na hom.
Daai .270 het my velle ook al op so 2-3 okasies gered. Daai aksie is tops, en na al sy jare is hy nog steed dodelik akuraat.
Rudie.

Sent from my LG-X230 using Tapatalk


30 06 Marlin XL7
25 06 Savage long range hunter.
12G Franchi pomp aksie
Tanfoglio 9mm(kort)
.38 SPL Rossi

The future belongs to those, who believes in the beauty of thier dreams.
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2469
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: Husqvarna gewere

Post by jdpretorius »

Toe ek die 270 gekoop het was hy direk na 'n geweersmid toe om deur te kyk en sommer bedding te doen, een van die ou se kliente kom toe daar aan terwyl hy net aan die geweer wou begin werk en bied hom net daar 3 keer die prys aan wat ek betaal het ...... jy kan raai wat my andwoord was ;D

Myne sal op een of ander stadium seker maar 'n nuwe huis moet kry seinde daar nie iemand is wat hom gaan vertroetel wanneer ek eeeendag lang bome toe gaan nie.
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13583
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Husqvarna gewere

Post by Capt. Yoda »

jdpretorius wrote: Tue Nov 12, 2019 1:16 pm Toe ek die 270 gekoop het was hy direk na 'n geweersmid toe om deur te kyk en sommer bedding te doen, een van die ou se kliente kom toe daar aan terwyl hy net aan die geweer wou begin werk en bied hom net daar 3 keer die prys aan wat ek betaal het ...... jy kan raai wat my andwoord was ;D

Myne sal op een of ander stadium seker maar 'n nuwe huis moet kry seinde daar nie iemand is wat hom gaan vertroetel wanneer ek eeeendag lang bome toe gaan nie.
Jy kon 3 ordentlike kalibers gekoop het !!!
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Post Reply