Kolf vir Remington 700
-
6.5/284Norma
- Hero Member

- Posts: 1730
- Joined: Tue Sep 08, 2015 7:28 am
Kolf vir Remington 700
Hallo almal,
Groot afwagting vir my 6.5 Creedmoor Remington 700!
Ek wil graag 'n ander kolf vir die geweer kry.
Kyk na iets soos die McMillan of soortgelyk.
Is daar dalk iemand wat kan idees gee en wat kan verskaf?
Dankie!
Groot afwagting vir my 6.5 Creedmoor Remington 700!
Ek wil graag 'n ander kolf vir die geweer kry.
Kyk na iets soos die McMillan of soortgelyk.
Is daar dalk iemand wat kan idees gee en wat kan verskaf?
Dankie!
I'd rather be hunting!
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1397
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Kolf vir Remington 700
'n Begroting sal baie help. Dan weet ons of ons kyk na iemand anders se 2de-handse houtkolf of 'n kitted MDT ACC. Toepassing sal ook lekker wees - net vir pret op die baan of soek jy iets waarmee jy kan jag as jy wil, en kan rondswaai in 'n kompetisie?
-
6.5/284Norma
- Hero Member

- Posts: 1730
- Joined: Tue Sep 08, 2015 7:28 am
Re: Kolf vir Remington 700
Sal meestal net vir jag wees.Toxxyc wrote:'n Begroting sal baie help. Dan weet ons of ons kyk na iemand anders se 2de-handse houtkolf of 'n kitted MDT ACC. Toepassing sal ook lekker wees - net vir pret op die baan of soek jy iets waarmee jy kan jag as jy wil, en kan rondswaai in 'n kompetisie?
I'd rather be hunting!
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1397
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Kolf vir Remington 700
Watter kolf het jy tans op hom? Die ADL kolf? Wat is jy bereid om te spandeer?
-
6.5/284Norma
- Hero Member

- Posts: 1730
- Joined: Tue Sep 08, 2015 7:28 am
Re: Kolf vir Remington 700
Hogue.
Ek het geen idee, sal moet kyk wat ek kan kry...
Ek het geen idee, sal moet kyk wat ek kan kry...
I'd rather be hunting!
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1397
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Kolf vir Remington 700
Kyk na die kolf op die ADL Tactical. My swaer het een gekoop en die kolf afgehaal. Dalk kan ek hom oorreed om hom te verkoop as jy keen is? Dis die kolf hierso: https://www.habitatafrica.co.za/product ... dmoor-fde/
Nie die beste nie, maar hy kan dalk werk.
Nie die beste nie, maar hy kan dalk werk.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Kolf vir Remington 700
ek weet van n splinternuwe GRS laminated Wat beskikbaar is vir n remington kort aksie vir r4500.
-
OosKaapJagter
- Hero Member

- Posts: 960
- Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm
Re: Kolf vir Remington 700
Safari & Outdoor het tans 'n spesiale aanbieding op 'n kolf vir die Remington 700.
https://safarioutdoor.co.za/online-specials-only/p/5
https://safarioutdoor.co.za/online-specials-only/p/5
-
6.5/284Norma
- Hero Member

- Posts: 1730
- Joined: Tue Sep 08, 2015 7:28 am
Re: Kolf vir Remington 700
Het na hom gekyk maar nie vir my nie dankie.Toxxyc wrote:Kyk na die kolf op die ADL Tactical. My swaer het een gekoop en die kolf afgehaal. Dalk kan ek hom oorreed om hom te verkoop as jy keen is? Dis die kolf hierso: https://www.habitatafrica.co.za/product ... dmoor-fde/
Nie die beste nie, maar hy kan dalk werk.
I'd rather be hunting!
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
-
6.5/284Norma
- Hero Member

- Posts: 1730
- Joined: Tue Sep 08, 2015 7:28 am
Re: Kolf vir Remington 700
Watter kleur asb?ruaanb wrote:ek weet van n splinternuwe GRS laminated Wat beskikbaar is vir n remington kort aksie vir r4500.
I'd rather be hunting!
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
-
6.5/284Norma
- Hero Member

- Posts: 1730
- Joined: Tue Sep 08, 2015 7:28 am
Re: Kolf vir Remington 700
Sal kyk dankie!OosKaapJagter wrote:Safari & Outdoor het tans 'n spesiale aanbieding op 'n kolf vir die Remington 700.
https://safarioutdoor.co.za/online-specials-only/p/5
I'd rather be hunting!
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Kolf vir Remington 700
https://r.tapatalk.com/shareLink/topic? ... source=app6.5/284Norma wrote:Watter kleur asb?ruaanb wrote:ek weet van n splinternuwe GRS laminated Wat beskikbaar is vir n remington kort aksie vir r4500.
-
6.5/284Norma
- Hero Member

- Posts: 1730
- Joined: Tue Sep 08, 2015 7:28 am
Re: Kolf vir Remington 700
Dankie!ruaanb wrote:https://r.tapatalk.com/shareLink/topic? ... source=app6.5/284Norma wrote:Watter kleur asb?ruaanb wrote:ek weet van n splinternuwe GRS laminated Wat beskikbaar is vir n remington kort aksie vir r4500.
I'd rather be hunting!
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor