Goeie dag my roeper het 'n ongeluk gehaat is vlenters jakkals hom gebyt en toe gaan die skoot nie mooi af in die geskarrel nie.
Enige iemand wat dalk 'n 2de handse roeper het wat darm nog in goeie toestand is en werk, of wat 2 het en dalk een wil verkoop asb. Het nie nou die geld om 'n nuwe een te koop nie.
jakkals roeper/ Foxpro game caller
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: jakkals roeper/ Foxpro game caller
Ek het n Foxpro Wildfire teen R2900 vir jou.
0825354100
Sent from my SM-N975F using Tapatalk
0825354100
Sent from my SM-N975F using Tapatalk
Goed, beter, 6millimeter!
