Glas van n ander klas
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Glas van n ander klas
Ek sien die vanoggend op Genwerks se nuusbrief http://www.revicoptics.com/ Ek het nounet opgevang met slimfone...nou slimteleskope 
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Glas van n ander klas
Sal moet vir my 'n paar van hulle aanskaf! 
-
knipmes
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Mon May 14, 2018 12:02 pm
Re: Glas van n ander klas
Lyk na regte "slim" teleskoop. Het iemand hier in die RSA al een getoets?
