Help asseblief slim vriende

User avatar
jankraay
Hero Member
Hero Member
Posts: 1898
Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm

Re: Help asseblief slim vriende

Post by jankraay »

Hercules Louw wrote:250mm op 100m is 'n klein afwyking en ek sal my nie daaroor bekommer as die geweer mooi groepeer nie. Jy kan maklik so 'n klein optiese fout maak met jou "boresighting", of dit kan wees dat die loop effe na links gebuig is, of dat die gat in die loop effe krom geboor is. Kyk bietjie teen die blou lug deur die loop en probeer bepaal of die gat reguit is, 'n 250mm fout op 100m moet vir jou 'n fout van ten minste 1mm oor die lengte van die loop gee en as jou oë nog jonk en goed is behoort jy dit te kan sien.
Ek weet van n .338 Savage BA wat se loop so skeef was. Daai geweer het n bars hou geskiet met sy skewe loop.


Sent from my iPhone using Tapatalk
Post Reply