RSA Magesynkas.

Post Reply
Ysterlehmann
Newbie
Newbie
Posts: 2
Joined: Mon Jun 05, 2017 8:40 am

RSA Magesynkas.

Post by Ysterlehmann »

Dagsê.

Ek is opsoek na ‘n plaatjie in die magesynkas van ‘n RSA aksie. Nie die een waarop die petrone lê nie, maar die een wat aan die kante kom, wat die magesynkas uitmaak. Enige hulp sal waardeer word.

Dankie solank.
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3530
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: RSA Magesynkas.

Post by Armand Steenkamp »

Kontak vir Gerrie Coetzee in bloem. Hy sal dalk kan help.
Ysterlehmann
Newbie
Newbie
Posts: 2
Joined: Mon Jun 05, 2017 8:40 am

Re: RSA Magesynkas.

Post by Ysterlehmann »

Dankie. Ek sal so maak.
762
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 56
Joined: Tue May 22, 2018 1:17 pm

Re: RSA Magesynkas.

Post by 762 »

Kontak wapensmit Danie Joubert in Pretoria
Post Reply