Boer maak 'n plan - "barrel cooler"

Post Reply
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Boer maak 'n plan - "barrel cooler"

Post by PWV »

DSCF2393 - Copy.JPG
In die Paarlse hitte word die geweerloop tussen sarsies op die skietbaan, vinnig en doeltreffend afgekoel.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 2598
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm

Re: Boer maak 'n plan - "barrel cooler"

Post by JohanvB »

Dis nou ougat!!
wlm
Hero Member
Hero Member
Posts: 2454
Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm

Re: Boer maak 'n plan - "barrel cooler"

Post by wlm »

Eersteklas
Net ryk mense maak sulke oulike planne. Ons armgatte koop nuwes.
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Boer maak 'n plan - "barrel cooler"

Post by PWV »

wlm wrote:Eersteklas
Net ryk mense maak sulke oulike planne. Ons armgatte koop nuwes.
Slim-Willem se baas sal hom nog vang!! ;)
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Boer maak 'n plan - "barrel cooler"

Post by Hein M. »

Baie dankie vir die idee!

Mooi dag daar!
Harambe
Hero Member
Hero Member
Posts: 681
Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm

Re: Boer maak 'n plan - "barrel cooler"

Post by Harambe »

Ek piepie sommer net op myne
Of so iets
User avatar
alecjohnson
Hero Member
Hero Member
Posts: 2656
Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm

Re: Boer maak 'n plan - "barrel cooler"

Post by alecjohnson »

Blink plan! net jammer hier het jy AC nodig, help nie jy probeer loop afkoel in 'n sonnetjie van 40 nie. hier is loop sommar warm voor 'n skoot :laugh: :laugh: :laugh:
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Boer maak 'n plan - "barrel cooler"

Post by PWV »

Harambe wrote:Ek piepie sommer net op myne
Jy is seker koudbloedig? ???
User avatar
JacquesvT
Newbie
Newbie
Posts: 45
Joined: Mon May 22, 2017 6:12 pm

Re: Boer maak 'n plan - "barrel cooler"

Post by JacquesvT »

Watse airpump is daai?

Sent from my SM-G973F using Tapatalk

CZ550 LUX 308 met Lynx LX3 5-30 x 56
CZ-P07
JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 2598
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm

Re: Boer maak 'n plan - "barrel cooler"

Post by JohanvB »

Myme sommer by Agri gekool R250, matras opblaas pompie
Post Reply