Carbon ring - hoe haal jy hom uit
-
Lamtjop
- Hero Member

- Posts: 828
- Joined: Mon Apr 12, 2010 1:49 pm
Carbon ring - hoe haal jy hom uit
Môre almal, na aanleiding van borescope topic wat praat oor carbon ring wil ek by julle hoor watter metode en produkte julle gebruik om daarvan ontslae te raak. Ek het al heelwat op buitelandse forums gelees maar wil graag hoor hoe gaan julle te werk. Groete
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2128
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Carbon ring - hoe haal jy hom uit
Ek het 'n cleaning rod gevat en hom afgesaag. Voor.in die boor gedruk met 'n nylon brush, losso paste en carbon remover. Het baie mooi gewerk
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2469
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Carbon ring - hoe haal jy hom uit
Kan julle dalk fotos plaas van die carbon ring, wil net sien of oek nie iets mis kyk nie
Ek maak maar altyd die kamer ook skoon met 'n lappie bo-op 'n over-sized nylon boseltjie....met Boretech se mootie en laaste nitro solvent.
Ek maak maar altyd die kamer ook skoon met 'n lappie bo-op 'n over-sized nylon boseltjie....met Boretech se mootie en laaste nitro solvent.
Last edited by jdpretorius on Tue Nov 05, 2019 9:23 am, edited 1 time in total.
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- Geno
- Administrator

- Posts: 13648
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Carbon ring - hoe haal jy hom uit
Hier sit hy net voor die dop.
https://www.youtube.com/watch?v=lUMVDA6Soz8
En hier is hy uit na ek hom geboelie het met Iosso op n nylon borsel en CMH se carbon remover.
https://www.youtube.com/watch?v=4bpGFGGNbYE
https://www.youtube.com/watch?v=lUMVDA6Soz8
En hier is hy uit na ek hom geboelie het met Iosso op n nylon borsel en CMH se carbon remover.
https://www.youtube.com/watch?v=4bpGFGGNbYE
Goed, beter, 6millimeter!
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Carbon ring - hoe haal jy hom uit
Dankie Geno
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2469
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Carbon ring - hoe haal jy hom uit
Dankie Geno
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13585
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Carbon ring - hoe haal jy hom uit
Vat n kort rod in n handboor met n oversize nylon borsel vol Iosso en werk dan die keel net soos Malan se, as hy erg is vat ek n kalber groter borsel met n lappie om, maak die lap vol Kroil eers en dan Iosso en dan word hy ook gewerk met die boor.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Lamtjop
- Hero Member

- Posts: 828
- Joined: Mon Apr 12, 2010 1:49 pm
Re: Carbon ring - hoe haal jy hom uit
Dankie almal, dis net wat ek wou weet. Groete
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2469
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Carbon ring - hoe haal jy hom uit
En daar sit die corbon ringe
, en my skoonmaak regiment is toe nou nie so wonderlik nie
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
, en my skoonmaak regiment is toe nou nie so wonderlik nieSent from my ANE-LX1 using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- Pumarais
- Full Member

- Posts: 223
- Joined: Sun Mar 26, 2017 8:50 pm
Re: Carbon ring - hoe haal jy hom uit
Net ñ vraag?
Daai losso paste. Is dit ñ geweer produk of koop mens dit op ñ ander plek en is dit ñ tipe metal polish?
Daai losso paste. Is dit ñ geweer produk of koop mens dit op ñ ander plek en is dit ñ tipe metal polish?
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Carbon ring - hoe haal jy hom uit
Geweer produkPumarais wrote:Net ñ vraag?
Daai losso paste. Is dit ñ geweer produk of koop mens dit op ñ ander plek en is dit ñ tipe metal polish?
Jy kan ook JB Borepaste gebruik
Sent from my iPhone using Tapatalk
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Carbon ring - hoe haal jy hom uit
Manne gebruik maar die iosso en JB’s matig. Minder is meer
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2469
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Carbon ring - hoe haal jy hom uit
Het gou met die gewone skoon maak goed gespeel tot ek iosso kan kry...boretech doen niks en Butch bore shine so effenkies ma nie regtig nie, selfs die koper borsel maak die carbon ring eers bang nie.
Ander vraag....dit lyk of daar n carbon aanpaksel taamlik sit in die eerste 8 duim of so van die loop self. (270 wat nie van geboorte af by my is nie)
Is dit moontlik?
Hoe affekteer die goed moontlik akkuraatheid ?
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
Ander vraag....dit lyk of daar n carbon aanpaksel taamlik sit in die eerste 8 duim of so van die loop self. (270 wat nie van geboorte af by my is nie)
Is dit moontlik?
Hoe affekteer die goed moontlik akkuraatheid ?
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Carbon ring - hoe haal jy hom uit
Ek kan nou nie praat van ondervinding nie maar een ou het vertel dat hy Oven cleaner gebruik het om die carbon ring te verwyder. Die aanpaksel in oonde kan maar erg wees as al daai olie aanbrand en nie dadelik skoongemaak word nie, kannie onthou watter maak dis was nie maar moes seker taamlik sterk wees, glo dit in die loop ingespuit of hoe ookal oornag laat staan weer gedoen tot die heeltemal weg is het hom glo met borsel ook gewerk. Soos genoem ek het dit net gehoor, dalk kan dit iemand help
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13585
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Carbon ring - hoe haal jy hom uit
jdpretorius wrote:Het gou met die gewone skoon maak goed gespeel tot ek iosso kan kry...boretech doen niks en Butch bore shine so effenkies ma nie regtig nie, selfs die koper borsel maak die carbon ring eers bang nie.
Ander vraag....dit lyk of daar n carbon aanpaksel taamlik sit in die eerste 8 duim of so van die loop self. (270 wat nie van geboorte af by my is nie)
Is dit moontlik?
Hoe affekteer die goed moontlik akkuraatheid ?
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
Daar is geen skoon maak produk wat enige iets aan n carbon ring doen nie, al wat hom uit kry is n maganiese skuur met iets soos Iosso.
Dink da aan dit is laag op laag carbon wat elke keer teen 55k + gebak word, jy is oppad om n diamant te maak daar
CMH se groen VFG "deep clean" pellets met hul carbon cleaner werk tot n mate maar dit is maar meer die VFG pellet met die stukkies koper in wat hom uit skuur, bq Iosso op n lappie en n handboor werk maar net beter.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2469
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Carbon ring - hoe haal jy hom uit
Dankie Cappie. Natuurlik is ek bang om meer skade as goed te doen met maganiese skuur, so sal maar versigtig te werk gaan......sal ook maar vir Kersfees vir my van daai CMH doepa moet kry
Ek gooi sommer 'n paar fotos in (1 van die carbon ring en 'n paar van die carbon in die loop self) as dit iemand anders kan help
Ek gooi sommer 'n paar fotos in (1 van die carbon ring en 'n paar van die carbon in die loop self) as dit iemand anders kan help
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13585
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Carbon ring - hoe haal jy hom uit
Die carbon in die loop is maar carbon in die loop, jy kry dit onder op die groove en bo op die lands.
Meeste skoon maak produkte haal die op die lands maklik af maar dit is die wat onder op die groove sit wat bq moeiliker uit kom veral as jy nie n lekker stuiwe patch deur druk nie, CMH se carbon remover werk nogals lekker hier of wel dit werk die beste van alles wat ek al probeer het en as jy hom bq laat staan en n droe patch deur druk voel dit somer taai dan kan jy maar kyk op jou lappie daar gaan lekker vet strepe carbon sit.
Dit is nie die einde van die wereld as daar bq carbon in die loop sit nie as jou geweer goed skiet met n bq carbon verder in die loop af is dit nie nodig om die loop blink skoon te maak nie.
Die donker deel wat mens baie keer daar op begin van die keel sien is nie altyd n carbon ring nie maar baie keer net maar carbon wat daar aan pak en jy sal dit dan met gewone skoon maak uit kry as jy dit elke keer skoon maak, dit is as jy dit af skeep waar dit n probleem raak. Ander probleem wat ek al gesien het is n "1 size fits all" bore guide waar die guide se punt net taper om so vir alles van 6mm tot 308 te werk, daai lang taper punt wat in jou kamer in druk om alles af te seel skuif half oor daai deel waar die carbon pak en so maak jy dit nooit mooi skoon nie.

Dankie weer eens Cappie.
My gevoel is dat daai carbon aanpaksel binne die loop nou maar ook 'n bietjie werk moet kry terwyl ek dan nou skoon maak.
Wat dink julle van Flip se voorstel oor die "oven cleaner" ? ..... wat ek van hou is die idee van minder maganiese skuur en dus minder kaans op die loop seer te maak
My gevoel is dat daai carbon aanpaksel binne die loop nou maar ook 'n bietjie werk moet kry terwyl ek dan nou skoon maak.
Wat dink julle van Flip se voorstel oor die "oven cleaner" ? ..... wat ek van hou is die idee van minder maganiese skuur en dus minder kaans op die loop seer te maak
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2128
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Carbon ring - hoe haal jy hom uit
Johan, die boor met 'n nylon borsel sal nie jou loop sommer.seer.maak nie. Jy gaan redelik @#$ moet aanjaag vir losso en 'n nylon borsel om jou loop te beskadig. Geduld is seker die belangrikste bestandeel om hom uit te kry. Sal ook graag meer oor die oven cleaner idee wil weet
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Carbon ring - hoe haal jy hom uit
Ek het ook altyd gedink die fotos soos op JDPretorius hierbo en soos in Geno se Video is die Carbon ring.
Tot ek onlangs begin sukkel het met my raakskieter 284Win wat bly spoed optel en vinnig. Ek begin op spoed va hier by 2820 -2930 rond en binne 20 of bietjie meer skote loop spoed hier by 2870.
Onhou toe die aangehegde stukkie wat ek gerky het by een van die manne can Alpha munitions af en die dowwe grys stuk in my loop so duim lank net na die thoaght area begin en begin van lands, begin van lands is mooi want ek haal mos daai carbon ring uit soos hierbo en ek werk my loop mooi skoon, myns insins is to so halfpad verkeerd gewees blyk dit.
Nou ja nylon borsel met Iosso en boormasjien na so klein bietjie werk toe is daar weer "lands en grooves" al die pad deur en my raakskieter is weer daar waar hy 10 skote op 300m in 35mm kan sit as ek my kant bring en sonder snaakse elevasie elke nou en dan....
Dalk help die aangehegte stukkie iemand anders ook. Ek verstaan 'n carbon ring nou as daai gedeelte so duim of langer van die begin van die landa af in die loop in eerder as net daai ring soos in die fotos hierbo.
Tot ek onlangs begin sukkel het met my raakskieter 284Win wat bly spoed optel en vinnig. Ek begin op spoed va hier by 2820 -2930 rond en binne 20 of bietjie meer skote loop spoed hier by 2870.
Onhou toe die aangehegde stukkie wat ek gerky het by een van die manne can Alpha munitions af en die dowwe grys stuk in my loop so duim lank net na die thoaght area begin en begin van lands, begin van lands is mooi want ek haal mos daai carbon ring uit soos hierbo en ek werk my loop mooi skoon, myns insins is to so halfpad verkeerd gewees blyk dit.
Nou ja nylon borsel met Iosso en boormasjien na so klein bietjie werk toe is daar weer "lands en grooves" al die pad deur en my raakskieter is weer daar waar hy 10 skote op 300m in 35mm kan sit as ek my kant bring en sonder snaakse elevasie elke nou en dan....
Dalk help die aangehegte stukkie iemand anders ook. Ek verstaan 'n carbon ring nou as daai gedeelte so duim of langer van die begin van die landa af in die loop in eerder as net daai ring soos in die fotos hierbo.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13585
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Carbon ring - hoe haal jy hom uit
Interesant Jan, hier is soos ek hom ken maar ek weet baie ouens se hy kan in die keel verder af ook aan pak soos jy daar verduidelik
Tony Boyer's book "The Book of Rifle Accuracy"
http://forum.accurateshooter.com/attachments/scan10066-jpg.993040/
Ek voel ook meeste "ringe" word veroorsaak agv doppe wat te kort gesny word vir die kamer
.
edit
Nou laat ek daar aan dink, ek het gister my SLR skoon gemaak en seker gemaak daar is niks carbon in daai keel area nie maar daar was verseker n "tight" spot so 2 dalk 3 duim in die loop af. Ek het hom daar ook bq met Iosso gewerk en toe is hy weer reg
Tony Boyer's book "The Book of Rifle Accuracy"
http://forum.accurateshooter.com/attachments/scan10066-jpg.993040/
Ek voel ook meeste "ringe" word veroorsaak agv doppe wat te kort gesny word vir die kamer
.
edit
Nou laat ek daar aan dink, ek het gister my SLR skoon gemaak en seker gemaak daar is niks carbon in daai keel area nie maar daar was verseker n "tight" spot so 2 dalk 3 duim in die loop af. Ek het hom daar ook bq met Iosso gewerk en toe is hy weer reg
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2469
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Carbon ring - hoe haal jy hom uit
Dankie manne,
hierdie onderwerp is darrem nou weer iets om die koppie nuwe "food for thought" te gee ......dit was maar yl die laaste ruk
Dankbaar Malan, ek wardeer
hierdie onderwerp is darrem nou weer iets om die koppie nuwe "food for thought" te gee ......dit was maar yl die laaste ruk
Dankbaar Malan, ek wardeer
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1519
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: Carbon ring - hoe haal jy hom uit
Borescopes is die loop vervaardigers se beste klient!!!
So ook boormasjiene om throats skoon te maak.
So ook boormasjiene om throats skoon te maak.
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13585
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Carbon ring - hoe haal jy hom uit
Manne se kinders wil ook mooi goedjies kan koop so laat ons hulle support
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: Carbon ring - hoe haal jy hom uit
ek het net 2 vrae:
is daar iets wat mens kan doen om die carbon ring te vermy?
as julle iosso gebruik,stoot jy net n droe lap deur na die tyd of moet die iosso neutraliseer word met olie en dan droe lap?
is daar iets wat mens kan doen om die carbon ring te vermy?
as julle iosso gebruik,stoot jy net n droe lap deur na die tyd of moet die iosso neutraliseer word met olie en dan droe lap?
.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum